Praise and Worship
Lofprysing met geestelike musiek
Gospel
3 Julle moet die ramshorings blaas, julle moet die Here prys. Julle moet op die harpe en die liere speel, julle moet die Here prys. 4 Julle moet op die tamboeryne slaan en julle moet dans, julle moet die Here prys. Julle moet snaarmusiek maak en julle moet die fluite blaas, julle moet die Here prys. 5 Julle moet die simbale teen mekaar slaan, almal moet dit hoor, dit moet raas. 6 Alles wat lewe, moet die Here prys.
Julle moet die Here prys!
Psalms 150:3-6 (ABA)
-
G.F. Handel – 《Messiah》 oratorio, HWV 56 [1752 version] / Stephen Cleobury & The Brandenburg Consort
Die teologiese konsep vir Jennens se Skrifversameling was anders as enige oratorium (Engels of andersins) wat nog geskryf is. Dit was ontwerp as ‘n sublieme manifest van die goddelikheid van Jesus Christus, deels as ‘n reaksie op die toename van gerasionaliseerde ateïsme en Deïsme.
-
Collegium 1704: Bach – Easter Oratorio, BWV 249 | Conducted by Václav Luks
Anders as die meeste van Bach se kerkmusiek, bevat hierdie werk vier Bybelse karakters, wat ‘n teatrale toneel skep. Maria Magdalena, Maria Jakobus, Simon Petrus en Johannes die Apostel vertel en sing die storie. Die twee mans haas hulle na Jesus se graf, waar hulle die vroue ontmoet, en saam juig hulle oor die nuus van Christus se opstanding.
-
Audrey Assad – “Abide with me” –
Audrey Assad – “Abide with me” –
Ons sluit ons Lydenstyd musiek reeks af, op Dag 46 van Lydenstydreeks #VisioDivina, deur te luister na Audrey Assad se weergawe van die bekende “Abide with me” – -
“Kyrie Eleison” deur “Chant of the Mystics” Lirieke en Notas
Op Dag 45 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na ‘n buitengewone weergawe van die “Kyrie Eleison” deur “Chant of the Mystics”. Dit is musiek wat uiters gepas is om stil te sit en te onthou dat Jesus bid: “Vader, vergewe hulle.”
-
Kiedy ranne wstaja zorze · Via Nostra (Wanneer die oggendligte breek)
Op Dag 44 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na ‘n Oos-Ortodokse oggendgebed. Die Engelse woorde van die gebed:
Almighty God,
you are the way, the truth and the life.
You know how few people walk with you in these times.There are few who emulate you, their head,
-
“In Remembrance of Me” deur Buryl Red and Ragan Courtney
Op Dag 43 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons “In Remembrance of Me” soos uitgevoer deur Ragan Courtney.
“In Remembrance Of Me”
by Ragan Courtney
The Faith We Sing, 2254 -
“I Give You A New Commandment” deur Bob Hurd.
Op Dag 42 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na ‘n bekende Engelse gesang: “I Give You A New Commandment” deur Bob Hurd.
Die lirieke:
I give unto you
That you love one another
As I have loved you,
That you love one another
As I have loved you. -
“The Psalm Project” – Psalm 45.
Op Dag 41 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na “The Psalm Project” se verwerking van Psalm 45.
Die “Psalm Project” is ‘n musiekgroep wat al 150 psalms met elke enkele vers per psalm nuut getoonset vir ‘n moderne gehoor.
-
The Messiah has Come – Sharefaith
Op Dag 40 van ons Lydenstydreeks, #VisioDivina, kyk ons na ‘n video gerig op Palmsondag. Daar is geen verdere inligting hieroor beskikbaar nie, behalwe dat die kopiereg aan Sharefaith behoort. Die woorde verskyn op die skerm.
-
Andrew Marcus – “Abide in Me”
Op Dag 39 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na Andrew Marcus, komponis en sanger se “Abide in Me” . Die lirieke verskyn in die video.
Stay close don’t let go
For the seed I plant
Brings peace that always grows
Stay close don’t let go
Abide in Me -
Is He Worthy – Shadow Mountain Community Church
Op Dag 38 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na die pragtige verwerking van “Is He Worthy” soos uitgevoer deur Michael Sanchez, twee kore en orkes. Besonderse musiek!
