Pinkster 2025 – Die Heer en Lewendmaker

Ds. Nelis Janse van Rensburg neem ons, hierdie Pinkster, op ‘n reis deur die Johannes Evangelie en die 1700 ste herdenking van die Geloofsbeleidenis van Nicea.