Nuusflitse Week 49+ van 2026

Sondag 29 November 2026 : Erediens om 09:00 GEEN Kleuterkerk & Kategese.
Sondag 29 November 2026 : Kerssangdiens 19:00
Woensdag 2 Desember 2026 – Getuienisbediening se laaste Sop, Brood & Boodskap uitreik vir 2026
Donderdag 26 November 2026: Bloedskenk 14:00 – 19:00 in die kerksaal
Sondag 6 Desember 2026 Erediens om 09:00 GEEN Kleuterkerk & Kategese.
Sondag 13 Desember 2026 – Liedere in die Park

Lees die volledige afkondigings hier: Afkondigings 29 November 2026 – 5 Desember 2026