-
Nuusflitse Week 45+ van 2025
Sondag 2 November 2025: Erediens 09:00 GEEN Kategese as gevolg van Familiekamp
Dinsdag 4 November 2025 : Die Bestuurspan vergader om 17:30
Wolwedans. Die datums vir die vierde kwartaal is 5 & 19 November en 10 Desember.
Woensdag 5 November 2025 : Kooroefening by die orrel om 16:45
Sondag 9 November 2025 : Afsluiting van Kategese vir 2025 Erediens om 09:00 – Ds Charné Viljoen.
18 November 2025 Ondersteuningsbediening Jaarafsluiting 10:00 -
Nuusflitse Week 44+ van 2025
Sondag 26 Oktober 2025 : Nagmaal– 09:00 GEEN Kategese, Kleuterkerk in die konsistorie
Woensdag 29 Oktober 2025: Kooroefening 16:45
31 Okt – 2 Nov 2025 Familiekamp
Sondag 2 November 2025: Erediens 09:00 GEEN Kategese as gevolg van Familiekamp
Wolwedans. Die datums vir die vierde kwartaal is 5 & 19 November en 10 Desember. -
Nuusflitse Week 43+ van 2025
Sondag 19 Oktober 2025 : Gesinsdiens- 09:00 Kategese – kinders woon gesinsdiens by saam ouers/kategete
Woensdag 22 Oktober 2025: Kooroefening 16:45
Wolwedans. Die datums vir die vierde kwartaal is 22 Oktober, 5 & 19 November en 10 Desember.
24 Oktober 2025 SS- Gemeentekonsert
25 Oktober 2025 Dankfees
26 Oktober 2025: NAGMAAL 09:00
31 Okt – 2 Nov 2025 GesinskampLees die volledige afkondigings hier: Afkondigings 19 – 26 Okt 2025
-
Nuusflitse Week 42+ van 2025
Sondag 12 Oktober 2025 : Erediens – 09:00 GEEN Kategese, maar Kleuterkerk gaan voort.
Dinsdag 14 Oktober 2025 Spesiale kerkraadsvergadering betreffende die standplaasverwisseling
Woensdag 15 Oktober 2025: Kooroefening 16:45
Saterdag, 18 Okt om 09:00 (NG Hartenbos gemeente) Gebedsontbyt
Sondag 19 Oktober 2025 : Gesinsdiens- 09:00 Kategese – kinders woon gesinsdiens by saam ouers/kategete
Wolwedans. Die datums vir die vierde kwartaal is 22 Oktober, 5 & 19 November en 10 Desember.
24 Oktober 2025 SS- Gemeentekonsert
25 Oktober 2025 Dankfees
31 Okt – 2 Nov 2025 Gesinskamp -
Nuusflitse Week 41+ van 2025
Sondag 28 September 2025 Erediens – 09:00 Kategese & Kleuterkerk 09:00 Groenkloof Erediens 10:00
Woensdag 1 Oktober 2025: Kooroefening 16:45
Donderdag: 2 Oktober 2025 EMO Adams by die Dekke
Sondag 5 Oktober 2025 : Erediens – 09:00 GEEN Kategese, maar Kleuterkerk gaan voort.
Wolwedans. Die datums vir die vierde kwartaal is 8 & 22 Oktober, 5 & 19 November en 10 Desember.
8 Oktober 2025 Klub 50 – Anthony Noble 10:00
24 Oktober 2025 SS- Gemeentekonsert
25 Oktober 2025 Dankfees
31 Okt – 2 Nov 2025 Gesinskamp -
Nuusflitse Week 40+ van 2025

