Bybelgenootskap – Gebedsgids Herfs 2025

Kom bid saam met die Bybelgenootskap van Suid-Afrika vir die werk wat hulle doen vir die verspreiding van Bybels in die wêreld.

Met die Bybel as grondslag en gemotiveer deur die Groot Opdrag, vervul die Bybelgenootskap van Suid-Afrika hul missie om bekostigbare Bybels beskikbaar te stel terwyl die volgende waardes al hul aktiwiteite rig – integriteit, vertroue, respek, diens, aanspreeklikheid – sodat elkeen die lewegewende boodskap van die Woord mag ervaar.

Gebedsgids

Maart 2025 Katalogus

.Paasfees-promosie sal vanaf 1 Maart 2025 tot 30 April 2025 beskikbaar wees.

Bestelvorm

Kontak

Webtuiste: https://biblesociety.co.za/

Kontak: https://biblesociety.co.za/index/contact-us/

Kommentare is gesluit.