Bybel Blokkiesraaisels 1

Die Bybel Blokkiesraaisels
AFR83 & AFR20
NG Kerk Groot-Brakrivier

Kopiereg:

NG Kerk Groot-Brakrivier.

Hierdie werk word deur kopiereg beskerm, ten einde te verseker dat hierdie werk nooit ge-monetiseer mag word nie.
Dit word gratis aan u gebring deur die
NG Kerk Groot-Brakrivier.

Skrifaanhalings en verwysings geneem uit:
die Bybel in Afrikaans 2020-vertaling
die Bybel in Afrikaans 1983-vertaling
© Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020.
Gebruik met toestemming.
Alle regte voorbehou.
www.bybelgenootskap.co.za / www.biblesa.co.za.
Kontak:
copyright@biblesociety.co.za

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika verklaar hiermee dat die menings, sienings en teologiese standpunte in die bykomende materiaal in hierdie publikasie nie noodwendig dié van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika weerspieël nie. Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika onderskryf nie die gebruik van Bybelteks op enige manier of op enige platform wat moontlik as anti-Christelik beskou kan word of wat onwettige aktiwiteite bevorder nie.

Blokkiesraaisels

Woorde hoofsaaklik uit die Afrikaanse Bybel, 1992 (AFR83) vertaling geneem, maar sommige woorde ook uit die Afrikaanse Bybel 2020(AFR20) vertaling.

(Dit werk die beste op ‘n rekenaar maar kan ook op ‘n horisontaal gedraaide foon gespeel word.) Die Bybel APP werk goed hiervoor.