Nuusflitse Week 39+ van 2025
Sondag 21 September 2025: Erediens 09:00 Kategese & Kleuterkerk 09:00 Groenkloof Erediens 10:00
Woensdag 24 September 2025: Kooroefening 16:45
20 – 21 September 2025 – Getuienis Toerustingsgeleentheid
Sondag 28 September 2025 Erediens – 09:00 Kategese & Kleuterkerk 09:00 Groenkloof Erediens 10:00
Wolwedans. Die datums vir die vierde kwartaal is 8 & 22 Oktober, 5 & 19 November en 10 Desember.
2 Oktober 2025 EMO Adams by die Dekke
24 Oktober 2025 SS- Gemeentekonsert
25 Oktober 2025 Dankfees
31 Okt – 2 Nov 2025 Gesinskamp -
Nuusflitse Week 38+ van 2025
Sondag 14 September 2025: Erediens 09:00 Kategese & Kleuterkerk 09:00 Groenkloof Erediens 10:00
Woensdag 17 September 2025: Kooroefening 16:45
Woensdag 17 September Wolwedans boodskap, sop en brood:
Woensdag 17 September 2025 – 60+ bymekaarkoms
20 – 21 September 2025 – Getuienis Toerustingsgeleentheid
Sondag 21 September 2025 Erediens – Ds. Hendrik Zaayman, Erediens 09:00 Kategese & Kleuterkerk 09:00 Groenkloof Erediens 10:00
Wolwedans. Die datums vir die vierde kwartaal is 8 & 22 Oktober, 5 & 19 November en 10 Desember.
2 Oktober 2025 EMO Adams by die Dekke
24 Oktober 2025 SS- Gemeentekonsert
25 Oktober 2025 Dankfees
31 Okt – 2 Nov 2025 Gesinskamp -
Nuusflitse Week 36+ van 2025
Sondag 7 September 2025: Erediens 09:00 Kategese & Kleuterkerk 09:00 Groenkloof Erediens 10:00
Woensdag 10 September 2025: Kooroefening 16:45
Woensdag 10 September 2025 – 18-49 jariges samekoms
Woensdag 17 September Wolwedans boodskap, sop en brood:
Woensdag 17 September 2025 – 60+ bymekaarkoms
20 – 21 September 2025 – Getuienis Toerustingsgeleentheid
24 Oktober 2025 SS- Gemeentekonsert
25 Oktober 2025 Basaar
31 Okt – 2 Nov 2025 Gesinskamp -
Nuusflitse Week 35+ van 2025
Sondag 31 Augustus 2025 : Erediens 10:00 Kategese (kerksaal) & Kleuterkerk (konsistorie).
Woensdag 3 September 2025: Kooroefening 16:45
Saterdag 6 September 2025 – Brandwag Boerebasaar
Wolwedans boodskap, sop en brood: 3 & 17 September
Sondag 7 September 2025: Erediens 09:00 Kategese & Kleuterkerk 09:00 Groenkloof Erediens 10:00
10 September 2025 – 18-49 jariges samekoms
17 September 2025 – 60+ bymekaarkoms
20 – 21 September 2025 – Getuienis Toerustingsgeleentheid
24 Oktober 2025 SS- Gemeentekonsert
25 Oktober 2025 Basaar -
Nuusflitse Week 34+ van 2025
Sondag 24 Augustus 2025: Erediens 10:00 Kategese & Kleuterkerk 10:00
Sondag 31 Augustus 2025 : Erediens 10:00 Kategese (kerksaal) & Kleuterkerk (konsistorie).
Woensdag 27 Augustus 2025: Kooroefening 16:45
Saterdag 30 Augustus Snoekbraai – NG Moedergemeente George
Wolwedans boodskap, sop en brood: 3 & 17 September
10 September 2025 – 18-49 jariges samekoms
17 September 2025 – 60+ bymekaarkoms
20 – 21 September 2025 – Getuienis Toerustingsgeleentheid
24 Oktober 2025 SS- Gemeentekonsert -
Nuusflitse Week 33+ van 2025
