Gemeentefeeste en Dankfeeste
-
Die onvergeetlike Dankfees van Oktober 2025
Daar is heerlik aangekoop, gekuier en gesels onder die sambrele te midde van ‘n klam Saterdagoggend.
-
SS Gemeente Konsert – NG Kerk Groot-Brakrivier
Ons dankfees naweek, het begin met ‘n wonderlike Stoep stories en ander stuitighede konsert op Vrydag 24 Oktober 2025.
Kom deel in ons Pret en Lag lekker saam.
-
Kom kyk hoe ons dominees ge-“Dunk” word
Ons Dankfees was afgesluit met ‘n wonderlike komiese “Dunk” ‘n Dominee. Kom kyk en deel in die pret.
-
“Dunk” ‘n Dominee
Kom “Dunk” ‘n Dominee!!! Saterdag 25 Oktober 2025. “Dunk” ‘n Dominee….
KOOP jou KANS om getrek te word vir die “Dunk ‘n Dominee” teen slegs R10.00 per kans. Hoe meer kanse jy koop, hoe meer kanse het jy om op Saterdag 11:00 die kans te hê om een van ons Dominees te “DUNK!”.
Dit beloof om groot
-
Dankfees 25 Oktober 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier
Ons nooi u almal uit na ons dankfees by die NG kerkterrein te Grot-Brakrivier. Van vroeg af sal daar pannekoek, poeding en ander gebak te koop wees. Daar is baie te eet: Heerlike kerrie & rys, jafels, roosterkoeke, hoendersosaties, ens. U moet ook nie ons groentetafel en die wit olifant tafel mis nie, Daar sal vir die kinders lekker speletjies en treinritte by die kindertafel wees.
-
Gemeentefees: 3 Mei 2025
Dankie aan die span en almal wat van die dag so ‘n reuse sukses gemaak het…
-
Gemeentefees 3 Mei 2025
3 Mei 2025
09:00 – 12:00
Hope kindervermaak
Vleis verkope teen goeie pryse
Basaar gunstelinge
Kom kuier vanaf 09:00 tot 12:00 saam en geniet die lekker atmosfeer geskep deur plaaslike kunstenaars.
10 Langstr Groot-Brakrivier. -
NG Kerk Groot-Brakrivier Gemeentefees 3 Mei 2025
Gemeentefeeslyste sirkuleer tans. Bydraes kan ook by die kerkkantoor of deur die internet inbetaal word. Enige bestanddele is ook baie welkom. Dui dit asb op u lys aan of kontak die betrokke persone. Die bestanddele moet asb ‘n week voor die gemeentefees by die betrokke sameroeper of by die kerkkantoor ingehandig word. Ons rekening is: …
Lees meer “NG Kerk Groot-Brakrivier Gemeentefees 3 Mei 2025”
-
Dankfees 2024: In woord en kleur
Die Gemeente se Oktober 2024 dankfees is Vrydagaand 25 Oktober afgeskop met die SSSSS (Sop, Sjerrie, Sap, Stoepstories en ander Stuitighede) Konsert. Dr Gerrie van Deventer het die geleentheid op gepaste wyse geopen. Dit was ‘n interessante variasie wat die uniekheid van ons mense beklemtoon. Saterdag het die kerk terrein gewoel en gewerskaf van vroeg …
-
SSSSS – Konsert Vrydag 25 Oktober 2024
Lus vir saam lag en speel? Omkring die datum van 25 Oktober 2024 om 19:00 vir ons immergewilde Sop, Sap, Sjerrie, Stoepstories en ander Stuitighede konsert (SSSSS)
-
Dankseisoen: 27 Oktober 2024 – NG Kerk Groot-Brakrivier
Sondag 27 Oktober 2024 skop ons as gemeente, die DankSeisoen af met Nagmaal om 09:00 en Worsrolletjies om 10:00.
-
Ons Onthou Gé: Jannie Moolman en Riaan Hunter
Vrydag 6 September 2024 het die bekende Tenoor, Jannie Moolman, die Bariton, Riaan Hunter, en die Junior en Senior kore van die Laerskool Vorentoe, die Groot-Brakrivier se mense, oud en jonk, meegesleur deur die lewe van Gé Korsten. Gé Korsten, die legendariese sanger en akteur, wat in die vyftigerjare sy elektriese besigheid in Suid Afrika …
-
NG Kerk Groot-Brakrivier se April Gemeentefees, 2024
Die Gemeentefees van 27 April 2024 was ‘n feestelike geleentheid. Dit was ‘n lekker geleentheid van saam werk en kuier onder die skaduryke tente en sambrele.
