Bybel Woordsoek – NG Kerk Groot-Brakrivier

Die Bybel Woordsoektog
Die Afrikaanse Bybel 2020 (AFR20 )
NG Kerk Groot-Brakrivier

Hierdie Bladsy word sporadies aangepas.
U word versoek om gereeld te kom inloer om nuwe materiaal te verkry
.

Alhoewel ons die oplossings aan u beskikbaar stel, vra ons tog dat u nie sal KROEK nie.
Vul in en leer en lees die Bybel saam met ons.

Kopiereg:

© NG Kerk Groot-Brakrivier.

Hierdie werk word deur kopiereg beskerm, ten einde te verseker dat hierdie werk nooit ge-monetiseer mag word nie.
Dit word gratis aan u gebring deur die
NG Kerk Groot-Brakrivier.

Skrifaanhalings en verwysings geneem uit:
die Bybel in Afrikaans 2020-vertaling
die Bybel in Afrikaans 1983-vertaling
© Bybelgenootskap van Suid-Afrika 2020.
Gebruik met toestemming.
Alle regte voorbehou.
www.bybelgenootskap.co.za / www.biblesa.co.za.
Kontak:
copyright@biblesociety.co.za

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika verklaar hiermee dat die menings, sienings en teologiese standpunte in die bykomende materiaal in hierdie publikasie nie noodwendig dié van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika weerspieël nie. Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika onderskryf nie die gebruik van Bybelteks op enige manier of op enige platform wat moontlik as anti-Christelik beskou kan word of wat onwettige aktiwiteite bevorder nie.

Die Bybel Woordsoektog

Laai  Die Bybel APP af, en lees die Bybel gratis op jou foon.