Sondag 17 Augustus 2025 : Erediens om 10:00 Kategese, Kleuterkerk 10:00
Dinsdag 19 Augustus 2025 : Die Kerkraad vergader om 18:00
Woensdag 20 Augustus 2025: Kooroefening 16:45
Vrydag 22 Augustus 2025 – Praise and Worship 18:00 vir 18:30
Sondag 24 Augustus 2025: Erediens 10:00 Kategese & Kleuterkerk 10:00
Wolwedans boodskap, sop en brood: 20 Augustus, 3 & 17 September
30 Augustus 2025 Snoekbraai – NG Moedergemeente George
10 September 2025 – 18-49 jariges samekoms
20 – 21 September 2025 – Getuienis Toerustingsgeleentheid -
Nuusflitse Week 32+ van 2025
Sondag 10 Augustus 2025 : Erediens om 10:00 GEEN Kategese, maar Kleuterkerk gaan voort
Woensdag 13 Augustus 2025: Kooroefening 16:45
Sondag 17 Augustus 2025: Erediens 10:00 Kategese & Kleuterkerk 10:00
Wolwedans boodskap, sop en brood: 20 Augustus, 3 & 17 September
22 Augustus 2025 – Praise and Worship
10 September 2025 – 18-49 jariges samekoms
20 – 21 September 2025 – Getuienis Toerustingsgeleentheid -
Nuusflitse Week 31+ van 2025
Maandag 4 Augustus 2025 : Die Bestuurspan vergader om 17:30
Woensdag 6 Augustus 2025 – Klub 50 Pannekoek dag
Woensdag 6 Augustus 2025 : Kooroefening 16:45
Sondag 10 Augustus 2025 : Erediens om 10:00 GEEN Kategese, maar Kleuterkerk gaan voor
Wolwedans boodskap, sop en brood: 20 Augustus, 3 & 17 September
22 Augustus 2025 – Praise and Worship
10 September 2025 – 18-49 jariges samekoms
20 September 2025 – Toerustingsgeleentheid -
Nuusflitse Week 30+ van 2025
Sondag 27 Julie 2025 : JAM – Kategese. 10:00 Erediens om 10:00 – Ds Danie Goosen.
Woensdag 6 Augustus 2025 – Klub 50 Pannekoek dag
Wolwedans boodskap, sop en brood: 6 & 20 Augustus, 3 & 17 September
Woensdag 6 Augustus 2025 : Kooroefening 16:45
Sondag 3 Augustus 2025 : NAGMAAL 10:00 GEEN Kategese. Kleuterkerk gaan voort
20 September 2025 – Toerustingsgeleentheid -
Nuusflitse Week 29 van 2025
Sondag 20 Julie 2025 : GEEN Kategese. Erediens om 10:00
Woensdag 23 Julie 2025 : GEEN Kooroefening
Wolwedans boodskap, sop en brood: 23 Julie, 6 & 20 Augustus, 3 & 17 September
Donderdag 24 Julie 2024 – Bloedskenk geleentheid
Sondag 27 Julie 2025 : JAM – Kategese. 10:00 Erediens om 10:00 – Ds Danie Goosen.
Woensdag 6 Augustus 2025 – Klub 50 Pannekoek dag -
Nuusflitse Week 28 van 2025
Sondag 13 Julie 2025: Erediens 10:00 Geen Kategese. Groenkloof preek om 10:00
Woensdag 16 Julie 2025 : GEEN Kooroefening
Sondag 20 Julie 2025 : GEEN Kategese. Erediens om 10:00
Wolwedans boodskap, sop en brood: 23 Julie, 6 & 20 Augustus, 3 & 17 September
Donderdag 24 Julie 2024 – Bloedskenk geleentheid -
Nuusflitse Week 28 van 2025
Sondag 6 Julie 2025: Erediens 10:00 Geen Kategese. Groenkloof preek om 10:00Woensdag 9 Julie 2025 : GEEN KooroefeningSondag 13 Julie 2025 : GEEN Kategese. Erediens om 10:00 Wolwedans boodskap, sop en brood: 9 & 23 Julie, 6 & 20 Augustus, …
-
Nuusflitse Week 27+ van 2025