-
SSSSS Konsert. Sop Sap Sjerrie Stoepstories en ander Stuitighede
Ons SSSSS Konsert video.
-
Kerskonsert met Coenie de Villiers
U word hartlik uitgenooi na ‘n Kerskonsert met Coenie de Villiers op 4 Desember 2023 om 19:00 in die NG Kerk Groot-Brakrivier.
Toegang R100. Kaartjies is tydens kantoorure te koop by die kerkkantoor.
-
Dankfees naweek: 27-29 Oktober 2023
Die dankfees van Saterdag was heerlik, met al die stalletjies, die heerlike tente waanonder mense kon skuil en die verskuiwing van verskillende stalletjies teen die moontlike impak vn die voorspelde reën .
-
Gemeentefees 2023
Kom kuier saam by ons Oktober gemeentefees. Ons begin die naweek met ‘n vrolik en prettige Vrydagaandkonsert. Saterdag kan u kom saam kuier om ‘n koppie koffie of tee en iets lekkers te ete; of kuier saam om die pannekoektafels en sosatie braai vleisvuur. Vir die kinders sal daar ook pret aktiwiteite wees.
-
Brandwacht Boerebasaar: Saterdag, 2 September 2023
Almal is welkom om saam te kom kuier op Brandwag vir ‘n feestelike boerebasaar op die kerkgronde. Vanaf 09:00 is alle buite stalletjies oop. Om 10:00 open die gebak en om 11:00 die vleistafels in die kerksaal. Bring u vriende saam en kom deel in ons dankbaarheid en kom geniet ‘n heerlike kuiertjie op Brandwag.
-
Gemeentefees: 22 April 2023
… die NG Kerk Groot-Brakrivier Gemeentefees was ‘n groot sukses, te midde van koue, klam weer.
-
Dankfees / Basaar Saterdag 22 April 2023 om 10:00
Kom geniet ‘n koppie koffie of tee en iets lekkers te ete en kuier saam. Lyste met die oog op die gemeente dankfees sirkuleer tans in die gemeente, maar geldelike bydraes is altyd welkom by die kerkkantoor of per direkte inbetaling in die bankrekening.
-
Dankfees / Bazaar 22 April 2023 – NG Kerk Groot-Brakrivier
Kom geniet ‘n koppie koffie of tee en iets lekkers te ete en kuier saam. Lyste met die oog op die gemeente dankfees sirkuleer tans in die gemeente, maar geldelike bydraes is altyd welkom by die kerkkantoor of per direkte inbetaling in die bankrekening.
-
-
Gemeente dankfees 14 Mei 2022
Dankfees 14 Mei 2022 Die Dankfees van Saterdag was ‘n heerlike kuier geleentheid en is goed bygewoon in ‘n baie besige Groot-Brakrivier. Ons kon lekker kuier om al die aktiwiteite. Daar was heerlike sosaties, roosterkoeke, kerrie en rys, jaffels, boereworsrolle, pannekoek, vleis, gebak, poeding en groente om van te kus en te keur. Die kindertafel …
-
Uitnodiging: Gemeentefees 14 Mei 2022 NG Kerk Groot-Brakrivier
Dankfees – Saterdag 14 Mei 2022 Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of iets lekkers en kuier saam. Lyste met die oog op die gemeente dankfees sirkuleer tans in die gemeente, maar geldelike bydraes altyd welkom by kerkkantoor of per direkte inbetaling in die bankrekening. Pannekoek tafel:Ons benodig helpers vir bak en oprol van die …
Lees meer “Uitnodiging: Gemeentefees 14 Mei 2022 NG Kerk Groot-Brakrivier”
-
Gemeentefees 14 Mei 2022
Dankfees – 14 Mei 2022 Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of iets lekkers en kuier saam. Lyste met die oog op die gemeente dankfees sirkuleer tans in die gemeente, maar geldelike bydraes altyd welkom by kerkkantoor of per direkte inbetaling in die bankrekening. Pannekoek tafel:Ons benodig helpers vir bak en oprol van die pannekoeke. …
-
Gemeentefees – 30 Oktober 2021
Baie dankie vir al u ondersteuning tydens on Kry-en-Kuier Gemeentefees van 30 Oktober 2021. Kyk gerus hier na sommige van die hoogtepunte.
-
Kry en Kuier Gemeentefees 30 Oktober 2021
NGK Groot-BrakrivierSaterdag 30 Oktober 202110:00 tot 13:00 Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of iets lekkers en kuier saam. Basaarlyste sirkuleer tans in die gemeente maar geldelike bydraes is altyd welkom by die kerkantoor of inbetaling

