Gebedsgidse
-
Gebedsgids vir elke dag van Januarie 2026
Kom bid saam met ons aan die hand van hierdie Gebedsgids vir elke dag van Januarie 2026
-
Gebedsgids Desember 2025
Kom bid elke dag saam met ons aan die hand van hierdie gebedsgids vir Desember
-
Gebedsgids vir November 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier
Kom bid elke dag saam met ons aan die hand van hierdie gebedsgids vir November
-
Gebedsgids vir Oktober 2025
Kom bid saam met ons in Oktober aan die hand van hierdie daaglikse Gebedsgids
-
GEBEDSGIDS SEPTEMBER 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier
Jesus, dankie dat U die ewige en onwrikbare rots in my lewe is waarop ek my fondasie kan bou. Met U kan ek die storms en aanslae teëstaan sonder om te val.
Kom bid saam met ons aan die hand van hierdie gebedsgids vir elke dag van September.
-
Gebedsgids – Augustus 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier
Kom bid saam met ons in Augusts aan die hand van hierdie Gebedsgids met ‘n gebed vir elke dag.
-
GEBEDSGIDS – JULIE 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier
Gebedsgids vir Julie.
Kom bid saam met ons hierdie Julie aan die hande van ons daaglikse gids. -
Gebedsgids Junie 2025 – NG Kerk Groot-Brakrivier
God se stem in die seisoene “U wat al die seisoene van die aarde vasgestel het; somer en winter is die werk van U hand” – Psalm 74:17. GEBEDSGIDS – JUNIE 2025 1 Junie – Sondag – Prys die Here van die aarde af
-
Gebedsgids Mei 2025
Gebedsgids Mei 2025
Kom bid saam met ons met hierdie riglyn vir jou gebede vir elke dag van Mei 2025 -
Gebedsgids April 2025
GEBEDSGIDS – APRIL 2025
1 April – Dinsdag – Niks vir onsself nie
Vader, help ons om weer bewus te word van ons gawes om ‘n seën vir ‘n ander een te wees. Om ander met onvoorwaardelike liefde en deernis te aanvaar en te bemoedig. Niemand van ons leef tog vir onsself nie, ons doen dit tot eer van God.
-
Bybelgenootskap – Gebedsgids Herfs 2025
Met die Bybel as grondslag en gemotiveer deur die Groot Opdrag, vervul die Bybelgenootskap van Suid-Afrika hul missie om bekostigbare Bybels beskikbaar te stel terwyl die volgende waardes al hul aktiwiteite rig – integriteit, vertroue, respek, diens, aanspreeklikheid – sodat elkeen die lewegewende boodskap van die Woord mag ervaar.
-
Gebedsgids Maart 2025
Kom ons bid elke dag saam in Maart maand. Hier ‘n gids om jou gebede elke dag te lei.
-
Frontiers SA Prayer Calendar 28 Feb-29 March 2025
This 30-day prayer guide, compiled by Frontiers USA and edited by Frontiers SA, features Muslim people groups with little to no access to the Gospel. Use their stories, hope-filled scriptures, and practical prayer points to ask God to draw the to Himself.
“Tell me, please, who is the prophet talking about, himself or someone else?” Then Philip began with that very passage of Scripture and told him the good news about Jesus. Acts 8:34-35 -
Gebedsgids Februarie 2025
Kom bid saam met ons in Februarie 2025.
Spreuke 3 : 5
“Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou op die regte pad laat loop” -
Gebedsgids – Januarie 2025
Kom bid saam met ons in Januarie. Hier is ‘n gebedsgids om jou gedagtes te help rig .
Woensdag, 1 Januarie – Feesvieringe
Almal vier fees vir die begin van die nuwe jaar en bid ons dat die vieringe tot eer van Jesus sal wees wat elke jaar vir ons nuut maak en nuwe kanse gee. -
Gebedsgids vir Desember 2024
Kom bid saam met ons hierdie Desember.
-
Gebedsgids November 2024
Gebedsgids vir November 2024… Ps. 139:23-24
“.Deurgrond my , o God, deurgrond my hart. Ondersoek my, sien tog my onrus raak. Kyk tog of ek nie op die verkeerde pad is nie” -
Gebedsgids vir Oktober 2024 – NG Kerk Groot-Brakrivier
GEBEDSGIDS – OKTOBER 2024 1 Oktober – Dinsdag – Skole heropen “Ons dra vandag die leerkragte aan U op, Here, dat U hulle spesiaal sal seën waar hulle elke dag die kinders moet lei om goed voorbereide volwassenes te wees.”