Sondag 29 Junie 2025 : Doop. Erediens om 10:00 GEEN Kategese. Doop ouers: Ruan & ds Charné Viljoen (seuntjie – Sion Viljoen
Woensdag 2 Julie 2025 – GEEN Kooroefening nie.
Woensdag 2 Julie 2025 : Klub 50 Bingo – 10:00
Woensdag 9 Julie 2025: Ondersteuningsgroep 60+ bederf 10:00
Sondag 6 Julie 2025 : Erediens 10:00 GEEN Kategese.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 9 & 23 Julie, 6 & 20 Augustus, 3 & 17 September -
Nuusflitse Week 26+ van 2025
Sondag 22 Junie 2025 : Geen Kategese en Erediens om 10:00
Sondag 22 Junie 2025 (Blokbyeenkoms van Blok: 12A & 12B (Reebok tot Mosselbaai) vind Sondag 22 Junie direk na die erediens plaas in lokaal 6)
Woensdag 25 Junie 2025 – Kooroefening by die orrel om 16:45. Marida – 082 471 0751.
Sondag 29 Junie 2025 : Doop. Erediens om 10:00 GEEN Kategese.
Woensdag 9 Julie 2025: Ondersteuningsgroep 60+ bederf 10:00
Wolwedans boodskap, sop en brood: 9 & 23 Julie, 6 & 20 Augustus, 3 & 17 September -
Nuusflitse Week 24+ van 2025
Sondag 15 Junie 2025 : Geen Kategese en Erediens om 10:00
Maandag 16 Junie 2025 : Jeugdag – Kerkkantoor gesluit
Woensdag 18 Junie 2025: Geen Blokbyeenkoms nie – Sien Sondag 22 Junie
Woensdag 18 Junie 2025 – Kooroefening by die orrel om 16:45. Marida – 082 471 0751. Woensdag 18 Junie 2025 Wolwedans Boodskap Sop en Brood
Vrydag 20 Junie 2025 – Magda Louw – (K)Letterkunde 18:30
Woensdag 11 Junie 2025: Kooroefening 16:45
Sondag 22 Junie 2025 : Geen Kategese en Erediens om 10:00
Sondag 22 Junie 2025 (Blokbyeenkoms van Blok: 12A & 12B (Reebok tot Mosselbaai) vind Sondag 22 Junie direk na die erediens plaas in lokaal 6) -
Nuusflitse Week 24+ van 2025
Sondag 8 Junie 2025 : Nagmaal 10:00 Geen Kategese
Pinksterdienste : 1- 5 Junie 2025 10:00 Groenkloof 18:00 Kerkgebou. Ds. Nelis Janse van Rensburg
Woensdag 11 Junie 2025: Blokbyeenkoms Blok: 11A & 11B (Pienaarstrand tot Heroldsbaai) om 18:00
Wolwedans Boodskap Sop en Brood 18 Junie
Woensdag 11 Junie 2025: Kooroefening 16:45
Sondag 15 Junie 2025 : Geen Kategese en Erediens om 10:00
Vrydag 20 Junie 2025 – Magda Louw – (K)Letterkunde 18:30 -
Nuusflitse Week 23+ van 2025
Sondag 1 Junie 2025 : Kategese en Erediens om 10:00
Wolwedans Boodskap Sop en Brood 4 & 18 Junie.
Pinksterdienste : 1- 5 Junie 2025 10:00 Groenkloof 18:00 Kerkgebou. Ds. Nelis Janse van Rensburg
Woensdag 4 Junie 2025: Geen Blokbyeenkoms
Wolwedans Boodskap Sop en Brood 4 & 18 Junie
Woensdag 4 Junie 2025: Kooroefening 17:15
Sondag 8 Junie 2025 : Kategese en Erediens om 10:00
Vrydag 20 Junie 2025 – Magda Louw – (K)Letterkunde 18:30 -
Nuusflitse Week 22+ van 2025
Sondag 25 Mei 2025 Erediens en Kategese 09:00.
Woensdag 28 Mei 2025: Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 10A (Tergniet-Oos) & 10B (Tergniet-Sentraal & Wes)
Woensdag 28 Mei 2025: Kooroefening 16:45
Donderdag 29 Mei 2025: Hemelvaart 18:00
Sondag 1 Junie 2025 : Kategese en Erediens om 10:00
