Erediensbediening
Die doelwit van die Erediensbediening is om doeltreffend toesig te hou en begeleiding te verskaf oor alle sake rondom die erediens wat deur Woordbediening, sang en koinonia uitgeleef word.