Privaatheidsbeleid

Wie ons is

Ons is die Nederduits Gereformeerde Kerk Groot-Brakrivier

Ons webtuiste adres is: https://www.nggrootbrak.co.za.

Kommentaar

Wanneer besoekers ons webtuiste besoek en kommentaar lewer dan versamel ons inligting oor die e-pos adres asook die besoeker se IP – adres en die gebruiker se gebruikers profiel ten einde te bepaal of dit moontlik “gemors pos” kan wees.

‘n Anonieme letternotering wat vanaf u e-pos adres geskep word mag ook aan Gravatar verskaf word om te bepaal of u ‘n profiel foto op hulle diens het. Die Gravatar diens privaatheidsbeleid is beskikbaar op: https://automattic.com/privacy/. Na goedkeuring van ‘n kommentaar, sal u profiel foto beskikbaar wees in die publiek en in u kommentaar. (voorlopig is die diens afgeskakel maar mag dalk weer geheraktiveer word).

Media

In gevolge van die Wet op die beskerming van persoonlike inligting, Wet 4 van 2013 (POPI) , benodig ons u toestemming voordat enige media, waarin u herkenbaar is, op ons webtuiste verskyn. Sou daar enige media op hierdie webtuiste verskyn waartoe u nie toestemming verleen het nie, dan vra ons asb. dat u ons kontak sodat sodanige media verwyder of gewysig kan word.

Koekies (Cookies)

Indien u kommentaar lewer op enige items op ons webtuiste, word u naam en e-pos adres binne ‘n koekie op u rekenaar gestoor. Hierdie is vir u gerief sodat u dit nie weer hoef in te vul indien u eer kommentaar leer nie. Sodanige koekie word gestoor vir 1 jaar.

Indien u ons aanmeldblad besoek, dan stel ons ‘n tydelike koekie om te bepaal of u webblaaier koekies aanvaar. Hierdie koekie bevat geen persoonlike inligting nie en word verwyder indien u u webblaaier toemaak.

Wanneer jy aanmeld, sal ons ook verskeie koekies opstel om jou aanmeldinligting en jou skermvertoonkeuses te stoor. Aantekenkoekies hou vir twee dae, en skermopsiekoekies hou vir ‘n jaar. As jy “Onthou my” kies, sal jou aanmelding vir twee weke voortduur. As u afmeld, sal die Aantekenkoekie verwyder word

As u’n artikel wysig of publiseer, sal ‘n bykomende koekie in u blaaier gestoor word. Hierdie koekie bevat geen persoonlike data nie en dui bloot die pos-ID aan van die artikel wat u pas geredigeer het. Dit verval na 1 dag.

Verder gebruik ons slegs funksionele (of vereiste) webkoekies wat nodig is vir hierdie webwerf om te funksioneer, insluitend dié wat nodig is vir Google Analytics om te werk. Ons ontleed wel die gebruik van hierdie webwerf om die gehoor te meet, maar dit is gedeidentifiseerde data. Met ander woorde, ons weet nie wie jy is nie.

Ingebedde inhoud van ander webwerwe

Artikels op hierdie webwerf kan ingebedde inhoud insluit (bv. video’s, beelde, artikels, ens.). Ingebedde inhoud van ander webwerwe gedra hulself op presies dieselfde manier asof die besoeker die ander webwerf besoek het.

Hierdie webwerwe kan data oor jou insamel, koekies gebruik, bykomende derdeparty-nasporing insluit, en jou interaksie met daardie ingebedde inhoud monitor, insluitend die dophou van jou interaksie met die ingebedde inhoud as jy ‘n rekening het en by daardie webwerf aangemeld is.

Met wie ons u data deel

As jy ‘n wagwoordterugstelling versoek, sal jou IP-adres by die terugstel-e-pos ingesluit word.

Hoe lank ons u data behou

As u ‘n opmerking los, word die opmerking en sy metadata onbepaald behou. Dit is sodat ons enige opvolgopmerkings outomaties kan herken en goedkeur in plaas daarvan om dit in ‘n modereringstou te hou.

Vir gebruikers wat op ons webwerf registreer (indien enige), berg ons ook die persoonlike inligting wat hulle verskaf in hul gebruikersprofiel. Alle gebruikers kan enige tyd hul persoonlike inligting sien, wysig of uitvee (behalwe dat hulle nie hul gebruikersnaam kan verander nie). Webwerfadministrateurs kan ook daardie inligting sien en wysig.

Waarheen ons u data stuur

Besoekers se opmerkings kan deur ‘n outomatiese strooiposbespeuringsdiens nagegaan word.