Free Youth Counselling
You can find yourself often feeling like giving up over the Festive Season. If you are experiencing anxiety, stress or depression, or maybe you feel like giving up – we want you to know that help is available.
So, we invite you to become a Wellness Warrior by talking to someone today. Send a WhatsApp text with the words Wellness Warrior to 076 037 6345. All conversations will be kept confidential.
Nuwe Klimraam
Die kerkterrein het na vele besprekings daardie klimraam gekry. Dit is Vrydag 22 November 2024 geínstalleer en is deur ‘n anonieme persoon geskenk. Die kinders het dit dadelik met oorgawe ingewy op Sondagoggend 24 November 2024, terwyl die ouers gesellig om koppies koffie en tee gekuier het na, die erediens.
Jeug jaar afsluiting 2024
Die Jeug-jaar 2024 afsluiting was ‘n pragtige geleentheid, met vier jongmense wat belydenis van geloof afgele het,…
Gesinskamp 2024
Die nuwe jaar het afgeskop met soveel opwinding. Ds Charne Viljoen het by ons aangesluit en ons is opgewonde om saam met haar te bedien en om ons kinders/jeug te help om self bedienend te wees.