-
“Hunger”- David & Nicole Binion (Feat MDSN) – David & Nicole Binion (Official Live Video)
Op Dag 37 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na “Hunger” soos uitgevoer deur David & Nicole Binion. Die lirieke verskyn in die video.
-
Jesse Manibusan – “Open my eyes, Lord.” Sunday 7pm Choir
Open My Eyes (Lord) Jesse Manibusan Lyrics Jesus Heals the Blind Sunday 7pm Choir
-
The Lord bless you and keep you – John Rutter n.a.v. Numeri 6:22-24 The Cambridge Singers
Op Dag 35 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na ‘n verwerking van die Britse komponis, John Rutter n.a.v. Numeri 6:22-24. Wat my veral bygeval het, is die kunswerk op die video – so gepas as ‘n hand wat na ons uitgesteek word.
-
Russiese “Otche Nash” (Onse Vader) – uitgevoer deur die kwintet , “Olga Vocal Ensemble”.
Op Dag 34 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons (net soos op Dag 32 met Jorge Cocco se kunswerk) na die Onse Vader. Maar, in plaas van ‘n Afrikaanse weergawe, luister ons na ‘n Russiese “Otche Nash”; uitgevoer deur die kwintet , “Olga Vocal Ensemble”.
-
“Oorwinningslied” – Piet Smit saam met die Drakensbergse Seunskoor.
Op Dag 33 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na die “Oorwinningslied” soos opgeneem deur Piet Smit saam met die Drakensbergse Seunskoor.
-
Rina Hugo: Onse Vader,
Op Dag 32 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na Rna Hugo se weergawe van die Onse Vader,
-
Emmy Rose – “Tend” (“Be the gardener of my heart”)
Op Dag 31 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na Emmy Rose wat “Tend” (“Be the gardener of my heart”) sing. Die lirieke verskyn in die video.
-
Retief Burger – “Alles vir my”
Op Dag 30 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na Retief Burger se weergawe van “Alles vir my. Die lirieke verskyn in die video.
-
“Laat U Koninkryk hier kom”, deur Jannie du Toit
Op Dag 29 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na ‘n “Laat U Koninkryk hier kom”, soos gesing deur Jannie du Toit, op sy CD: Palet.
-
“Die mostersaad in my”, deur die musiekgroep,“Manne wat glo.”
Op Dag 28 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na “Die mostersaad in my”, deur die musiekgroep,“Manne wat glo.” Hierdie mans is Willie Joubert, Jan de Wet, Leon Ferreira, Rudi Muller
-
The Sower’s Song”, deur Andrew Peterson.
Op Dag 27 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na “The Sower’s Song”, deur Andrew Peterson.
Uit die lirieke:
Oh God, I am furrowed like the field
Torn open like the dirt
And I know that to be healed
That I must be broken first -
The Acapella Company – Psalm 51: “Create in me a clean heart.”
Vir die vierde Sondag van Lydenstyd in ons reeks #Lectio Divina, luister ons na ‘n lied wat al etlike kere geplaas is, maar so gepas: The Acapella Company se weergawe van die bekende Psalm 51: “Create in me a clean heart.
-
Margaret Rizza – “Take my hand.”
Op Dag 25 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na die komponis, Margaret Rizza – ‘n merkwaardige vrou. Sy is gebore in 1929, en het eers in 1997 begin komponeer en vandaar een van die bekendste komponiste van kerkmusiek geword. Vandag luister ons na haar komposisie, “Take my hand.” Ek plaas die volledige lirieke vir jou om te volg:
-
Pelgrimsgebed · Amanda Strydom · Janine Neethling
Kerse Teen Die Donker ℗ 2024
Amanda Strydom under exclusive license to Next MusicReleased on: 2008-01-01
Mastering Engineer: Marius Brouwer
Music Publisher: SAMRO -
Josh Groban : “Thankful”
Op Dag 24 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons ‘n pragtige koorverwerking van ‘n lied wat oorspronklik deur Josh Groban gesing is: “Thankful”.
-
“Prophet” – “Huil maar nou”.
Op Dag 23 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na die musiekduo, “Prophet” se eie komposisie, “Huil maar nou”.
Uit die lirieke,
“Hy sal jou in trane was.
Huil jou maar nou tot teen God vas.