Wolwedans Boodskap Sop en Brood 4 & 18 Junie.
Pinksterdienste : 1- 5 Junie 2025 10:00 Groenkloof 18:00 Kerkgebou. Ds. Nelis Janse van Rensburg
Vrydag 20 Junie 2025 – Magda Louw – (K)Letterkunde 18:30 -
Nuusflitse Week 21+ van 2025
Sondag 18 Mei 2025 Erediens en Kategese 09:00.
Dinsdag 20 Mei 2025: Kerkraadsvergadering
Woensdag 21 Mei 2025: Blokbyeenkoms om 16:00 in Blok: 9C (Tergniethoogte & Groenkloof Rheebok)
Woensdag 21 Mei 2025: Kooroefening 16:45
Woensdag 21 Mei 2025: Wolwedans Boodskap Sop en Brood
Donderdag 22 Mei 2025: Bloedskenk 14:00-19:00
Sondag 25 Mei 2025 : Kategese en Erediens om 09:00
Wolwedans Boodskap Sop en Brood 4 & 18 Junie.
Donderdag 29 Mei 2025 – Hemelvaart 18:00
Vrydag 20 Junie 2025 – Magda Louw – (K)Letterkunde 18:30 -
Nuusflitse Week 20+ van 2025
Sondag 11 Mei 2025 Erediens en Kategese 09:00.
Woensdag 14 Mei 2025 Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 9B (Vogelsang tot Duinelaagte)
Woensdag 14 Mei 2025 Koor oefening 16:45
Sondag 18 Mei 2025 : Kategese en Erediens om 09:00
Wolwedans Boodskap Sop en Brood – 21 Mei en 4 & 18 Junie.
22 Mei 2025 – Bloedskenk 14:00-19:00
Vrydag 20 Junie 2025 – Magda Louw – (K)Letterkunde 18:30 -
Nuusflitse Week 19+ van 2025
Sondag 4 Mei 2025 erediens gelei deur ds Danie Goosen.
Woensdag 7 Mei 2025 Geen Bolkbyeenkoms
Woensdag 7 Mei 2025 Koor oefening 16:45
Sondag 11 Mei 2025 : Erediens om 09:00 – Dr Gerrie van Deventer.
Wolwedans Boodskap Sop en Brood – 7 & 21 Mei en 4 & 18 Junie.
Vrydag 20 Junie 2025 – Magda Louw – (K)Letterkunde 18:30 -
Nuusflitse Week 18+ van 2025
Sondag 27 April 2025 : GEEN Kategese. Erediens om 09:00
Maandag 28 April – Kerkkantoor gesluit
Dinsdag 29 April: Bestuurspan vergader om 17:30 in Lokaal 8
Woensdag 30 April Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 9A
Woensdag 30 April GEEN Kooroefening..
Donderdag 1 Mei : Kerkkantoor gesluit
Saterdag 3 Mei: Gemeentefees
Sondag 4 Mei 2025 : GEEN Kategese. Erediens om 09:00
Woensdag 7 & 21 Mei : Wolwedans boodskap sop en brood. -
Nuusflitse Week 17+ van 2025
Sondag 20 April 2025 : Paasfees.
Sonsopkomsbyeenkoms by Suiderkruisstrand om 06:30 – Ds Danie Goosen.
Erediens om 09:00 – Dr Frans Hancke. GEEN Kategese.
Maandag 21 April – Kerkkantoor gesluit
Woensdag 23 April GEEN Blokbyeenkoms.
Woensdag 23 April Kooroefening by die orrel om 16:45.
Woensdag 23 April : Wolwedans boodskap sop en brood
Sondag 27 April 2025 : GEEN Kategese. Erediens om 09:00
29 April 2025: Bestuurspanvergadering -
Nuusflitse Week 13+ van 2025
Sondag 13 April 2025 : Erediens 09:00 – Kategese.
Woensdag 16 April 2025: Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 8A (Bergsig-Oos) & 8B (Bergsig-Wes)
Woensdag 16 April 2025: Kooroefening: 16:45
Vrydag 18 April 2025: Goeie Vrydag. Nagmaal om 09:00 – Ds Danie Goosen.
Groenkloof preek om 10:00 – Dr Gerrie van Deventer.
