Missionêre Uitreik

Missionêre uitreik

Ons ondersteun verskeie sendelinge en aksies plaaslik, nasionaal, asook in die buiteland om die evangelie uit te dra. Ons kan die Here net loof en prys dat Hy ons gemeente oor die jare so geseën het om hierdie verhoudings te kon bou en instand hou. Ons ontvang gereeld briewe van ons sendelinge om ons op hoogte te hou van hul doen en late, asook uitdagings, behoeftes en gebedsversoeke. Hulle besoek ook gereeld ons gemeente tydens besoeke aan SA en deel dan eerstehands hul wedervarings met die gemeente.

Jesus vir ons, Jesus vir almal

Ons Betrokkenheid:

Missie Japan
Nepal
Moslem Frankryk
Moslem Belgi
ë
Oekraïne

Madagaskar
Radio FEBA
Makhathini
Die Plan / The Plan
Ander Sending aksies