Die rou, die seer, maak heling sag,
terwyl jy stukkend op Hom wag.” -
Du bist gesegnet, ein Segen bist du” (Jy is geseën, ‘n seëning is jy) deur Helge Burggrabe
Op Dag 22 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons “Du bist gesegnet, ein Segen bist du” (Jy is geseën, ‘n seëning is jy) deur Helge Burggrabe. Dit is so maklik om saam te sing, omdat dit ‘n enkelfrase lied is.
-
Melissa Dittrich David: Psalm 91
Op Dag 21 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na die Kanadees, Melissa Dittrich David, se weergawe van Psalm 91.
-
Take My Hand, Precious Lord – John Thomas.
Op Dag 19 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na ‘n ou bekende Spiritual – “Take My Hand, Precious Lord” – soos uitgevoer deur die bariton, John Thomas.
-
Oase Gemeente – Drie Eenheid
Op die derde Sondag van ons Reeks Visioe-Divina luister ons na Oase Gemeente – Drie-Eenheid.
-
Sinfoglesia: “Gratia” (die Latynse woord vir genade)
Op Dag 18 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na ‘n Duitse groep, “Sinfoglesia” se nuwe lied, “Gratia” (die Latynse woord vir genade)
-
“Nederland Zingt” “Genade, zo oneindig groot”
Op Dag 17 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na ‘n “Nederland Zingt”-opname in Doesburg waar die gemeente “Genade, zo oneindig groot” sing.
-
Charles Popper, “We are not alone.” Die solis is Sandy McAuley
Op Dag 16 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na die pragtige lied van Charles Popper, “We are not alone.” Die solis is Sandy McAuley
-
U is die Lig wat in die donker skyn – Kaapse Filharmoniese orkes, o.l.v. Chad Hendriks.
Op Dag 15 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na “U is die Lig wat in die donker skyn”; soos uitgevoer deur die massakoor en Kaapse Filharmoniese orkes, o.l.v. Chad Hendriks.
-
Marta en Maria:“Solo Committee”.
Op Dag 14 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na ‘n musikale verwerking van die verhaal van hierdie twee susters, Marta en Maria, soos gesing deur die groep “Solo Committee”
-
Be still my soul, Isobel Cooper, “Izzy.”
As jy vandag dalk deur ‘n moeilike tyd gaan, dra ek hierdie musiek van Dag 13 in #VisioDivina aan jou op: “Be still my soul,” soos uitgevoer deur die Britse sopraan, Isobel Cooper, of beter bekend as “Izzy.”
-
Rina Hugo en “Hi-5”, “Wat ‘n vriend het ons in Jesus”
Op Sondag 2 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina, luister ons na die soet stem van Rina Hugo waar sy saam met die mannegroep, “Hi-5”, die bekende, “Wat ‘n vriend het ons in Jesus” sing.
-
“Celtic Worship” : “In Christ Alone.”
Op Dag 11 van ons Lydenstydreeks ”VisioDivina” luister ons na die groep, “Celtic Worship” se weergawe van “In Christ Alone.”
Uit die lirieke:
In Christ alone my hope is found,
He is my light, my strength, my song;
This Cornerstone, this solid Ground,
Firm through the fiercest drought and storm.
What heights of love, what depths of peace,
When fears are stilled, when strivings cease!
My Comforter, my All in All,
Here in the love of Christ I stand. -
Gisela du Plessis “Voel jy soms.”
Op Dag 10 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na die Suid-Afrikaanse sopraan en komponis; Gisela du Plessis, se weergawe van “Voel jy soms.”
Uit die lirieke
Voel jy soms of die Here te ver is
Twyfel jy soms aan God se bestaan
Jy moet glo dat die Here met jou saamloop
Dat Sy gees oral met jou sal gaan -
Bernard Sexton “GOD WILL WIPE AWAY ALL TEARS.”
Op Dag 9 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons Bernard Sexton se komposisie, “GOD WILL WIPE AWAY ALL TEARS.”
Uit die lirieke:
God will wipe away all tears
God will bring you home
To the place he has prepared for you
You shall never be alone
Storms may gather, evening fall
Daylight turn to shade
And when you earthly work is done
Do not fear, be not afraid. -
Anastasia Gladilina : Kyrie Eleison (Here, vergewe) Анастасия Гладилина //Хор Сретенского Монастыря
Op Dag 8 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na die wonderskone stem van die 14-jarige Anastasia Gladilina. Sy was een van die finaliste in die Russiese weergawe van “The Voice Kids.” Hier sing sy saam met die “Sretensky Kloosterkoor” (wat reeds in 1397 gestig is) ‘n weergawe van die Kyrie Eleison (Here, vergewe).
