-
Stof tot nadenke: Grense
Dwarsdeur ons lewe stel ons grense aan alles om ons en in ons. Sommiges se grense is nou en beperk, terwyl ander wye ruimtes nodig het, en dus hulle grense daarby aanpas. Dis lewens grense, dorp grense en landsgrense.
-
Stof tot nadenke: God se wil
Om die wil van God te ontdek en te doen, is ‘n behoefte van elke gelowige. Ons is gedurig op soek na die wil van God, deur Bybelstudie, deur gebed, deur met ander daaroor te gesels.
-
Stof tot nadenke: Verandering…
Verandering is een van daardie konsepte wat ons benoud maak. Ons is so gewoond aan wat ons ken en sien nie altyd kans dat enigiets verander om ons nie, uit vrees dat ons nie sal weet hoe om die verandering te aanvaar en hanteer nie.
-
Stof tot nadenke: Goed en Goedheid
Wanneer ons aan goed en goedheid dink, dink ons gewoonlik in menslike terme. Iemand is ‘n goeie mens, met baie goedheid in hom of haar. Ons reflekteer ook dikwels oor mense se goed en goedheid in terme van wat dit in effek vir ons beteken. Baie selfsugtige oorwegings!
-
Stof tot nadenke: God se beloftes
God is ‘n God van beloftes! Deur die hele Woord van God vind ons telkemale Sy beloftes aan die wat in Hom glo.
-
Stof tot nadenke: Die Heilige Gees
Ons kan nie eers in oortuiging getuig, as ons nie deur die Heilige Gees gelei word nie.
-
Stof tot nadenke: Hoop
‘Soos suurstof vir die longe is, so is hoop vir die sin van die lewe’ (Emil Brunner)….
-
Stof tot nadenke: Sonde en Verlossing
Sonde en verlossing is onlosmaaklik aan mekaar gekoppel. Ons as mens is, in ons swakhede, so geneig om die sonde na te volg. Ten spyte daarvan dat ons weet dat wat ons verkeerd doen wel verkeerd is.
-
Stof tot nadenke: Vreugde
Nuwe aardse dinge gee elkeen van ons kortstondige vreugde. Die anonieme aanhaling ‘Vreugde is vrede wat dans, vrede is vreugde wat rus.’ gee mens ‘n kykie in die ervaring wat mens beleef wanneer vreugde aan jou voordeur kom klop, wat ookal die oorsaak daarvan mag wees.
-
Stof tot nadenke: Eiesinnige Weerstand…
Hoe dikwels is ons in eiesinnige weerstand teen wat die Heilige Gees van ons vra om te doen? Hoe dikwels vlug ons weg van die verantwoordelikheid wat op ons gelê word, net omdat ons nie van die moontlike uitkomste hou nie?
-
Stof tot nadenke: Kritiek en krisisse
Kritiek veroorsaak so dikwels ‘n verlammende effek op die mens wat dit moet aanhoor. Mag ons kritiseer? Mag ons ander beoordeel, as ons nie weet waar hulle is met hulle pad saam met God nie?
-
Stof tot nadenke: Vergifnis
Dit is soms so moeilik om te vergewe….
-
Stof tot nadenke: Vooroordele…
Iewers in elkeen van ons se lewe ontwikkel ons vooroordele teenoor mense, wat ons toelaat of nie toelaat in ons lewe nie. Dit is ‘n manier van ouers om hulle kinders te waarsku teen moontlike gevare. Dit word dikwels gekoppel aan die uiterlike…
-
Stof tot nadenke: ‘Bestemming’
Ons eind-bestemming is nie ‘n kwessie van toeval nie, maar dis ‘n kwessie van keuse, so ons moet iets self ook daaraan doen.
-
Stof tot nadenke: ‘Betrokkenheid!’
Hoe en waar is ons betrokke? Hoe leef ons ons betrokkenheid in die gemeenskap uit? Hoe wys ons vir die wêreld dat ons Christene is?
-
Stof tot nadenke: “Verganklikheid van die mens…”
Ons hardloop deur die lewe, van kinderdae tot in die ouderdom, sonder baie gedagte aan hoe verganklik ons is. DIs eers wanneer ons met die dood gekonfronteer word, op welke manier ook al, wat dit mens laat besef hoe verganklik ons as mens is…
-
Stof tot nadenke: “Vreugdes!”
Elkeen van ons vind vreugde in verskillende dinge in ons lewe. In ons werk, in die mense om ons, in die natuur, om te wen, selfs in sotlikhede. Wat is dit in en om jou wat vir jou vreugde verskaf? Die groot vraag is: “Wat gee ware, blywende vreugde?”
-
Stof tot nadenke: Beproewings…
Elkeen van ons word deur ons lewe blootgestel aan ‘n verskeidenheid van beproewings. Dit is iets wat reeds vroeg in mens se lewe kan gebeur, of heelwat later. Een van die groot beproewings van ons tyd, is om aan kanker of een of ander ongeneeslike siekte of onverwagte dood blootgestel te word…
-
Stof tot nadenke: Hoe lees ons die Bybel?
Ons moet egter tog bedag wees dat ons altyd die leiding van die Heilige Gees vra in die verstaan en verklaar van die Woord van God, sodat ons nie as vals leraars bestempel kan word nie. Probeer alles in jou vermoë om objektief te lees en na die Woord van God te luister!
-
Stof tot nadenke: Waarheid
Daar word so dikwels met die waarheid gedobbel. Ons dink so dikwels dat ‘n witleuentjie nie so erg is as ‘n ernstige onwaarheid nie. Ons pas dus die waarheid so dikwels aan soos dit ons pas; maar ons moet besef dat ‘n gedeeltelike waarheid, niks anders as ‘n volbloed leuen is nie!
-
Stof tot nadenke: “Die koninkryk van die hemele”
Ons is nou, na Pinkster, in die Koninkrykstyd op die kerk kalender. Wat beteken dit vir ons? Waarvan praat die Bybel wanneer daar na die koninkryk van die hemele verwys word? Waarvoor is ons veronderstel om ons in hierdie tyd te beywer? Hoe moet ons hierdie tyd benader?