-
Gebedsgids en Katalogus van die Bybelgenootskap: Lente 2024
Met die Bybel as grondslag en gemotiveer deur die Groot Opdrag, vervul die Bybelgenootskap hul missie om bekostigbare Bybels beskikbaar te stel terwyl die volgende waardes al ons aktiwiteite rig – integriteit, vertroue, respek, diens, aanspreeklikheid – sodat elkeen die lewegewende boodskap van die Woord mag ervaar.
-
Gebedsgids vir September 2024
1 September – Sondag – Biddag vir Dowes
Ons offer vandag is vir die instituut vir Dowes en bid ons vir hulle wat die Bybel op ‘n ander manier verstaan en ook vir
die hulp wat aan hulle verleen word om met hierdie gestremdheid te kan funksioneer in die samelewing.
2 September – Maandag- Lente
September is die begin van lente en sing die aarde hul lied en begin die bloeisels en groenigheid hul kleur te wys. -
Gebedsgids – Augustus 2024 NG Kerk Groot-Brakrivier
Hierdie maand is die fokus op die welstand van vroue in ons samelewing. Ons bid dat vroue nie net in hierdie maand , maar deur die jaar met respek en liefde behandel sal word.
-
Gebedsgids Julie 2024
GEBEDSGIDS – JULIE 2024
Voor hulle nog roep, sal Ek antwoord, terwyl hulle nog praat, sal Ek hulle gebed verhoor (Jes 65:24). -
Gebedsgids : Junie 2024 NG Kerk Groot-Brakrivier
NG Gemeente Groot Brakrivier Gebedsgids Junie 2024 Saterdag 1 Junie: Klimaatsverandering Klimaatsverandering is stadig besig om God se Skepping te verwoes. Die mens is direk daarvoor verantwoordelik deur die atmosfeer te besoedel. Kom ons bid vir kennis en ‘n ingesteldheid om dit te bekamp.
-
Radio FEBA: e-Gebedsfokus vir Mei 2024
“Die Here is goed, Hy is ‘n toevlug in tyd van nood, Hy sorg vir dié wat by Hom skuil.” (Nahum 1:7 Afr83)
-
Gebedsgids May 2024 – NG Kerk Groot-Brakrivier
GEBEDSGIDS MEI 2024 Woensdag, 1 Mei – Werkersdag Vandag is meeste mense af en dink ons aan almal wat salarisse verdien en dank God dat Hy die Groot Voorsiener is van ons behoeftes en dat ons so gelukkig kan wees om ‘n werk te kan hê. Donderdag, 2 Mei – Leraars
-
Gebedsgids vir April 2024
GEBEDSGIDS – APRIL 2024 Ef 6:18. Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges. Maandag 1 April – Gesinsdag Gesinne is vir God belangrik. In die Ou Testament vind ons baie voorskrifte dat kinders kennis en godsdienstige gebruike van God se …
-
Gebedsgids – Maart 2024
“My God My God waarom het u My verlaat” was Sy woorde met Sy kruisiging. Eensaamheid kan erg wees en daar kan tye kom dat ons ook so mag voel. Kom ons bid tot die Here vir Sy alom teenwoordigheid en nabyheid.
-
Gebedsgids Februarie 2024 – NG Kerk Groot-Brakrivier
GEBEDSGIDSFEBRUARIE 2024 Gebed verander alles.Moenie angstig wees nie. Bid tot God.As God vir ons is, wie kan teen ons wees.Sy genade is genoeg. 1 Februarie – Donderdag – Mense op straatOns bid vandag in die besonder vir die sendelinge en predikers en hulpwerkers wat op straat die mense help en leiding gee. Mag hul elke …
Lees meer “Gebedsgids Februarie 2024 – NG Kerk Groot-Brakrivier”
-
Gebedsgids vir Januarie 2024
Ons dank God vir getroue bidders en vra vir volharding, wysheid en insig om te soek na Sy wil. Prys die Here vir soveel lewens en gesindhede van mense wat Hy verander as gevolg van volgehoue gebed.