-
Are you weary (Art Thou Weary)Are You Weary (Art Thou Weary) – Original Lyrics by WDP Nigeria
Are you weary (Art Thou Weary)
Music by Stephanos (Henry W. Baker), 1868 – Music in the public domain.Words by WDP Nigeria, written especially for the 2026 World Day of Prayer Nigeria program.
Lyrics:
Are you weary, are you burdened, are you now oppressed?
-
Keleya Traditionele Igbo Liedjie – WDPIC Virtual Global Choir
Keleya Traditionele Igbo Liedjie – WDPIC Virtual Global Choir
(Igbo) Keleya, keleya, na ọ bụ Eze, (2x)
Kele, Jizọs, na ọ bụ Eze, Jizọs, Ị dị nma.(Spanish) Alaben, alaben a Cristo, (2x)
el es el Rey de Reyes, es bueno Je-sús.
(English) Lift your praises up to Jesus Christ, (2x) -
Come Unto Me – WDPIC Virtual Global Choir deur Chisom R. Chukwumerije Chisom
Come Unto Me – WDPIC Virtual Global Choir deur Chisom R. Chukwumerije Chisom
LYRICS:
(English) Are you down and feeling lonely,
are you weary and oppressed,
you don’t have to be discouraged,
Jesus says: “Come unto me”(Igbo) “Bia, biakwute m, bia, biakwute m,
-
Kimberly Orabona “Shepherd me O God”
Op Dag 7 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons Kim Orabona se weergawe van
“Shepherd me O God”, met die mooi refrein: Shepherd me, O God, beyond my wants,
beyond my fears, from death into life. -
Jon Guerra se verwerking van die Saligspreuke: “The Kingdom of God.”
Jon Guerra – “The Kingdom of God.”
Op Dag 6 van ons Lydingstydreeks #VISIODIVINA luister ons na die musikant en
liriekskrywer Jon Guerra se verwerking van die Saligspreuke: “The Kingdom of God.” -
Peter en Carin van Essen – “Wees genadig”
Op Dag 4 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na Peter en Carin van Essen se weergawe van die Nederlandse “Wees genadig” soos opgeneem in die St Joriskerk in Amersfoort. Dit is geplaas deur die bekende Nederland Zingt.
-
“Dry Bones” soos uitgevoer deur The Kings Heralds.
Op Dag 3 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na die baie bekende lied, “Dry Bones” soos uitgevoer deur The Kings Heralds.
Hierdie is ‘n kwartet wat al sedert 1927 bestaan. -
Engelse uitvoering van ‘n Kyrie Eleison, soos uitgevoer in die St Laurence Gemeente in Chorley(Engeland)
Engelse uitvoering van ‘n Kyrie Eleison
Op Dag 2 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na ‘n kontemporêre Engelse
uitvoering van ‘n Kyrie Eleison, soos uitgevoer in die St Laurence Gemeente in Chorley
(Engeland).