-
Stof tot nadenke: Ontvanklik?
Om ontvanklik te wees om situasies wat anders is as waaraan ons gewoond is te hanteer, is dikwels moeilik maar ongelooflik verrykend vir elkeen wat die waagmoed het om in onbekende waters in te beweeg…
-
Stof tot nadenke: Die Heilig Gees!
Van die begin van die skepping was die Gees van God reeds teenwoordig. Telkens in die Bybel hoor ons van die Gees wat met die mense is wat deur God gelei word om Sy volk Israel te lei.
-
Stof tot nadenke: Oorvloed
Oorvloed word deur mense dikwels verskillend geïnterpreteer. Sommige dink dit het te doen met rykdom en finansiële gewin, ander met die genietinge van die lewe.
-
Stof tot nadenke: Lewe met oorgawe
Hoe kom ons by die punt om in totale oorgawe aan God te leef?
-
Stof tot nadenke: Keuses
Ons hele lewe is deurspek met keuses wat ons moet maak…
-
Stof tot nadenke: “Wat laat ons groei?”
Dit maak nie saak hoe lank jou oupa was nie, jy moet self groei.” So moet ons elkeen groei tot volle potensiaal, wat ons slegs kan doen, as ons besef dat ons nooit regtig op ‘n punt kom waar ons kan ophou groei in hierdie lewe nie…
-
Stof tot nadenke: Watter getuienis laat jy agter?
Daar is altyd verskillende reaksie op ‘n mens se getuienis. Dit kan positief of negatief wees. Dit kan seermaak en kwets; of dit kan opbouend van aard wees. Ons is nie altyd voorbedag op die reaksie wat ons gaan kry nie.
-
Stof tot nadenke: “Die dood kon Hom nie bind nie…”
Ons hoef geen vrees te hê wanneer ons in geloof vashou aan hierdie waarheid. Jesus Christus het regtig opgestaan, en daarom kan ons nou ook oorwinnaars wees in geloof.
-
Stof tot nadenke: “Dit is volbring!”
“Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê: “Dit is volbring” (Joh. 19: 30) Dit is hierdie komende week die sewende en groot lydensweek. Dit week waarin ons herinner word aan wat Jesus Christus moes deur maak vir …
-
Stof tot nadenke: Christus se alleen wees…
Kan ons, ons egter regtig indink in die alleen wees van Christus? Hy het presies geweet wat kom en dit het Hom doodsbenoud gemaak. Hy het ook in sy menswees ‘n tyd beleef dat Hy nie seker was of Hy daarvoor kans sien nie…
-
Stof tot nadenke: Die Enigste Pad
Ons almal is baie bekend met die die gebed van Koos du Plessis wat noem : “…elke afdraai paadjie ken ek…”. Wie van ons het nog nie so gevoel nie. Elkeen van ons het al so dikwels daardie afdraaipaadjie geneem, in stede van op die regte pad te bly.
-
Stof tot nadenke: Die Nuwe gebod
Die persepsie van die liefde, in vandag se tyd, word so verdraai, dat dit soms moeilik is om by die ware bedoeling van die Liefde, soos wat dit in die Woord bedoel word, uit te kom.
-
Stof tot nadenke: Regverdige Oordeel
In hierdie aardse bestaan van ons, soek ons altyd iemand of iets om te beskuldig, wanneer dinge nie volgens ons eie plan of menslike oordeel gebeur nie…
-
Stof tot nadenke: Ontsagwekkende, wonderbaarlike wyse…
“Ek prys U omdat ek op ontsagwekkende, wonderbaarlike wyse gemaak is. Wonderbaarlik is U werke en ek besef dit maar te goed.”
Ps. 139: 14 -
Stof tot nadenke: Dié volkome onkreukbare en liefdevolle God
Is daar genoeg woorde om dié enigste, lewende God te beskryf?
-
Stof tot nadenke: Nuwe Lewe
Hoe lewe ons hierdie nuwe genade gegewe lewe? Deur mekaar te dien, soos Jesus Christus so goed vir ons gedemonstreer het deur die loop van sy aardse bestaan…
-
Stof tot nadenke: Die ewigdurende aardse soeke…
Deur elkeen van ons se lewe is ons op soek na soveel verskillende dinge. Sommiges soek na geluk; sommiges soek na ewigdurende lewe; sommige na rykdom; sommige na eer en roem; sommige na wysheid en kennis; …
-
Stof tot nadenke: Mag ons die lewe geniet?
Vir elkeen van ons, is die idee van geniet, heel moontlik verskillend. Een mens hou van kuier, lag en gesels, ‘n ander van hardloop en oefen tot die sweet hom of haar aftap, terwyl ‘n ander van stil-in-‘n-hoek sit en lees hou, om maar enkele teenstrydige genietinge te noem.
-
Stof tot nadenke: Die Enigste Leidsman
Met elke verkiesing, wêreldwyd en plaaslik, word mense voor die keuse van ‘n leier geplaas. Met ons beperkte kennis oor enigiemand wat hom, of haarself beskikbaar stel, is dit bykans onmoontlik om ‘n goeie keuse te maak…
-
Stof tot nadenke: Waarmee is ons besig?
Ons hou ons besig met allerlei dinge vir die kerk, in die kerk en om die kerk. Doen ons dit uit geloof en omdat dit die begeerte van ons hart is, daartoe gedring deur die Heillige Gees?…
-
Stof tot nadenke: “Wanneer om te luister?”
In hierdie wêreld wat ons leef, is daar so baie stemme en afleidings, dat dit soms regtig moeilik is om te weet wanneer moet ons luister, en wanneer om liewer ‘n dowe oor te gooi, op al die gepraat, waarmee ons elke dag te doen kry.
