Makhathini bediening

Makhathini is geleë in geïsoleerde gebied in die noorde van Kwazulu-Natal en word begrens deur Mosambiek, Swaziland, die Lebomboberge en die Indiese Oseaan.

Die Makhathini bediening bestaan al jare en het verskeie predikante/pastors al die aktiwiteite daar gelei en bestuur.

Ds Louwrens en Jeanne het einde November 2024 die tuig na 18 jaar in Makhathini neergelê. Lucky Kunene, wat al geruime tyd deel van die Makhathini span is, het vir ds Louwrens opgevolg.

Lucky is 45 (verjaar in September), getroud met Phumzile vir 17 jaar en hulle is geseën met twee kinders – dogter Sqinisekiso (14) en ‘n seun Qhawe (8). Hy bekryf sy pad soos volg:

“ I was born and bred here in Makhathini and has been a member since my youth, even served in various leadership capacity at some point.

I then went to Durban, where I worked for the Christian organization called the Leprosy Mission for seventeen years, as a field worker and then a provincial coordinator. I have always known that God was calling me to ministry, but I always tried to ignore that urge by being busy serving in the church, thinking it would help ease my conscience.

Funny enough I was studying theology through Unisa all along. Upon completing my B.Th. degree in 2019, the Makhathini congregation called me to serve as a ministry student in the congregation, but I declined twice but when they came back for the third time, I realised that indeed God was calling me to Makhathini and accepted the call.

The ministry in Makhathini has undergone a lot of changes in recent years, changing from the way it was since its founding. Thus, the main task at the moment is to reinforce the implementation of those changes since such changes take time at times. Design and implement continuous leadership development programmes since the congregation now has five fulltime lay pastoral team. Also implementing strategies to strengthen weak wards of our congregation by ensuring capable leadership presence in all of them. Lastly, also work on nurturing the partnership fellowship through ongoing active engagement. As for the rest, I remain open to the leading of the Lord.”

Die medewerkers is: Umf Daliso Kunene (jaar kontrak), Bonginkosi Mthembu, Lucky Kunene (wat sedert January 2020 in diens is), Lungani Mandlakazi, Baba Ngwenya, Themba Mahlangu, Bheka Manzini. ‘‘n Maandelikse vergadering word gehou om mekaar te bemoedig en alle planne en aksies te bespreek. .

Hierdie bediening werk saam met die Getuienisministerie van die Sinodale kantoor in die Kaap, gemeentes, ondersteuners en groepe op ‘n vennootskapsbasis. Daar word jaarliks ‘n vennootskapsvergadering by ‘n plaaslike gemeente gehou waar volle terugvoer gegee word van die en bevestig. vorige jaar se aktiwiteite. Die nuwe jaar se begroting en besoeke aan gemeentes word ook bespreek

Die huidige fokus areas is kinderbediening, jongmensbediening, familiebediening, sosialediens projekte, evangelisasie, opleiding, bemagtiging en betrokkenheid by besoekende uitreik groepe.

Videos en kommunikasie

Volledige videos, nuus gebeure, behoeftes, projekte en fotos is op Louwrens en Jeanne se Facebook profiele vir enige een wat daarna wil kyk.

Kontak en bank besonderhede:

Lucky Kunene, Cel – 0815977985

Bankbesonderhede:

Rekening nr: 3210580009

Bank: ABSA

Tak: Jozini (632005)

Rekening: NG Kerk Makhathini