Sondag 20 April 2025 : Paasfees.
Sonsopkomsbyeenkoms by Suiderkruisstrand om 06:30 – Ds Danie Goosen.
Erediens om 09:00 – Dr Frans Hancke. GEEN Kategese. -
Nuusflitse Week 14+ van 2025
Sondag 6 April 2025: Erediens 09:00 – Geen Kategese.
Woensdag 9 April 2025: Klub 50 – Wat wil jy nog hê? 10:00
Woensdag 9 April 2025: Geen Blokbyeenkoms
Woensdag 9 April 2025: Kooroefening: 16:45
Woensdag 9 April 2025: Wolwedans boodskap, sop en brood
Saterdag 12 April 2025: Gholfdag
Wolwedans boodskap, sop en brood 9 & 23 April, 7 & 21 Mei en 14 & 18 Junie -
Nuusflitse Week 14+ van 2025
Sondag 30 Maart 2025: Erediens 09:00 – Geen Kategese.
Woensdag 2 April 2025: Blokbyeenkoms 7 :18:00
Sondag 6 April 2025 : Erediens om 09:00 – Geen Kategese
9 April 2025: Klub 50 – Wat wil jy nog hê?
12 April 2025: Gholfdag
Woensdag 9 & 23 April 2025: Wolwedans boodskap, sop en brood -
Nuusflitse Week 13+ van 2025
Sondag 23 Maart 2025: Erediens 09:00 – Geen Kategese.
Woensdag 26 Maart 2025: Blokbyeenkoms 6B :18:00
Woensdag 26 Maart 2025: Kooroefening: 16:45
Woensdag 26 Maart2025: Wolwedans boodskap, sop en brood
Donderdag 27 Maart 2025 : Bloedskenk 14:00-19:00
Sondag 30 Maart 2025 : Erediens om 09:00 – Geen Kategese
9 April 2025: Klub 50 – Wat wil jy nog hê?
12 April 2025: Gholfdag -
Nuusflitse Week 11+ van 2025
Sondag 16 Maart 2025 : Erediens 09:00 gelei deur ds Danie Goosen & ds Charné Viljoen. Kategese afsluiting (kwartaal 1) – hervat weer op 13 April.
Woensdag 19 Maart 2025 :
Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 6A
Kooroefening by die orrel om 16:45
Vrydag 21 Maart 2025 : Menseregtedag – Kerkkantoor gesluit
Sondag 23 Maart 2025 : Erediens om 09:00. GEEN Kategese.
Groenkloof preek om 10:00 – Ds Danie Goosen
26Maart 2025 Wolwedans boodskap, sop en brood
27 Maart 2025 Bloedskenk 14;00 – 19:00 -
Nuusflitse Week 11+ van 2025
Sondag 9 Maart 2025
Erediens en Kategese 9:00
Woensdag 12 Maart 2025 :
Geen Wyksbyeenkoms nie.
Kooroefening 16:45
Donderdag 13 Maart 2-25:
Bybelstudie Groenkloof 10:00
Sondag 16 Maart 2025
Erediens en Kategese 9:00
Wolwedans boodskap, sop en brood
12 & 26 Maart -
Nuusflitse Week 10+ van 2025
Sondag 2 Maart 2025 : Nagmaal. 09:00 GEEN Kategese.
Woensdag 5 Maart 2025 : KLUB 50 Byeenkoms – Begin stiptelik om 10:00.
Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok: 5
Kooroefening by die orrel om 16:45
Vrydag 7 Maart 2025 : Wêreldbiddag vir Vroue 16:00
Sondag 9 Maart 2025 : Erediens om 09:00
Wolwedans boodskap, sop en brood: 12 & 26 Maart -
Nuusflitse Week 9+ van 2025
Sondag 23 Februarie 2025 – Erediens en Kategese 09:00
Dinsdag 25 Februarie 2025 – Kerkraadsvergadering
Woensdag 26 Februarie 2025 – Blokbyeenkoms om 18:00 in Blokke: 5A (Mossienes tot Stasieweg) en 5B (Eiland tot Dolphins Creek)
Kooroefening by die orrel om 16:45
Sondag 2 Maart 2025 – Nagmaal 09:00 Geen Kategese -