-
Stof tot nadenke: Vertoonvenster van God se Almag
Dit alles is vir ons die vertoonvenster van God se Almag. Hy wat nadat Hy ons geskep het…
-
Stof tot nadenke: Die Lig in ons lewe
In hierdie tyd wat ons in afwagting is vir die Christusfees herinnering, kan ons weereens besef dat ons nie sonder hoop hoef te leef nie, want die lig van die wêreld, en van ons lewens het reeds meer as tweeduisend jaar gelede gekom…
-
Stof tot nadenke: Herinneringe van Christus
Die herinneringe aan wat Jesus Christus vir elkeen van ons kom doen het hier op aarde, is die herinnering wat elkeen van ons, wat in Hom glo, sal bybly…
-
Stof tot nadenke: ons Kragbron
Daar is egter ‘n permanente en ewige kragbron, wat nooit uitgeput of afgemat raak nie…
-
Stof tot nadenke: Reg vir die Wederkoms?
Ons word gemaan om gereed te wees, maar is ons reg? (“Daarom moet julle gereed wees, want die Seun van die Mens kom op ‘n tyd wanneer julle dit nie verwag nie.” (Matt. 24: 44)…
-
Stof tot nadenke: Waardering en Oordeel…
Waardering is ‘n eerlike vorm van dank betoon, vir dit wat jou werklik intens roer. Menige van ons het al die ervaring van vreugde beleef wanneer iemand met ‘n opregte hart waardering toon vir iets wat jy gedoen…
-
Stof tot nadenke: Seëninge…
Hierdie persepsies van ons oor seëninge, verskil egter hemelsbreed met wat die Bybel vir ons voorhou. Die seën van God word dikwels deur reën en strome van lewende water beskryf.
-
Stof tot nadenke: Elke dag dankbaar…
Deur ons lewens, met al die helder wonder dae , maar ook met al die donker en pyn gevulde dae, moet ons elke dag dankbaar wees, volgens 1 Tess. 5: 16-18. Dit is iets wat nie altyd maklik vir ons mense kom nie.
-
Stof tot nadenke: Die omvang van God se Liefde
Almal van ons wat Christene is ken Joh. 3: 16 uit ons koppe uit. Dit is waaraan ons vashou! Soms wonder mens of elkeen van ons besef wat die omvang van God se liefde vir ons is. Elkeen van ons het ‘n eie unieke pad gestap tot waar ons God ontmoet het, maar besef ons werklik wat hierdie liefde van God behels?
-
Stof tot nadenke: Wie is in beheer?
Ons is deur ons lewe gedurig bewus dat iemand in beheer is…
-
Stof tot nadenke: Hardloop en wegkruip…
In ons hedendaagse lewe is dit nie meer so maklik nie om weg te hardloop, te vlug of weg te kruip nie. Die ontwikkeling van nasporings tegnologie in die vorm van kameras, sateliet…
-
Stof tot nadenke: Goed en sleg…
Gen. 50: 19-21
Deur die lewe ervaar elkeen van ons goeie en slegte dinge. Dinge wat soms ‘n blywende indruk, en dikwels ‘n traumatiese effek na laat. Besef ons hoekom hierdie dinge met ons gebeur? Hoe verwerk ons die wanneer die goeie en die slegte dinge in ons lewens gebeur? Wat maak ons met die vreugdes?…
-
Stof tot nadenke: Seisoen van Skepping…
Ons verloor so dikwels die wonderlike en asemrowende mooi van die natuur om ons, as gevolg van die vernietigende effekte van mense se verkeerde oordele wat lei tot oorlog , woede, haat, selfsug en gierigheid wat die vernietiging van alles wat mooi…
-
Stof tot nadenke: Hoe deursigtig is ons?
Wat verstaan ons onder deursigtigheid? Is dit iemand wat nie raakgesien word nie, omdat hy te gering is om as belangrik geag te word? Is dit die nastreef na eerlikheid en opregtheid, deur te streef om nie dinge agter ‘n ander se rug te doen of te bespreek nie?…
-
Stof tot nadenke: Die Hemelse Koninkryk
Van die vroegste tye was ons as mense saamgesleur met die konsep van ‘n koninkryk. Die idee van ‘n aardse koninkryk. Dit kom uit in bybelverhale en kinderverhale, …
-
Stof tot nadenke: Laat almal tuis voel.
Ons moet elke dag onthou dat ons ander moet behandel soos ons self graag behandel wil word, want dit wat jy uitdeel, kry jy gewoonlik terug, soms in ‘n groter mate, as wat jy uitgedeel het.
-
Stof tot nadenke: Is geloof ‘n besitting?
Kan ons geloof besit soos wat ons ‘n selfoon besit? Iets waarvoor ons gewerk het, iets wat ons kan verlê, verloor, of van ons gesteel word. Kan ons dit laat val, sodat dit onherstelbaar is?
-
Stof tot nadenke: Menslike perspektiewe…
So kom ons elkeen voor die keuse te staan om ons eie menslike perspektiewe te ondersoek en besluite te neem…
-
Stof tot nadenke: Die ‘Achilles heel’ van die mens
Die mens se Achilles heel, van die vroegste tye af, was hul oorskatting van eie belangrikheid. Daardie gedagte dat jy onmisbaar is, dat niemand anders kan doen wat jy doen nie…
-
Stof tot nadenke: Hoe volg ons?
Hoe volg ons in Jesus Christus se voetspore. Dit is nie altyd maklik nie, want daar is vele struikelblokke op mens se pad. Die wêreld lyk soms so aanloklik dat ons struikel. Wanneer ‘n mens tot bekering kom dink jy dat jy oombliklik alles gaan reg doen, maar dit is nie die geval nie.
-
Stof tot nadenke: Versoekings…
Versoeking, daardie onding waarvoor ons so dikwels swig, en dan altyd iemand anders wil beskuldig. Jakobus stel dit baie duidelik dat dit ons eie menslike begeertes is wat die oorhand kry….