Die woorde verskyn in die video. -
“Kyrie Eleison” – gekomponeer deur Misha Mdinaradze
“Kyrie Eleison” – gekomponeer deur Misha Mdinaradze
Op Dag 1 van ons Lydenstydreeks #VisioDivina luister ons na ‘n weergawe van die “Kyrie
Eleison” – gekomponeer deur Misha Mdinaradze. Die soliste is Mariam Roinishvili / Mikheil
Javakhishvili uit Georgia (Oos-Europa). -
I Surrender · Pieter Coffee & Friends P Coffee
I Surrender · Pieter Coffee & Friends · P Coffee
More Of You
℗ 2008
South Africa Released on: 2008-06-01
Music Publisher: MARgospel Music Publisher
-
Flam 506 Wees stil my hart en luiser (Soos Trane) Kunstenaar: Brandpunt
Flam 506 Wees stil my hart en luiser (Soos Trane) Kunstenaar: Brandpunt
Kunstenaar: Brandpunt
Album: Kom nader
Skrywer (melodie): Ian en Jana Nieuwenhuizen
Skrywer (lirieke): Ian en Jana Nieuwenhuizen -
NA U KRUIS KOM EK O HEER – Beverly Minnies
NA U KRUIS KOM EK O HEER ·
Bevelene Minnies
Die Goue Ouwes
℗ Bevelene Minnies
Vrygestel op: 2021-05-14
-
Genade – Bert Botha
Genade – Bert Botha
Konsertina Gospel Musiek
-
Aanskou die Seun van God (Live) ft. Albert Coetzee & Perseverance Mkhonto
Aanskou die Seun van God (Live) ft. Albert Coetzee & Perseverance Mkhonto
Lirieke
Verse 1
Aanskou die Seun van God
In ’n krip en op ’n berg ’
n Kind gebore om te sterf
Vir ons sonde
Chorus
Hosanna – Jesus red ons
Immanuel – Hy is met ons
Waardig, waardig is die Seun van God, -
Nader tot die Here – Neil Büchner & Martelize Voight
Nader tot die Here – Beil Buchner & Martelize Voight met Lirieke
-
Ek prys U Naam Koning van die Heelal
Ek prys U Naam Koning van die Heelal
-
Lied 599: O diepe nacht die ons omringt – Eline Segers | Petrus in het land | KRO-NCRV
Lied 599: O diepe nacht die ons omringt – Eline Segers | Petrus in het land | KRO-NCRV
-
Nianell – Magaliesburgse Aandlied (Musiek Video)
Nianell – Magaliesburgse Aandlied (Official Music Video)
-
Wiener Sängerknaben / Vienna Boys Choir (official) – Stille Nacht (Silent Night)
Wiener Sängerknaben / Vienna Boys Choir (official) – Stille Nacht (Silent Night)
-
Lied: Handel, Messiah – Hallelujah
Lied: Handel, Messiah – Hallelujah
-
Lied: U is die lig wat deur die donker skyn – Kaapse Filharmoniese orkes – Bybel Media
Lied: U is die lig wat deur die donker skyn – Kaapse Filharmoniese orkes – Bybel Media
-
Lied: Ere aan God – Outeniqualandse Koor (Virtueel)
Lied: Ere aan God – Outeniqualandse Koor (Virtueel)
-
Lied: Sonja Herold & Simeon Hamman – Stille Nag, Heilige Nag
Lied: Sonja Herold & Simeon Hamman – Stille Nag, Heilige Nag
-
Gaan dan heen – Flam lied 100
Gaan dan heen Lirieke – Flamlied 100 Advent NG Kerk Groot-Brakrivier
-
Libera – Joy To The World
Libera – Joy To The World NGK Groot-Brakrivier
-
Lied: Lof sing die Heer – Carika Keuzenkamp
Lied: Lof sing die Heer – Carika Keuzenkamp
-
Joy to the World – Acapeldridge
Musiek Video Joy to the World – Acapeldridge
-
Verbly jou – Piet Smit
Verbly jou – Piet Smit Musiek video
-
Verbly jou in die Here – Raymond Cilliers
Verbly jou in die Here – Raymond Cilliers
-
Filippense 4:4 Verbly jou in die Heer Oom Karolus en Lente
Filippense 4:4 Verbly jou in die Heer Oom Karolus en Lente
-
Jakarta Festival Chorus – Love Came Down at Christmas (by Joel Raney)
Jakarta Festival Chorus – Love Came Down at Christmas (by Joel Raney)
-
Lied God is Liefde (Lied 334)
Lied God is Liefde (Lied 334)
-
“Ek Wag op U, o Heer” Tygerberg Kinderkoor
“Ek Wag op U, o Heer” Tygerberg Kinderkoor
-
Come, Thou Long Expected Jesus | Celtic Worship
Come, Thou Long Expected Jesus | Celtic Worship Music Video
-
Onbeskaamd – Bethlehem Ster
Onbeskaamd – Bethlehem Ster Musiek Video
-
Libera – Carol of the Bells Music Video
The song is based on the Ukrainian folk chant “Shchedryk”, also known as the “Bell Carol”.
-
Hier is ek! Oase gemeente, Lirieke video.
‘Hier is ek’ is ‘n lied vanaf die 3e Ons Vader album van Oase Gemeente.
Die oomblik wanneer ons besef dat ons identiteit gegrond is in wie Christus is, verander ons vraag van Wie is ek na Hier is ek.‘Hier is ek’ – geskryf deur die Oase kreatiewespan.
