-
Ritme en Samesyn: Klub 50 Verdryf die Winterkoue
Op Woensdag 1 Julie het sowat 35 lede in die NG Kerk Groot-Brakrivier se kerksaal byeengekom vir ‘n oggend propvol ritme en pret. Onder leiding van Lasya Botes het almal geesdriftig saam getrommel, lywe opgewarm en daarna heerlik aan boereworsworsbroodjies en kolwyntjies gesmul. Dit was die perfekte spanbou-geleentheid. Is jy 50 of ouer? Word deel van Klub 50!
-
KLUB 50: Sop & Bingo oggend
‘n Heerlike oggend saam…
-
Klub50: Piekniek onder George Piek
Klub50 lede het op 4 Maart 2026,die Powervan treintrit geneem om heerlik piekniek te hou oppad na George Piek..
Die treinrit was gevul met asemrowende uitkyk geleenthede… -
Klub50 Afsluiting 2025
‘n Onthou momentopname…
-
Klub50: Oggend van kuns en lofdanse
‘n Heerlike oggend van kuns en musiek…
-
Klub50: Kegelbal pret in Hartenbos
Pret dag te Hartenbos…
-
Klub50: Pannekoek sukses
‘n Groot sukses…
-
Klub50: Bingo wenners
‘n Heerlike saamkuier oggend.
-
Klub50 Wegbreek 2025
Daar is soos, altyd lekker gekuier om die braaivleis vure en ander kospotte…
-
Klub50 maak musiek
‘n Heerlike musiek gevulde geleentheid.
-
Klub50 : Eerste Vergadering – ‘n Foto sessie
Klub50 het op 5 Februarie 2025 hul eerste vergadering vir die jaar gehad. Danie het die vergadering van Klub 50 van 2025 op n ligte noot met n baie mooi boodskap geopen. Daarna het lede jolig gekuier om die Vrugte …
-
Wegbreek 2024 van Klub50
Dit was ‘n gesellige kuier geleentheid waar almal saamkuier om die vure en tafels, onder die lieflike bome van die oord. Die oord is gelee op die Keurboomsrivier…
-
Skoenlapper plesier…
‘n Onvergeetlike uitstappie!
-
Klub50: Wegbreek na Keurbooms
Die dae het heerlike uitstappies ingesluit soos die stap na ‘Arch Rock’ by Keurboomstrand, koffiedrink en rondry in die nabye omgewing. Vir die voëlkykers was die oord ‘n paradys …
Nuutste Artikels
- Sendingnuus uit Madagakar: LA RENTRÉE Lovako School, Russian Bay
- Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 6 Oktober 2026 – God maak dit reg
- Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 5 Oktober 2026 – Vertrou en doen goed
- Nogtans! Ds. Charné Viljoen. Habakuk 3. Sondag 4 Oktober 2026 09:00
- Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 4 Oktober 2026 – God is die bron
- Stof tot nadenke: “Gevaar van wegdrywing”
- Lief en Leed Week 41 van 2026
- Nuusflitse Week 41+ van 2026
- Afkondigings 4 – 11 Oktober 2026
- Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 3 Oktober 2026 – God se trou is kosbaar
- Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 2 Oktober 2026 – Slaap rustig by God
- Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 1 Oktober 2026 – Vreugde wat God gee
- Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 30 September 2026 – Praat vir die stemloses
- Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 29 September 2026 – Wees tevrede met genoeg
- Splitsekondes met God. Bybel dagstukkie vir vandag: 28 September 2026 – Moenie mense vrees nie