-
Stof tot nadenke: Stryd en samewerking…
Laat ons in vrede met mekaar leef, want ons is almal takke van dieselfde boom…
-
Stof tot nadenke: Menslike perspektiewe…
So kom ons elkeen voor die keuse te staan om ons eie menslike perspektiewe te ondersoek en besluite te neem…
-
Stof tot nadenke: Vreugde en Vrede…
“Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!”Rom. 15: 13 ‘n Vraag “Is ons te bang om …
-
Stof tot nadenke: Keuses…
Al hierdie keuses neem ons lewens totaal in beslag, sodat ons, so dikwels, die heel belangrikste en enigste noodsaaklike keuse in die lewe miskyk…
-
Stof tot nadenke: Luister, dink daaroor, doen en praat…
Jakobus gee ons ook goeie raad (“Let op, my geliefde broers, elke mens moet flink wees om te luister, stadig om te praat, stadig om kwaad te word. Want die woede van ‘n mens bewerk nie geregtigheid voor God nie. ” (Jak. 1: 19-20))…
-
Stof tot nadenke: Loop die pad net eenmaal…
Elkeen van ons se paaie verskil. Lewens ervarings laat ons elkeen ‘n unieke pad stap, wat nie regtig met mekaar se paaie vergelyk kan word nie, maar ons kom so dikwels in situasies waar ons kan help. En tog draai ons so dikwels ons rug, of dink ons ons sal volgende keer help, wanneer ‘n soortgelyke situasie by ons verby kom…
-
Stof tot nadenke: Daardie ander wang…
Ons eerste raksie wanneer iemand kwaadwillig iets teen ons doen of sê, is om wraak te neem. Wanneer iemand jou gedurig teister, hof toe sleep, of kwaadwillige praatjies teen jou praat, voel dit soms of mens nie anders kan as om teerug te slaan, te veg of terug kwaadwillige praatjies te versprei nie.
-
Stof tot nadenke: Besig?… Besig met wat?
Maar die groot vraag is is ons besig met die regte dinge?
-
Stof tot nadenke: Wat is in die skatkamers van jou hart?
In vandag se tyd weet ons dat die hart die middelpunt van ons vleeslike mense bestaan vorm, en waarsonder ons nie kan leef nie. Ons wonder soms waar ons gedagtes en ervaringe gestoor word in hierdie menslike bestaan. Waar kom die vinnige emosionele reaksies vandaan in veg of vlug situasies….
-
Stof tot nadenke: God se inslag in Christus se geboortelyn
Tit. 3: 5
Ons verstaan nie altyd die ervarings wat ons op die lyf loop en wat soms selfs traumatiese lewensveranderinge in ons lewens teweeg bring nie. Dit is dikwels eers wanneer mens terugkyk na enige sulke ervarings dat mens besef dat dit dui op die inslag van God in ons lewens.
-
Stof tot nadenke: Hoe bly ons staande?
Dit beteken nie dat daar nie woeste storms om ons kan woed nie, maar dat ons fondament op die Ewige Rots gebou moet wees om staande te kan bly!
-
Stof tot nadenke: Verskillende gawes
Ons moet mekaar dus in verdraagsaamheid en liefde toelaat om ons verskillende en uiteenlopende gawes, soos deur God en Sy Gees deur die loop van die lewe vir elkeen gegee het, uit te leef tot opbouing van die gemeente en sodoende ook tot uitbou van die Koninkryk van God.
-
Stof tot nadenke: Die Achilles heel van die mens…
Die mens se Achilles heel, van die vroegste tye af, was hul oorskatting van eie belangrikheid. Daardie gedagte dat jy onmisbaar is, dat niemand anders kan doen wat jy doen nie…
-
Stof tot nadenke: Onder leiding van die Heilige Gees
Ons moet dus besef dat hierdie onbeskryflike groot gawe daar is vir almal om te ontvang. Ons moet nie ‘n hindernis raak vir God omdat ons dink net ons het die reg om gelowiges te wees nie.
-
Stof tot nadenke: Die nabyheid van God
Ons herdenking van Hemelvaart is agter die rug. Ons is nou in hie herdenkingstyd tussen die Hemelvaart en die uitstorting van die Heillige Gees, waarna menige apostels en dissipels spontaan begin getuig het. Tog voel ons mense dikwels asof God nie na aan ons is nie. Ons wil ook die doringbos ervaring of die Sinaiberg ervaring hê wat Moses gehad het…
-
Stof tot nadenke: Kan ons die haat hanteer?
DIe lewe is maklik wanneer mense jou aanvaar en liefhet. Wanneer jy in ‘n lieffdevolle huis grootgeword het, is die begrip van haat een waarvan jy weet, maar waarmee jy nie in die alledaagse lewe gekonfronteer word nie. Dis daar ver, dis iets wat slegs onder afvalliges bestaan…
-
Stof tot nadenke: Wonders en tekens
So dikwels hoor ons verhale van wonders, self in vandag se tyd, maar ons het gereeld ‘n skeptiese uitkyk op, of aanhoor van hierdie dinge, veral as ons dit nie self beleef het nie. Selfs wanneer die persoon wat vertel entoesiasties en met oortuiging vertel.
-
Stof tot nadenke: Waarop steun ons?
Elkeen van ons leun of steun op iemand of iets in hierdie wêreld. As kinders is ons vertroue ten volle op ouers, hetsy of hulle liefdevol is of nie. Later begin mens draai na vriende, familie, eggenote, werksplekke, kollegas, aansien,…
-
Stof tot nadenke: Wat is ware geluk?
Ps 84: 6
Almal van ons soek deur ons hele lewe daarna om gelukkig te wees. Ons dink as ons maats ons sal aanvaar, sal ons gelukkig wees; as ons mooi is, soos die tydskrifte ons wys, sal ons gelukkig wees; as ons deur mense geliefd is, sal ons gelukkig wees; as ons in ‘n pragtige huis met al die toebehore leef, soos die media en advertensieborde ons wys, sal ons gelukkig wees; as ons die vinnigste motor ry of as ons die rykste is, sal ons gelukkig wees…
-
Stof tot nadenke: “Hoe glo ons?”
Hoe glo ons? Wie kan ons glo? Waarin moet ons glo? Is die vrae wat by mens opkom deur jou hele lewe.
-
Stof tot nadenke: “Dit is Volbring! “
Laat ons dan nou nie hierdie ongelooflike reddings daad van God die Vader, Die Verlosser Seun en die Heilige Gees, Trooster terwyl ons in hierdie wêreld is, laat verlore gaan nie…
-
Stof tot nadenke: Wie is in Beheer?
