In deel 4 van ons reeks oor ons gemeente se Waardes kyk ons na: Deernis. Ds. Charné Viljoen bespreek hierdie waarde aan die hand van Lukas 7 en die tema is: Bly ‘n bietjie langer…
Prediker: Ds.Charné Viljoen
Skriflesing: Lukas 7: 11-17
Tema: Bly ‘n bietjie langer…
Waarde : Deernis
Datum: 22 November 2026


