Madagaskar

Ons ondersteun vir Dries en Lynette de Jager wat al vir baie jare in Madagaskar is by die eiland Nosy Be.

Gebedsversoeke

Ons ontvang weeklikse opdaterings wat deel vorm van hul nuusflitse en kan gekry word by

https://lynettemadanews.wordpress.com asook vir videos en nuusgebeure.

Kontak en bankbesonderhede

E-posadres: lynettedj@gmail.com

Bank: ABSA, Lynette de Jager, Rekeningnr: 1410142909, Takkode: 632005