Wanneer ons vrae: “Wie is in beheer?”, is dit duidelik dat God elke persoon in Jesus Christus se pad geplaas het vir ‘n spesifieke doel (“En Jesus antwoord hom (Pilatus): “U sou geen gesag oor My gehad het as dit nie van Bo aan u gegee was nie.
-
Stof tot nadenke: Struikelblokke
Net soos in Pauus se woorde, laat daar nie van ons gesê word dat ons afgodsbeelde en ander struikelblokke in mense se pad lê nie…
-
Stof tot nadenke: Gawes
Vind uit wat jou gawes is. Dit wat jou in harmonie met God stel. Daar waar jy voel dat jy ‘n verskil kan maak, omdat die Heilige Gees ‘n rustigheid in jou gemoed bring, omdat jy die lewe ly wat God wil hê dat jy moet ly. Omdat jy doen wat vrede bring in jou lewe. Laat ons dus gaan lewe in beskeidenheid…
-
Stof tot nadenke: Geloof, Genade en Gewete
Waar kom ons vermoë vandaan om ‘n goeie gewete te hê? Hoe behou ons ‘n goeie gewete? Paulus verseker ons in 1 Tim. 1: 19, dat ons geloof en ons gewete gekoppel is. Dis wanneer ons geloof tot niet gaan, wat ons gewete ook by die deur uitvlieg.
-
Stof tot nadenke: Waarop moet ons let?
Hoe weet ons wie is vals leraars en mense wat nie saam met God wandel nie? Hoe verstaan ons die listige tonge wat die waarheid so maklik kan verdraai deur fyn woord nuanses? Waarop moet ons bedag wees? Waarteen moet ons waak?
-
Stof tot nadenke: Lydenstyd, ondersteuning en uitbou.
Ons is reeds besig om onsself voor te berei vir die herdenking van Christus se kruisdood, wat die middelpunt is van ons geloof en die verlossing van ons sondes. Ons moet egter waak daarteen dat ons onsself nie blindstaar teen hierdie lydenstyd nie…
-
Stof tot nadenke: Wie se aanvaarding?
Elkeen van ons soek aanvaarding. Hetsy of dit van ons ouers, broers, susters, eggenote, vriende of kollegas in die werksplek, is. Ons wil aanvaarbaar wees sodat ons deel van die menslike soiale sisteem kan wees. Is dit haalbaar?…
-
Stof tot nadenke: Eensgesindheid?
Kan ons eensgesind wees wanneer daar mense is wat vir elkeen van ons ‘n naamplaatjie wil omhang. Hetsy of dit as vroom, losbandig, krimineel, goed, wit, swart, man of vrou is? Daarmee word daar noodwendig eienskappe toegedig wat heel moontlik nie akkuraat is nie? Sommige van hierdie eienskappe kan eienskappe wees wat God vir ons gegee het met ‘n doel. Elkeen van ons het genade gawes ontvang, nie deur ons eie toedoen nie, maar deur die werking van die Heilige Gees in ons lewens.
-
Stof tot nadenke: Getrou in geloof
Hoe getrou is ons in ons geloof? Dwaal ons maklik af na die verleidings en aanvalle van hierdie wêreld? Of sal daar van ons gesê kan word soos van Daniël, dat ons betroubaar is?
-
Stof tot nadenke: Op watter stoel sit jy?
Kan die wêreld sien in jou lewe dat jy hierdie waarheid van Jesus Christus glo? Of is jy soos een wat nie kan besluit op watter stoel jy sit nie?
-
Stof tot nadenke: Na wie se stem luister ons?
Dis alleen wanneer ons in God se teenwoordigheid leef dat ons so naby aan Hom kan wees dat ons daagliks sy asemhaling en Sy stem kan hoor.
-
Stof tot nadenke: ‘n Nuwe Seisoen
Ons word in Epifanie herinner aan die nuwe seisoen wat deur die lentetyd van Jesus Christus se lewe as geskenk vir ons gegee is. Johannes verseker ons dat in Hom is daar lewe en dat Hy die lig van die wêreld was (Joh. 1: 4-5)
-
Stof tot nadenke: Lewe in God se Liefde
My Nuwe Jaars wens vir elkeen van julle is dat julle in sekerheid in die liefde van God sal kan lewe, want die onwrikbare liefde van God gee ons die versekering dat “As God vir ons is, wie kan teen ons wees” (Rom. 8: 31).
-
Stof tot nadenke
Johannes verseker ons dat God vlees geword het en onder ons kom woon het (“En die Woord het vlees geword en onder ons kom woon, en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos die unieke Seun van die Vader – vol genade en waarheid.” (Joh. 1: 14))
-
Stof tot nadenke: Christus se Vrede
Dan begin mens besef dat ons begrip van Christus se vrede totaal verkeerd is….
-
Stof tot nadenke: Wat gee ons vreugde?
Wat is dit wat elkeen van ons vreugde verskaf in hierdie aardse lewe van ons? Ons vind ons tydelike vreugdes, wat dikwels nie juis langdurig is nie, in allerhande aardse plesiertjies.
-
Stof tot nadenke: Waarop hoop ons?
Eff. 1: 18-19
In ons jong dae is ons hoop so dikwels op die materiële en aardse dinge ingestel as gevolg van selfsugtige redes. Dinge wat dikwels deur ouers aangewakker word, bewustelik of onbewustelik,…
-
Stof tot nadenke: Koninkrykstyd en Danksegging
Die koninkrykstyd is nie ‘n tyd wat behoort te eindig teen einde November nie. Dit is ‘n tyd wat gedurig in ons lewe moet posvat, en ‘n lewenstyl moet word.
-
Stof tot nadenke: Luister en doen
Ons wonder dikwels of dit geloof alleen is wat ons red. Is dit voldoende om net volkome te glo dat Jesus Christus my Verlosser is?