-
Radio FEBA – E-Gebedsfokus – Januarie 2024
anuarie: Daar is tans sowat 3.4 miljard onbereikte mense in die wêreld. FEBA se missie is om Christus, deur middel van media, na hierdie mense te bring. Dit sluit in radio, oudio-Bybel, gedrukte media en aanlyn-platforms. Bid dat 2024 ’n jaar van groei vir FEBA sal wees en dat daar baie werkers sal wees om …
-
Gebedsgids Desember 2023 – NG Kerk Groot-Brakrivier
Vrydag, 1 Desember: Vakansiemaand Dit is vakansiemaand in Suid-Afrika. Almal is in ‘n vrolike gees en der duisende mense durf ons paaie aan, geniet ons strande, kuier by familie, kuier by ouers of kinders en dit is so maklik om van ons Skepper te vergeet. Kom ons bid vir die veiligheid van elke vakansieganger en …
Lees meer “Gebedsgids Desember 2023 – NG Kerk Groot-Brakrivier”
-
Radio FEBA se E-Gebedsfokus vir November
NOVEMBER 2023“Jesus antwoord hom: ‘As iemand My liefhet, sal hy my woorde ter harte neem; en my Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woon”(Johannes 14:23 Afr83)
-
Gebedsgids vir November 2023 – NG Kerk Groot-Brakrivier
GEBEDSGIDS – NOVEMBER 2023
Jesus het vir hulle ‘n gelykenis vertel om duidelik te maak dat ‘n mens altyd moet aanhou bid sonder om moedeloos te word. (Luk 18:1)
-
GEBEDSGIDS OKTOBER 2023
Gebed verander alles.
Moenie angstig wees nie.
Bid tot God.
As God vir ons is,
wie kan teen ons wees.
Sy genade is genoeg. -
GEBEDSGIDS SEPTEMBER 2023
Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking. Jak. 5:16 Vrydag 1 September – ‘n Nuwe Maand “Here Jesus, ons wil U loof en eer vir al die seëninge wat ons onverdiend en mildelik van U ontvang. Dankie vir nog …
-
Gebedsgids vir Augustus 2023 – NG Kerk Groot-Brakrivier
Gebedsgids Augustus 2023 Dinsdag 1 Augustus:Kom ons bid vir al die eensames “My God My God waarom het u My verlaat” was Sy woorde met Sy kruisiging. Eensaamheid kan erg wees en daar kan tye kom dat ons ook so mag voel. Kom ons bid tot die Here vir Sy alom teenwoordigheid en nabyheid. Woensdag …
Lees meer “Gebedsgids vir Augustus 2023 – NG Kerk Groot-Brakrivier”
-
Gebedsgids Julie 2023
GEBEDSGIDS – JULIE 2023“Meneer, laat hom nog hierdie jaar staan [..]miskien sal hy dan volgende jaar vrugte dra.”(Lukas 13:8b en 9a)Saterdag, 1 Julie – Getuienisgeleenthede “Here, dankie dat U met ons geduld het, en soos vir die vyeboom nog geleenthede gee om te getuig.” Kom ons word bewus van ander se nood om Jesus te …
-
Gebedsgids Junie 2023
Bid vandag en ook gedurende die maand vir ons Kerk se personeel asook die proses om ‘n nuwe dominee te beroep en dat ons die regte besluit sal neem, maar dat die dominee ook die bevestiging sal kry om hiernatoe te kom
-
Radio FEBA e-Gebedsgids Mei 2023
Maandag 1 Mei: FEBA Vietnam het onlangs ‘n jeugkamp, die Mien en Kim Mun Jeugkamp, aangebied. Dit is deur meer as ‘n duisend jongmense bygewoon. Bid asseblief dat hierdie jongmense se verhouding met Christus sal groei; en dat hulle die vrymoedigheid sal hê om die liefde van die Here Jesus Christus met hul maats te …
-
Gebedsgids Mei 2023
GEBEDSGIDS – MEI 2023 “In die eerste plek vermaan ek dan dat smekinge, gebede, voorbedes, danksegginge gedoen moet word vir alle mense” – 1 Timoteus 2:1 MAANDAG 1 MEI – Werkersdag Bid vir groter hardwerkendheid, arbeidsvrede en versoening by almal wat werk het en arbeidspraktyke waar reg en geregtigheid seëvier.Vra vir uitkoms vir werkloses en …
-
Gebedsgids April 2023 – NG Kerk Groot-Brakrivier
GEBEDSGIDS APRIL 2023 LAAT ONS ELKE DAG OOK BID VIR VREDE IN DIE OEKRAÏNE Saterdag, 1 April Kom ons bid vir die eensames met ons gebede. Kom ons bid vir die siekes met ons gebede. Kom ons bid vir al die armes met ons gebede. Kom ons bid vir vrede vir die gebiede waar daar …
Lees meer “Gebedsgids April 2023 – NG Kerk Groot-Brakrivier”
-
FEBA Radio – E-Gebedsgids Maart 2023
Maart 2023
“Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.”