Alle kopiereg behoort aan Oase Gemeente.
-
Lofdansebediening – Ierse Seënbede Anneli van Rooyen
Lofdansebediening – Ierse Seënbede Anneli van Rooyen.
Ons lofdansebediening, nooi u om saam die Here te loof deur saam te dans.
Ons beweeg ritmies saam op die maat van musiek en wil graag mense seën met die bediening.
Kontak ons gerus indien u betrokke wil raak. -
In The Garden (I come to the Garden alone) || Harmony Souls | In die blomtuin – Manie Jackson
I thought I was alone in that garden until I heard the birds above me; Are they hushing their singing? A new melody rises from my heart as I hear a sweet voice falling on my ears. I walk, I talk, I tarry. My joy knows no bounds. I’d stay here. Wouldn’t I?
“In the Garden” (also known as “I Come to the Garden Alone”) is a classic Christian hymn written by C. Austin Miles.
-
Leer die Onse Vader in Aramees
Leer die Onse Vader in Aramees
Jesus het waarskynlik Aramees in die daaglikse lewe gepraat. Om hierdie woorde in Sy moedertaal te hoor, verbind ons nie net met die vroeë Kerk nie, maar ook met Christus self.
-
Hildegard of Bingen: Caritas abundant in Omnia – Love Aboundeth In All Things | O Fire Of The Holy Spirit, Comforter | O ignis Spiritus paracliti
Hildegard of Bingen: Caritas abundant in Omnia – Love Aboundeth In All Things.
Komponis, Teoloog, Botanikus en Mediese dokter, uit die 10de eeu. (c. 1098 – 17 September 1179) -
Juanita du Plessis – In die Hemel
Juanita du Plessis – In die Hemel
-
Theuns Jordaan – Gebed van Koos Doep (Met Lirieke)
Theuns Jordaan Gebed – Koos Doep met Lirieke
-
Musiek video by Riana Nel Hou Die Hemel Oop
Musiek video deur Riana Nel Hou Die Hemel Oop
-
“The Blessing” with Kari Jobe and Cody Carnes live from Elevation Worship
“The Blessing” with Kari Jobe and Cody Carnes live from Elevation Worship
-
Riana Nel, Retief Burger – Die Seën met lirieke
Riana Nel, Retief Burger – Die Seën met lirieke
Die Here seën jou, en bewaar jou
Skyn Sy aangesig oor jou, mag Hy
Die Here draai Sy, gesig na jou
Mag Hy jou vrede gee -
Onbeskaamd: Oorwinningslied / Dan Moet Ek Juig
Onbeskaamd Oorwinningslied _ Dan Moet Ek Juig
-
Oceans (Where Feet May Fail) official lyric video by Hillsong UNITED
Oceans (Where Feet May Fail) official lyric video by Hillsong UNITED.
-
Daar was ‘n Houtkruis – Koos van der Merwe (Prophet)
Hierdie liedjie is spesifiek deur Scott Wesley Brown geskryf as ‘n huldeblyk aan Suid-Afrika. Die liedjie staan in Engels bekend as “Can you Hear the Echoes”.
Daar is ook ‘n weergawe wat uitgereik word met Koos van der Merwe (Prophet) wat dit in aangepas en in Afrikaans vertaal het.
-
Bernice West – Lyfie (Official Music Video)
Bernice West – Lyfie (Official Music Video)
-
Romanz – Genade Onbeskryflik Groot
Romanz – Genade Onbeskryflik Groot – YouTube
-
How Great Thou Art | The Bonner Family
How Great Thou Art _ The Bonner Family Official Music Video
-
Lauren Daigle – You Say (Official Music Video)
The official music video for Lauren Daigle’s new single “You Say” from her album, Look Up Child, out now!
-
I Surrender – Hillsong Worship
‘I Surrender’ by Hillsong Worship, from the album ‘Cornerstone’ released in July 2012.
-
Deurgrond / Examine Me – Franco Prinsloo
Deurgrond /Examin Me. Hierdie gedig vanuit 1599 deur Mary Herbert is vertaal deur Totius en Franco Prinsloo het hierdie weergawe gekomponeer. Franco Prinsloo is an award winning composer and conductor from Pretoria, South Africa. He creates in a diverse variety of contemporary classical styles with a specific focus on choral music, vocal music and music for theatre.