-
Stof tot nadenke: Water van die lewe
Mag ons nie hierdie bron van lewende water ooit verlaat nie, want dan sal ons ook soos in in Spr. 10: 28 kan sê dat ons verwagting “vreugde” is omdat ons deur die krag van die Heilige Gees ook die stroom lewende water na ander kan bring.
-
Stof tot nadenke: Verganklikheid van die aardse
Laat ons nie ons toevlug neem in wat ons vernietig nie (Ps. 52: 9), maar laat on vertrou op die Heilige Gees wat vir ons die wapens in die stryd voorsien…
-
Stof tot nadenke: ‘Oorwin die kwaad’
Dit is so maklik om te val deur die dinge wat ons dink, doen en sê. Ons moet gedurig daarop bedag wees dat die ‘kwaad’ alles in sy vermoë sal doen om ons te oorwin.
-
Stof tot nadenke: Bekommernis
Dit is so maklik om verstrengel te raak in die alledaagse gebeure, gerugte van oorloë, woede, haat, nyd en leuens rondom ons, dat ons die gevaar loop om sonder vrug te bly.
-
Stof tot nadenke: Selfondersoek na afgode
Die vraag ontstaan dus of daar ander dinge is in vandag se tyd, wat vergelykbaar is met afgode waar agter ons ons skoene stukkend loop? Is daar dinge in elkeen van ons se lewe wat belangriker as God is?
-
Stof tot nadenke: Geestelike Groei
… ons kan nou ook nie op ons louere sit en hooop dat ons die ewigheid sal erf nie.
-
Stof tot nadenke: ‘n Nuwe mens
Ons wil die vermoë hê om dinge te doen, wat vir ons beheer gee oor die uitkomste. Ons wil nuwe mense wees in Christus, want ons leef met die natuurlike drang, soos God ons geskape het, om nader aan God te kom.
-
Stof tot nadenke: “Versoeking en Volharding”
Ons moet bly wees as ons versoek word? Dat ons geloof getoets word? Dit is ‘n baie interessante stelling wat Jakobus hier maak. Is die feit dat ons versoek word ‘n aanduiding dat ons in geloof begin wen? Dat die vyand dit besef en alles in sy vermoë sal doen om ons van die regte pad af te lei…
-
Stof tot nadenke: Wat gee vrede?
Hoe moet ons hierdie teenstrydighede verstaan? Dit is duidelik dat Christus van ‘n vrede praat wat ons nie in ons aardse konteks heeltemal begryp nie. Christus se gesprekke lei na die feit dat ons Hom moet volg.
-
Stof tot nadenke: Afskeid by die graf
Sal daar dankbaarheid wees omdat dié wat agterbly weet waar jy jou bevind, of sal dit dankbaarheid wees omdat jy weg is uit hulle lewe? (Dan. 12:2)
-
Stof tot nadenke: Seisoene in die Bybel
Wanneer mens die Bybel deursoek word daar bitter min gesê oor die seisoene, oor al die pragtige perfeksie van die natuur en die hemelruim. Die skepping van God wat Hy as baie goed beskou het…
-
Stof tot nadenke: Vissers van mense
Die opdrag van Jesus Christus aan sy eerste dissipels laat mens verbaas. Wie van ons sal alles waarmee ons besig is net so laat staan en agter Christus aanstap. En tog is dit die opdrag….
-
Stof tot nadenke: Elke dag in afhanklikheid
Kan ons, soos Daniël en sy vriende van ouds, so in totale afhanklikheid en met volle vertrou in waarheen God ons lei, elke dag leef?
-
Stof tot nadenke: Geloofsekerheid
So dikwels worstel ons met die vraag of ons volkome sekereheid kan hê van ons geloof in God, die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Is dit vir ons moontlik on volkome te vertrou,…
-
Stof tot nadenke: Trefkrag van van die Boodskap
Maar hoe onderskei ons as gelowiges of die boodskap bevorderlik of nie bevorderlik is nie? Hoe onderskei ons tussen vals en ware profete.
-
Stof tot nadenke: Wat is die belangrikste?
Een van die moeilikste dinge in hierdie lewe is om eensgsindheid in die gemeente en gemeenskap te hê. Daardie eie ek wat altyd wil seëvier. Ons kom almal, selfs uit dieselfde kultuur, uit soveel verskillende agtergronde, en met sovel verskillende ervarings, dat ons selde die ander se verwysingsraamwerk verstaan.
-
Stof tot nadenke: Gebed
… volhard in waaksame en dankbare gebed sodat God se genade en die misterie van Christus en die Heilige Gees verder ontsluit sal word.
-
Stof tot nadenke: Krag van Geloof
Is dit in ons mag om te glo. Is dit uit ons eie sterkte wat ons tot geloof kom?
-
Stof tot nadenke: Oordeel en vergifnis
Wie van ons het nie al mense wat ons reken is nie in ons klas, of hoort nie in ons geselskap nie, net eenvoudig geïgnoreer, en soos die verhaal van die barmahartige Samaritaan (Luk. 10: 25-37) net eenvoudig ver verby gehou,…
-
Stof tot nadenke: Waarvan is jou hart vol?
So dikwels besef mens dat mense onnadenkend uitlatings maak wat die hart se volheid luidkeels uitskree, en die aanhoorders soms stom laat oor die onvanpaste woorde.
-
Stof tot nadenke: “Hou God van jou? “
God ons so lief het dat God het ons van die begin van elkeen van ons se bestaan, reeds beplan hoe ons sal wees. Hy het ook elkeen van ons op ‘n unieke vormingstog geplaas, sodat ons by Sy Plan kan inpas, daar waar Hy ons nodig het.
-
Stof tot nadenke: Hoe oordeel jy?
Het ons die reg om die vergifenis wat God aan ander bewillig het, te stop? Kan ons ongelukkig wees oor ‘n ander, ongeag waar hulle vandaan kom, se redding?
-
Stof tot nadenke: Lig in die duisternis.
Hy wat vir ons lewe gebring het. Hierdie lewe wat vir ons as mense die lig is. ‘n Lig wat geen duisternis kan uitdoof nie.