– HEBREËRS 4:16 – -
Gebedsgids vir Maart 2023
Wil U nie weer die lewe vir ons nuut maak sodat ons ons vreugde in U kan vind nie?(Psalm85:7) Woensdag, 1 Maart Bid vir Blokbyeenkomste Ons begin die maand met Blokbyeenkomste. Ons dra elke byeenkoms aan die Here op. Bid dat Hy ons sal lief maak om met gelowiges saam te kom en saam te …
-
Gebedsgids Februarie 2023
“Waar 2 of 3 bymekaar is, daar is U.” Woensdag, 1 Februarie – Here se getrouheid en wilOns bid dat die gemeente sal sien dat die Here getrou is in Sy handeling en dat hulle volgens Sy wil sal bid.Donderdag, 2 Februarie – Prys GodKom ons sing ‘n nuwe lied vir God vir al sy …
-
Gebedsgids Januarie 2023
GEBEDSGIDS – JANUARIE 2023 Here, stort U seën oor my uit, vergroot my grondgebied, neem my onder U beskerming en weerhou onheil van my, sodat geen smart my tref nie. (1 Kron. 4 :10) Sondag 1 Januarie – ‘n Nuwe Jaar Mag dit deur ons gebede en optrede wees dat mense ervaar ons is van God. …
-
Gebedsgids Desember 2022
1 Desember – Hartseer en vreugdes: Gedurende die jaar het ons hartseer en vreugdes beleef. Kom ons dank God vir vertroosting en blydskap wat ons ervaar het. 2 Desember – Vakansiemaand: Dit is vakansiemaand in Suid Afrika. Almal is in ‘n vrolike gees en dit is so maklik om van ons Skepper te vergeet. Kom …
-
GEBEDSGIDS – NOVEMBER 2022
“So lank as die aarde bly bestaan,
sal saaityd en oestyd nie ophou nie,
ook nie koue en hitte,
somer en winter
dag en nag nie.” (Genesis 8:22)
Dinsdag, 1 Nov Elektrisiteit en EVKOM
Kom ons bid ernstig dat die elektrisiteit-krisis in ons land opgelos kan word. Dit raak sake-ondernemings, die boere, hospitale en elkeen van ons. -
GEBEDSGIDS – OKTOBER 2022
1 Oktober – Saterdag – Eljada Nasorg Môre is ons deurkollekte vir die Eljada Nasorg waar dit hulle doel is om die kinders en volwassenes se lewenskwaliteit te verbeter ongeag kultuur, etnisiteit, rykdom of sosiale status. Bid dat die mense se hande en harte oop sal wees om genoegsaam by te dra.
-
Gebedsgids – September 2022
Dan sal julle My aanroep, tot My kom bid, en Ek sal julle gebede verhoor. Jer. 29:12
DONDERDAG 1 September Gebed
Bid asseblief vir elke lidmaat wat hierdie Gebedsgids gebruik. “Here seën hulle en hulle dierbares met die keur van U seëninge. Dankie dat U self die waarborg is vir gebede wat in U Naam gebid word (vgl. Joh 14:13-14). Mag meer lidmate van hierdie materiaal gebruik maak.
VRYDAG 2 September Ons vervolgde Familie -
Gebedsgids vir Augustus 2022
Maandag 1 Augustus: Ons Kerk
Ons kerke is by ‘n kruispad. Baie mense verlaat die kerk of woon nie meer eredienste by nie. Kom ons dra dit aan die Here op en bid vir herbesinning en ‘n omkeer.
Dinsdag 2 Augustus: Eensaamheid
“My God My God waarom het -
Gebedsgids vir Julie 2022
Vrydag, 1 Julie Bejaardes en minderbevoorregtes
In ons gemeente is baie bejaardes wat alleen woon. Here, dek asseblief ons bejaardes en ook almal wat swaarkry, met U liefdes hand. “U is ‘n toevlug vir die armes, ‘n toevlug vir die behoeftiges in hulle nood ” (Jes 25:4)
Saterdag, 2 Julie Leraars / Hulppred -
Gebedsgids vir Junie 2022
“Waar 2 of 3 bymekaar is, daar is U.”
Woensdag, 1 Junie – Pinksterbiduur (vervolg)
Ons bid vandag vir volgehoue opkoms by die pinksterbiduur en dat hulle sommer nog mense na die biduur toe nooi.
Donderdag, 2 Junie – Pinksterbiduur (vervolg)
“Here, mag u vandag die vlam in die harte van die mense wat die biduur bywoon, aanvuur om die wil van U uit te dra.

