Nuwe intrekkers

Nuwe Intrekkers

Nuwe lidmate in ons gemeente

Hartlik welkom en ons wil u uitnooi om deel te word van ons gemeente. Ons nooi u uit om asb. na die erediens tot voor die kansel te kom waar ons u graag wil ontmoet.  In die voorportaal en hier onder, is ook vorms beskikbaar wat u kan voltooi sodat ons u vinnig kan leer ken.  U is welkom om ons te kontak of te kom inloer by die kerkkantoor Maandae, Woensdae & Vrydae tussen 08:00 & 13:00.  U kan die onderstaande vorm ook per e-pos aan ons stuur na: ngkgbr@mweb.co.za