-
Nuwe Blok Indelings
NG Kerk Groot-Brakrivier het hul blokindelings verander en daarmee saam ook die meeste blokgrense.
Ons gaan dus veranderinge maak aan u huidige WhatsApp groep en in sommige gevalle van julle se nommer moet afhaal en u dan by ‘n “nuwe” blok weer toevoeg.
-
Volledige Sondag Afskeidspreek: Dankie vir die dans. Sondag 7 Desember 2025 Ds. Danie Goosen. Fil 1: 1-10 NG Kerk Groot-Brakrivier
Afskeidspreek by demissie -Danie Goosen Dankie vir die dans Sondag NG Kerk Groot-Brakrivier
Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Filippense 1: 1-10
Tema: Dankie vir die Dans!!!
Datum: 7 Desember 2025
YouTube
-
Ons Kerk Word Meer Toeganklik én Groener!
Ons kerk het onlangs betekenisvolle veranderinge aangebring om meer toeganklik én omgewingsvriendelik te wees! Ontdek hoe verkorte banke, ’n nuwe oprit, breë deure en energie besparende LED-ligte ons gemeente help om elke lid met waardigheid te verwelkom—terwyl ons ook ons ekologiese roeping in ag neem. Lees meer oor ons aksies van insluiting en goeie rentmeesterskap!
-
Historiese Oorsig : NG Kerk Groot-Brakrivier – 1924 – 2025
Met die ekonomiese opbloei van Groot-Brakrivier na die Anglo-Boereoorlog en ook die toename van veral Afrikaners in diens van die skoenfabriek en leerlooiery, het daar het ‘n behoefte ontstaan om ‘n eie kerkgebou te bekom. Die
-
Intreepreek en Bevestiging: Charné Viljoen, 4 Februarie 2024, Tema: Anders Kyk! NG Kerk Groot-Brakrivier
Prediker: Ds. Charné Viljoen Skriflesing: Johannes 9: 1 – 7 en 34-41 Tema: Anders Kyk Datum: 4 Februarie 2024 Orrelis: Marida Bridges
-
In gesprek met … Ds. Paul Roodt
Ons skop ons nuwe video reeks af met ‘n gesprek met Ds. Paul Roodt. Ons leer ken die persoon agter die persoon in hierdie video gesprek.
-
Afskeidsgroet en demissie by emiritaat: Ds. Paul en Hettie Roodt 8 Mei 2022
Tot ons weer ontmoet…
Ds. Paul en Hettie Roodt.
Soli Deo Gloria : Aan God al die eer.
Ds. Paul gebruik dieselfde bybeltekste waarmee hy sy intreerede gegee het. In 1 Kor. 2: 1-5 as inleiding wys hy op sy nederigheid en diensbaarheid om Jesus Christus verstaanbaar te verkondig sodat ons geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie, maar in die krag van God. -
AFSKEIDSGROET Ds. Paul & Hettie Roodt
N.G. KERK GROOT-BRAKRIVIER 1985 – 2020 8 MEI 2022 Afkondigings en verwelkoming: Ds. Danie Goosen Votum en seëngroet: Ds. Paul Roodt Psalm 100 (Totius-beryming): 1-4 Gebed voorlees: Johan Muller Prediking Doopbediening: Lied 292:1 ; 2 Dankoffer Lied 485:1-3 Seëngroet Akte van demissie by emeritaat: Ds André Kritzinger namens die ringskommissie Ds. Johan Strauss Johan Muller …

