Godsdienstig of Gelowig. Dr. Jurie Vermeulen, Nasionale Direkteur van FEBA Radio Suid Afrika. Lukas 18: 9-14. Sondag 10 Mei 2026

Dr. Jurie Vermeulen vertel ons meer oor wat die werk is wat Feba Radio reg oor die wêreld doen. Sondagaand om 17:00, tydens LEEFKerk, sal dr. Jurie Vermeulen verder aan die woord wees om vir ons meer te vertel van die werk wat gedoen word. Kom kuier gerus saam!

Dr. Jurie Vermeulen vertel ons meer oor wat die werk is wat Feba Radio reg oor die wêreld doen. Sondagaand om 17:00, tydens LEEFKerk, sal dr. Jurie Vermeulen verder aan die woord wees om vir ons meer te vertel van die werk wat gedoen word.
Kom kuier gerus saam!

Erediens

Prediker: Dr. Jurie Vermeulen, Nasionale Direkteur van FEBA Radio Suid Afrika

Skriflesing: Lukas 8: 9-14

Tema: Godsdienstig of Gelowig? FEBA Radio Suid-Afrika en wêreldwyd

Datum: 10 Mei 2026

YouTube

Lees meer “Godsdienstig of Gelowig. Dr. Jurie Vermeulen, Nasionale Direkteur van FEBA Radio Suid Afrika. Lukas 18: 9-14. Sondag 10 Mei 2026”

Hoe ruik ons vir die Wêreld. Dr. Frans Hancke. 2 Korinthiërs 2: 12-17. Sondag 19 April 2026

2026-04-19 Dr. Frans Hancke Hoe ruik ons vir die wêreld? NG Kerk Groot-Brakrivier

Dr. Frans Hancke lei ons deur Paulus se beeld van ons ‘as ‘n aangename reuk van Christus, maar dan die vraag: Hoe ruik ons vir die Wêreld?

Erediens

Prediker: Dr. Frans Hancke

Skriflesing: 2 Korinthiërs 2: 12-17

Tema: Hoe ruik ons vir die Wêreld?

Datum: 19 April 2026

YouTube

Lees meer “Hoe ruik ons vir die Wêreld. Dr. Frans Hancke. 2 Korinthiërs 2: 12-17. Sondag 19 April 2026”

Erediens tye en Kategese tye

Belangrike datums Jaarprogram NGK Groot-Brakrivier

Erediens tye

Junie, Julie en Augustus Sondae 10:00
Res van die jaar Sondae 09:00

Kategese en Kinderkerk:

Junie, Julie en Augustus Sondae 10:00
Res van die jaar Sondae 09:00

tl;dr

Erediens tye 2026
Erediens tye 2026

#eredienstye #Eredienste # Tyd #Kinderkerk # Kategese #Pinkster # Kersdag #Kersdienste #kalender #Kerktye #Kerk #Goeie Vrydag #tye #Alamanak