Nuusflitse vir Week 8+ van 2025
Sondag 16 Februarie 2025: 09:00 Erediens en Kategese
Woensdag 19 Februarie 2025 : Blokbyeenkoms om 18:00 in Blok 4C
Woensdag 19 Februarie 2025 : Geen kooroefening nie
Sondag 23 Februarie 2025 : Kategese & Erediens om 09:00.
Wolwedans boodskap, sop en brood: 26 Februarie en 12 & 26 Maart -
Nuusflitse vir die week 7+van 2025
Sondag 9 Februarie 2025 : Erediens en Kategese 09:00
Dinsdag 11 Februarie 2025: Bestuurspan 17:30
Woensdag 12 Februarie 2025: Blokbyeenkoms om 18:00 in Blokke: 4A (Pine Creek & Bo-Langstr.) en 4B (Onder-Langstr tot Kiewietlaan)
Wolwedans boodskap, sop en brood 12 en 26 Februarie 2025
Sondag 16 Februarie 2025: Erediens en Kategese 09:00 -
Nuusflitse vir Week 4+ van 2025
Sondag 26 Januarie 2025 : 09:00 Erediens en Kategese
Dinsdag 28 Januarie 2025 : Rek en strek oefEninge vir seniors 08:00 tot 09:00
Woensdag 29 Januarie 2025 : • Blokbyeenkoms Blok 13 & Blok 2
Sondag 2 Februarie 2025 : • Erediens en Kategese 09:00
Woensdag 5 Februarie 2025: Klub 50
Vrydag 7 Februarie 2024 – Speletjiesaand
Wolwedans boodskap, sop en brood: Woensdag 29 Januarie 12 & 26 Februarie en 12 & 26 Maart. 2025: -
Nuusflitse vir Week 3+ van 2025
Sondag 19 Januarie 2025 : 09:00 Erediens en Kategese
Dinsdag 21 Januarie 2025 : Bybelstudieleiers 10:00
Dinsdag 21 Januarie 2025 : Rek en strek oefEninge vir seniors 08:00 tot 09:00
Woensdag 22 Januarie 2025 : • Die blokbyeenkoms verskuif na later datum
Donderdag 23 Januarie 2025 : Bloedskenk-geleentheid 15:00 tot 19:00
Sondag 26 Januarie 2025 : • Erediens en Kategese 09:00
Woensdag 29 Januarie 2025: Wolwedans boodskap, sop en brood -
Nuusflitse: Week 2+ van 2025
Sondag 12 Januarie 2025 – Erediens 09:00 – Geen kategese.
Dinsdag 14 Januarie 2025: Rek en strek vir seniors 08:00-09:00
Sondag 19 Januarie 2025: Erediens 09:00 – Kategese 0900.
Blokbyeenkomste : Begin 29 Januarie 2025.
Bloedskenk-geleentheid op Donderdag 23 Januarie 2025
Wolwedans boodskap, sop en brood: 15 & 29 Januarie -
Nuusflitse: Week 1+ van 2025
Sondag 5 Januarie 2025 – Doop en Erediens 09:00 – Geen kategese.
Maandag 6 Januarie 2025: Kerkkantoor heropen. -
Nuusflitse: Week 52 van 2024 en Week 1+ van 2025
25 Desember 2024 – Kersdag – Kersdagdienste: 07:00;08:00;09:00;10:00.
Sondag 29 Desember 2024: Erediens 09:00 – Geen Kategese.
Dinsdag 31 Desember 2024: Oujaarsdiens 18:00.
Sondag 5 Januarie 2025 – Doop en Erediens 09:00 – Geen kategese.
Maandag 6 Januarie 2025: Kerkkantoor heropen. -
Nuusflitse: Week 52 van 2024 en Week 1+ van 2025
Sondag 22 Desember 2024 – 09:00 Doop en Erediens – Geen kategese.
25 Desember 2024 – Kersdag – Kersdagdienste: 07:00;08:00;09:00;10:00.
Sondag 29 Desember 2024: Erediens 09:00 – Geen Kategese.
Dinsdag 31 Desember 2024: Oujaarsdiens 18:00.
Sondag 5 Januarie 2025 – Doop en Erediens 09:00 – Geen kategese.
Maandag 6 Januarie 2025: Kerkkantoor heropen. -
