Kom skenk asseblief bloed op Donderdag 14 November 2024 in die kerksaal van die NG Kerk Groot-Brakrivier tussen 15:00 en 19:00.
Voorrade is baie laag.
Kom skenk asseblief bloed op Donderdag 14 November 2024 in die kerksaal van die NG Kerk Groot-Brakrivier tussen 15:00 en 19:00.
Voorrade is baie laag.
Die bloedskenking op 3 Augustus 2023 het 63 volpinte bloed opgelewer.
Baie dankie vir die 68 mense wat opgedaag het om te skenk, u skenkings kan lewens red. Ons sal u in kennis stel wanneer die volgende geleentheid plaasvind.
Bloedskenk: Ons herinner u aan die bloedskenkingsgeleentheid, Donderdag 3 Augustus 2023, vanaf 15:00 tot 19:00 in die kerksaal.
Nuwe intrekkers, is veral welkom, asook enige iemand wat nog nie van te vore bloed geskenk het nie.
Bloedskenk: Ons herinner u aan die bloedskenkingsgeleentheid, Donderdag 1 Junie 2023, vanaf 15:00 tot 19:00 in die kerksaal.
Nuwe intrekkers, is veral welkom, asook enige iemand wat nog nie van te vore bloed geskenk het nie.
Die bloeddiens wil graag die gemeente bedank vir die 58 pinte bloed wat ontvang is tydens die laaste bloedskenking in ons gemeentesaal.
Dit is egter vakansie en die fees-seisoen en veel meer donansies is nodig om ons deur hierdie moeilike tyd te sien. Die Bloeddiens vra daarom as dit moontlik is dat u asseblief by ander donasie sentrums bloed sal skenk tydens hierdie periode.
Nogmaals dankie vir u elkeen se bydrae tot die bloedbank.