-
Piet Smit Isaiah 40 Way above the sky
Ons deel graag met julle sy nuutste lied: Isaiah 40 Way above the sky.
-
Watter vriend het ons in Jesus: Franna Benade.
Uitvoering: Franna Benade
Kitaar: Franna Benade
Kopiereg: © 2021 Coleske Artist
Oorspronklike Lirieke: Joseph M. Scriven in 1855.
Oorspronklike komposisie: Charles Crozat Converse in 1868 -
Prys die Heer: Oase gemeente (met lirieke)
Net soos Dawid in die Psalms geskryf het, so wil ons saam met alles wat lewe verklaar: PRYS DIE HEER O MY SIEL, PRYS DIE HEER WANT HY IS GOED.
Lied: Prys die Heer
Komposisie: Oase Kreatiewe Span
Uitvoering: Oase gemeente
Kopiereg: Oase gemeente -
AMEN, Komposisie: Johan de Klerk. Uitgevoer deur die gemeente: NG Kerk Groot-Brakrivier Kerkkoor
Lied: AMEN
Komposisie: Johan de Klerk
Uitvoering: NG Kerk Groot-Brakrivier Kerkkoor
Koor onder leiding van: Marida Bridges
Orrelis: Marida Bridges
Kopiereg: NG Kerk Groot-Brakrivier -
Musiek: ProChristo – Ken jy Jesus?
Die musiek op hierdie CD kom van CD’s wat deur ProChristo vrygestel is. Twee CD’s met ’n versameling van 39 oorspronklike komposisies deur Johann Botes, verwerk deur Eddie Goldberg en uitgevoer deur die ProChristo sanggroep, is op aanvraag by diePlan beskikbaar
-
Liedjies van die Nasionale instituut vir Dowes
Kom luister / kyk na hierdie liedjies spesiaal verwerk in gebare taal vir die gene wat doof is of gehoorverlies het. kom kyk ook na Liedere met Geen Klank en Slegs gebaretaal.
-
Musiek van die Wêreld Biddag vir Vroue 2025 – U het my volmaak geskape
Liedjies Hierdie liedjies is spesiaal geskryf vir die Wereld biddag vir vroue 2025 deur Ruru Maeva Ruru Maeva – Wonderfully made Ruru Maeva – God who knows us Ruru Maeva – God who knows us Ruru Maeva – Wonderfully made Te Pure Ā Te ‘AtuCook Islands Māori Lord’s PrayerBy Rev. Ta Upu Pere
-
Praise & Worship: 22 Augustus 2025
‘n Aand om te onthou!
-
Praise and Worship
Evening of Praise and Worship.
Come and join us on 22 August 2025 for a evening of Praise and Worship! 18:00 for 18:30. Everyone is welcome!
Church Building
Dutch Reformed Church Great-Brakriver‘n Aand van Lofsang en Aanbidding.
Ons nooi u almal uit vir ‘n “Praise and Worship” aand op 22 Augustus 2025 om 18:00 vir 18:30. Almal is welkom!
Kerkgebou: NG Kerk Groot-Brakrivier
Van watter styl of genre musiek hou jy?
Sou dit nie ‘n wonderlike simfonie en harmonie wees as elke mens sy/haar musiekstyl en -smaak kon hê en God daarmee kon verheerlik nie?
En as ons dit nog boonop saam ook kon doen!
Kom ons gaan sing en leef dan ‘n nuwe lied vir die Here:
Psalm 33:3
“Sing vir Hom ‘n nuwe lied, speel met oorgawe, jubel dit uit!”
Psalm 148:7
“Sing vir die Here ‘n danklied, sing tot eer van God met die begeleiding van die lier”.
Psalm 149:1:
“Sing ’n nuwe lied tot eer van die Here, sing tot sy lof in die vergadering van sy troue dienaars.”
En Psalm 150
1
Halleluja!
Loof God in sy heiligdom,
loof Hom in sy magtige hemelkoepel;
2
loof Hom oor sy kragtige dade,
loof Hom na die omvang
van sy grootheid!
3
Loof Hom met die geskal
van •ramshorings,
loof Hom met harp en lier;
4
loof Hom met tamboeryn
en koordans,
loof Hom met snaarinstrument en fluit;
5
loof Hom met die klank van simbale,
loof Hom met die slag van simbale!
6
Alles wat asem het,
moet die Here loof!
Halleluja!