-
Stof tot nadenke: “Jesus Christus alleen…”
Dit is Jesus Christus alleen, die opgevare Seun van God, wat ons vrygekoop het, en wat ons met die Heilige Gees kan doop. Daar is geen ander soos Hy nie!
-
Stof tot nadenke: “Paulus en Timoteus se gebed”
Hoe moet ons bid? Waarvoor moet ons vra? Dis vrae wat dikwels en veral in hierdie tyd by ons opkom. Vir sommige van ons kom die woorde maklik, vir ander minder maklik. In Paulus se gebed aan die Fillippense…
-
Stof tot nadenke: “Hoe kyk jy na alles?”
Hoe donker is alles om jou as jy nie die genade gawes wat God elke dag oor jou pad bring nie kan raaksien nie.
-
Stof tot nadenke: God se Gees
… slegs deur die lewend gewende leiding, bystand, ondersteuning en hulp van God se Gees in geloof wandel. Ons kan nie op ons eie kragte en intelligensie staat maak om God te volg nie.
-
Stof tot nadenke: Uitvoering van God se wet…
In hierdie tyd waar ons wag om weereens die uitstorting van die Heilige Gees deur Pinkster te vier, moet ons mekaar onvoorwaardelik liefhê, sodat ons daardeur aan die wet kan voldoen.
-
Stof tot nadenke: Die lig van God
God wat Hom oor ons ontferm het, en wat Sy Seun gestuur het om vir ons sondes te sterf en die dood te oorwin, het daardeur die lig in ons harte aangesteek deur die Heilige Gees. Dis hoekom ons nie moedeloos hoef te word nie.
-
Stof tot nadenke: Vrede van God
… elkeen wat in Hom glo, die vrede wat God vir ons bedoel het, deur die bystand van die Heilige Gees.
-
Stof tot nadenke: Geniet hierdie dag!
Sien die dinge raak wat God aan jou gee. Besef die wonder van Christus se opstanding. Waardeer elke genade gawe; elke natuur wonder; elke vriendelike glimlag en groet.
-
Stof tot nadenke: Wie kies jy?
Jesus Christus het deur elke moontlike helse kondisie gegaan hier op aarde sowel as om vir ons sonde te sterf aan die kruis. Die mense wat hom kort voor Sy dood met eer en gejuig ontvang het toe hy met die donkie in Jerusalem ingery het het, het hom kort daarna uitgejou en veragtend behandel,…
-
Stof tot nadenke: Kinders van die Vader
Dit is nie so maklik om Christus te volg in ‘n sosiale wêreld, waar mamon aan die orde van die dag is nie. Waar mense oënskynlik floreer terwyl hulle God en sy voorskrifte negeer.
-
Stof tot nadenke: God se Offer
Ons voel so dikwels van verlate, maar Hy verseker ons dat Hy ons nooit sal verlaat nie. As daar een entiteit is op wie ons volkome kan vertrou…
-
Stof tot Nadenke: God se amfiteater
… kan ons hierdie pragtige amfiteater van Hom, so verwoes. Hoe kan ons mekaar en medemense sommer net so uitsmyt, ignoreer en vernietig. Is ons so verblind deur die glans van die goue kalf, dat ons in ons troon-paleise sit en toekyk hoe ander om ons vernietig word…
-
Stof tot nadenke: Weerkaatsers van God se liefde
Dis wanneer ons hierdie liefde van God die Vader, Jesus Christus die Seun onder leiding van die Heilige Gees na buite weerkaats, dat ander ook van ons sal kan sê dat hulle God dank vir ons geloof en liefde.
-
Stof tot nadenke: God se kudde
Ons kan nie altyd verstaan hoe God wat ‘n God van liefde is, soveel haat, seer, verwoesting en magteloosheid kan toelaat of veroorsaak nie.
-
Stof tot nadenke: God is my skild
Met die genadegawe van die liefde wat ons deur God ontvang het, belowe God dat Hy ons skild is wanneer ons opreg van hart is. Wanneer ons nie leuens in ons ronddra of uitdeel nie. God alleen weet of ons opreg van hart is
-
Stof tot nadenke: Die grootste hiervan is…
Dis weer die week van die liefde in menslike terme. Valentynsdag word wêreldwyd gevier. Maar die begrip van die liefde het so afgewater en verwronge geraak deur die prentjie wat wêreldwyd van die liefde verkondig word, dat ons menigmaal in wantroue staan teenoor enigiemand wat ‘n liefdesverklaring maak
-
Stof tot Nadenke: Is jy Vry?
Soms lees mens ‘n Bybelvers raak wat jou hele siening van die lewe laat verander. Is dit moontlik dat ons vrygeskeld kan wees van die wet? Tog staan dit baie duidelik in Gala
-
Stof tot nadenke: Vreugde en Swaarkry
“Ons verkondig nie onsself nie maar Jesus Christus as die Here, en onsself as julle dienaars ter wille van Jesus. God wat gesê het: ‘Laat daar lig skyn uit die duisternis’, het ook in ons harte ‘n lig laat skyn …
-
Wat is jou antwoord op God se belofte?
Laas week het ons gekyk na die belofte van God, wat beloof het om ons harde harte te versag sodat ons met mede-menslike liefde die verskil in ons lewe aan almal om ons kan uitstraal. Ons is dus ook begenadig deur die liefde en geduld wat God aan ons betoon indien ons God se belofte ons eie maak.
-
Stof tot nadenke: ‘n Belofte van God
En Ek sal julle ‘n nuwe hart gee en ‘n nuwe gees in julle binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit julle vlees wegneem en julle ‘n hart van vlees gee.En Ek sal my Gees in jule binneste gee en sal maak dat julle in my insettinge wandel en my verordeninge onderhou en doen”
-
Stof tot Nadenke: ‘n Nuwe Jaar en ‘n Nuwe Lewe…
Leef in geloof in hierdie nuwe lewensjaar. Leef saam met God, deur Jesus Christus en onder leiding van die Heilige Gees. Wees lief vir mekaar, wees verdraagsaam met ‘n ander se swaarkry en deel in enige vreugdes, sodat ons tot seën vir mekaar kan wees
-
Stof tot nadenke: Johannes kondig Jesus se koms aan
En die Woord het vlees geword
en onder ons kom woon,
en ons het sy heerlikheid aanskou,
‘n heerlikheid soos dié
van die unieke Seun van die Vader –
vol genade en waarheid. -
Stof tot Nadenke: Jesus se seën en roeping
Net toe Hy uit die water opkom, het Hy die hemel sien oopgaan en die Gees soos ‘n duif op Hom sien neerdaal. 11En ‘n stem het uit die hemel gekom: “Jy is my Seun, my geliefde. Oor Jou verheug Ek My!”