Nuusflitse: Week 51, 52 van 2024 en Week 1+ van 2025
Sondag 15 Desember 2024 – 09:00 Doop en Erediens – Geen Kategese.
Sondag 22 Desember 2024 – 09:00 Doop en Erediens – Geen kategese.
25 Desember 2024 – Kersdag – Kersdagdienste: 07:00;08:00;09:00;10:00.
Sondag 29 Desember 2024: Erediens 09:00 – Geen Kategese.
Dinsdag 31 Desember 2024: Oujaarsdiens 18:00.
Sondag 5 Januarie 2025 – Doop en Erediens 09:00 – Geen kategese.
Maandag 6 Januarie 2025: Kerkkantoor heropen. -
Nuusflitse vir die Week 50+ van 2024
Sondag 8 Desember 2024 – Erediens 09:00 Dr. Frans Hancke. Vrydag 13 Desember 2024 : Kerkkantoor sluit. Sondag 15 Desember 2024 : Erediens om 09:00. Prediker – Ds Charné Viljoen. Woensdag 11 Desember 2024 : Wolwedans boodskap, sop en brood
-
Nuusflitse Week 49+ van 2024
Sondag 1 Desember 2024 : Erediens 09:00 Geen Kategese Sondag 8 Desember 2024 : Erediens om 09:00. Prediker – Dr Frans Hancke. Wolwedans boodskap, sop en brood: 11 Desember 2024
-
Nuusflitse Week 48+ van 2024
Sondag 24 November 2024 – Erediens 09:00 Dr. Frans Hancke, Geen Kategese Sondag 24 November 2024 – Kerssangdiens 19:00 Sondag 1 Desember 2024 : • Erediens om 09:00. Ds Charné Viljoen. • GEEN Kategese. Wolwedans boodskap, sop en brood – …
-
Nuusflitse Week 47+ van 2024
Woensdag 20 November 2024 : Kooroefening by die orrel om 16:45. Sondag 24 November 2024 : Erediens om 09:00. Prediker – Dr Frans Hancke …Sondag 24 November Kerssangdiens 19:00. …Wolwedans boodskap, sop en brood: 26 Nov & 11 Des. 15 …
-
Nuusflitse Week 46+ van 2024
Sondag 10 November 2024 : 09:00 Erediens, Doop, Belydenis van geloof, Kategese afsluiting.Dinsdag 12 November 2024 : • Die Kerkraad vergader in die kerksaalWoensdag 13 November 2024 : • Kooroefening by die orrel om 16:45 Donderdag 14 November 2024 : Bloedskenk …
-
Nuusflitse Week 45+ van 2024
Sondag 3 November 2024 Erediens en Kategese 09:00 , Dinsdag 5 November 2024 : • Die Bestuurspan vergader in die sysaal Woensdag 6 November 2024 : Kooroefening by die orrel om 16:45 Sondag 10 November 2024 : • Erediens om 09:00., Doop. • Kinderdankoffer. • …
Nuutste Artikels
- Hier is ek! Oase gemeente, Lirieke video.

- Skep asem vir vandag: 6 November 2025

- Missie Japan: AMPTELIKE TERUGVOER OOR BESOEK AAN JAPAN

- Skep asem vir vandag: 5 November 2025

- Skep asem vir vandag: 4 November 2025

- Skep asem vir vandag: 3 November 2025

- Stof tot nadenke: Grense

- Skep asem vir vandag: 2 November 2025

- Erediens: Die gesig in Troas! Sondag 2 November 2025 Dr. Gerrie van Deventer. Hand 16. NG Kerk Groot-Brakrivier

- Die onvergeetlike Dankfees van Oktober 2025

- Lofdansebediening – Ierse Seënbede Anneli van Rooyen

- In The Garden (I come to the Garden alone) || Harmony Souls | In die blomtuin – Manie Jackson

- Skep asem vir vandag: 1 November 2025

- Nuusflitse Week 45+ van 2025

- Lief en Leed Week 45 van 2025