-
Stof tot Nadenke: Feestyd saam met God
DIs weer tyd vir afsaal en feestyd, na ‘n jaar van nimmereindige woelinge, in Suid Afrika, asook wêreldwyd. Dis oorloë en terrorisme. Dis vredes-samesprekinge en oorlog-verklarings. Dis vloede en droogtes. Dis vreugdes en hartseer. Dis
-
Stof tot nadenke: Eer aan God
Lied 367: 1 stel so mooi hoe ons aan God eer moet bring: “Ere aan God, ere aan God in die hoogste, in die hoogste! Vrede op aarde, vrede op aarde…” Hierdie vrede is nie noodwendig die vrede wat ons as mense verstaan nie,
-
Stof tot nadenke: Danksegging
Die gebruik van ‘Thanksgiving’ wat in die 1600’s in Amerika sy oorsprong het, is ‘n wonderlike gebruik van jaarliks dankie sê vir dit wat mildelik aan hulle uitgedeel is. Dit is ‘n feestelike geleentheid van deel met almal wat betrokke was by die oeste van die jaar; familie, vriende, bure en werkers
-
Stof tot nadenke – ‘n Gebed vir Reën
“As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid… ” Jak. 5: 13 “Hemelse Vader en almagtige Here, dit is 2 uur in die môre , en ek kan nie slaap nie. In 21 jaar wat ek …
-
Stof tot nadenke: Hoe weet ons virseker?
Die vraag “Waarom het Christus kans gesien om vir ons aan die kruis te sterf?” is menigmaal in ons gemoed. Waarom was Hy bereid om deur die vernietigende venyn van mense se woede, smaad en haat te gaan?
-
Stof tot nadenke: Die geheim van die lewe
“Wat is die geheim van die lewe? Waarheen is ek oppad?” Ons wonder so dikwels wat ons doel in die lewe is. Wanneer ons deur moeilikhede gekonfronteer word, wil ons altyd iemand blameer vir wat verkeerd gaan. Ons hou so daarvan om vinger te wys na iemand anders.
-
Stof tot nadenke: Gee jy regtig om?
Dis is ons mense se fisiese en psigiese nood wat ons na God toe dryf. Ons moet mense word wat met oop arms, net soos Christus se arms oop was vir enigeen wat Hom gesoek het, deur die lewe loop. Aanvaarding en net die erkenning van elke mens wat jou pad kruis, se bestaan, deur …
-
Stof tot nadenke: ‘n Afgekeurde hoeksteen
hoeksteen deur mense afgekeur is, het die belangrikste hoeksteen van alle tye geword in die gebou van menslike navolgelinge wat God daar gestel het. Christus was waardig deur sy leiding en getrouheid om die ereplek by God
-
Stof tot naddenke: Het jy al moord gepleeg
Moord gepleeg, “Moet nie laf wees nie, nie ek nie!” is ons almal se oombliklike antwoord. Indien ons egter bietjie verder lees in Matteus begin ons egter twyfel aan ons eie onskuld aan moord.
-
Stof tot nadenke: ‘n Helder lig in die donker
In hierdie wêreld met sy misplaaste persepsies van wat reg is, afknouery, veroordeling van die waarheid tot voordeel van sekere mense, moord, diefstal, magsbejagdheid en oorloë skep ‘n baie donker prentjie vir die nageslag. Ons wat vashou aan die geloof
-
Stof tot nadenke: ‘n Soliede anker
Wanneer ons met ‘n geloofsoor luister na elke mense wat ons pad kruis, sal ons besef dat God op baie maniere met ons gesels deur mense, gebeurtenisse, vinnige verbygaande ontmoetings en lang innige verhoudings.
-
Stof tot nadenke: Waar vergader ons skatte?
Deur al die eeue heen struikel ons voor die vergadering van aardse skatte. Ons betreur die tot niet gaan van hierdie aardse skatte. Ons beskerm en vernietig mense om ons, van wie ons glo dat hulle dalk kan lei tot die verlies van ons aardse skatte.
-
Stof tot nadenke: Hoe sê mens dankie?
Ons kan ook nie voorgee om dankbaar te wees nie, want God ken ons elkeen se harte, elke gedagte nog voordat dit gevorm is. God sien elke opregtheid en valsheid raak. So rig jou oë op die Here? Die Een
-
Stof tot nadenke: ‘n Gebed
Waar daar twyfel is, gee dat ek u geloof mag versprei.
Waar daar wanhoop is, help my om hoop te bring.
Waar duisternis, ek die lig mag bring. -
Stof tot nadenke: Die onuitputbare Kragbron!
In ons geestelike lewe weet ons egter dat daar ‘n onuitputbare kragbron aan die werk is. Dit is nie op onsself wat ons hoef staat te maak nie. Ons sterkte en lig lê by God,…
-
Stof tot nadenke: Wysheid van Bo…
“Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings, en verder is dit vredeliewend, inskiklik, bedagsaam, vol medelye en goeie vrugte, onpartydig, opreg. Hierdie wysheid bring jou in die regte verhouding met God, en jy moet dit gebruik om vrede te maak ” Jakobus 3: 17-18
Jakobus begin in vers 13 met die vraag : “Is daar ‘n
-
Stof tot nadenke – Verskillende boodskappe
Deur: Carin von Ginkel “Ek het gekom om vuur op die aarde te werp, en hoe wens ek dat dit al aangesteek was!” Lukas 12: 49 Ds Danie Goosen se preek van Sondag 7 Augustus het ingelei met die teksvers. …

