Beste Ondersteuner
Hoe het 2023 aan jou kant begin?
Ons is terug op spoed sedert die eerste week van Januarie. Meeste van ons gesin moes onlangs deur ‘n griep episode werk, maar andersins loop dinge sover goed.
Omdat ons weet hoeveel energie die wegspring van ‘n nuwe jaar vereis, wil ons jou nie vermoei met te veel inligting nie, maar deel ons eerder net foto’s met byskrifte van wat die afgelope maand gebeur het. Deur gasvryheid, prediking en vele geleenthede het ons die vreugde van Christus se koms gedeel. Wat ‘n voorreg!
Madagaskar: The week 8 January 2023
Saturday Rangers kicked off the year with the rope and knot competition.

Sitraka, Larice’s husband, deserves special mention…nobody could match him.
Lees meer “Madagaskar: The week 8 January 2023”Oekraïne: Maandelikse nuusbrief vanaf Michele – Januarie 2022
Liewe familie en vriende.
Vandag sou my en Ockert se 27ste Huweliksherdenking gewees het.
My hart is seer en ek mis hom so verskriklik baie, maar die Here het vir my die wonderlikste kinders gegee. Vanmore is ek wakker gemaak met die mooiste bos rose en scones wat Mari-Alena en my skoondogter Tanya vir my gemaak het. Tanya is Cilliers se Oekraniese vroutjie. Ek is dankbaar vir 25 jaar, vir die voorreg om Ockert se vrou te kon wees. Ek is dankbaar die die pragtige kinders wat die Here ons mee geseën het vir dit wat die Here hier in Reni besig is om te doen. Ek prys Sy naam dat Hy Sy kerk hier oprig om waarlik lig te wees in die donkerste tyd in Oekraine. Ek dank Hom vir elke dag wat Hy ons gee en beskerm in Reni. Die Here sê vir my dat Hy iets nuuts doen en dat ek vorentoe moet kyk en Hom moet vertrou.
Lees meer “Oekraïne: Maandelikse nuusbrief vanaf Michele – Januarie 2022”Madagaskar: The Week 1/1/2023
We ended 2022 and started the New Year in the same way; finishing the toilets at the school. Definitely not a glamorous way to welcome 2023. Let’s hope that it does not set the tone for the rest of the year. We only had a week to do the work while the children were on holiday. Norbert sacrificed his holiday and we also had two of PM’s workers. Dries had to put a gate on the toilets, because the people around the school seem to think that the toilets are public property. Obviously, we cannot allow this, but it does not improve relationships with the neighbours. We have to start working on a fence, as that will solve the problem. “Good fences, make good neighbours.” Let’s hope that will apply in this case.
Lees meer “Madagaskar: The Week 1/1/2023”Madagaskar Sendingnuus: pic of the week #6
We want to wish you a happy and peaceful 2023. Thank you for your love and support in difficult times. We appreciate you.
Hebrews 12:1-2
“Therefore, since we are surrounded by so great a cloud of witnesses, let us also lay aside every weight, and sin which clings so closely and let us run with endurance the race that is set before us, looking to Jesus, the founder and perfecter of our faith, who for the joy that was set before Him endured the cross, despising the shame, and is seated at the right hand of God.”
Lees meer “Madagaskar Sendingnuus: pic of the week #6”Madagaskar: Lynette en Dries vertel ons meer van die Royal Rangers in Madagaskar
Royal Rangers in Nosy Be, Madagaskar
“Royal Rangers is julle gereed!”
“Altyd gereed! Gereed vir alles! Gereed om te werk, te speel, te dien, te aanbid, om gehoorsaam te wees en te leef volgens God se Woord!”
Lees meer “Madagaskar: Lynette en Dries vertel ons meer van die Royal Rangers in Madagaskar”Radio FEBA gebedsgids vir Januarie 2023
Sondag 1 Januarie: Bid dat FEBC Taiwan se nuwe kinder- en jeugprogramme, “Fun After School” en “Bible Unboxing”, kinders na Jesus toe sal lei.
Maandag 2 Januarie: Wetgewing in Japan verbied enige godsdienstige organisasie om uitsaaitorings te besit. FEBC Japan, die enigste Christelike uitsaaier in die land, saai uit vanaf Jeju Eiland in Suid-Korea. Bid asseblief dat FEBC Japan se programme nog baie verder sal reik.
Madagaskar: The week 11 December 2022
Happiness is….
having running water in your house. After months of battling with water pressure, broken pipes and rusted plumming, Dries managed to get it all fixed amidst all the other pressing projects. My Christmas present is to have a hot shower. I can’t tell you how wonderful that feels! I am not the only one though, Dries who usually doesn’t complain, had to admit that the hot shower was just pure luxury.
Lees meer “Madagaskar: The week 11 December 2022”Missie Japan: Baie Dankie vir 2022

Madagaskar: The week 4 December 2022
School will close in two weeks time for the Christmas two week holiday. School exams start on Tuesday and two more Ranger meetings remain.
My lesson from the book of Ezra was about praying for government and our leaders. I asked my group of boys whether they think the president sits in his office and watches football all day. This was of course meant as a joke and to get them thinking about the responsibilities of those in government. Christian promptly replied, “Yes, … and he also increases the price of the rice everyday.” I think I know the discussions of the adults in that household.
Lees meer “Madagaskar: The week 4 December 2022”Madagaskar: School building update
I thought that this might be a good time to bring everyone up to date with where we are the school building project and how we spent the funds that we had received. We did well in some areas, but had to spend more in others, for example, the roof cost more in the end and was the most stressful assignment, but also the most satisfying as the rainy season is at hand. We never allocated any money for toilets when we did the original budget. Oops! Maybe we have lived too long in Madagascar where toilets are not exactly a priority.
Lees meer “Madagaskar: School building update”Sending: Gerrie en Arlene Coetzee Nuus vir Nov en Des 2022
Liewe Ondersteuners, ons groet julle in die wonderlke naam van ons Jesus Christus!
Baie dankie vir julle gebede en ondersteuning gedurende die afgelope twee maande van die EMT, alle eer en dank aan ons Drie-Enige God. Daar was ook ‘n jongman van KZN en hy was nog baie jonk in sy geloof. Hy het gegroei deur die inspraak van die Heilige Gees en is ook gedoop deur ‘n Pastoor waar hy en van die ander studente tuis gegaan het.
Feba se E-Gebedsfokus Desember
Desember 2022
“Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking.“
– Jakobus 5:16 –
Nuus vanaf Michele van die Oekraine: Einde November 2022
Reni Gebedsbrief November 1022
Liewe vriende en familie.
Baie dankie vir elke gebed, elke boodskap, Skrif en bemoediging. Dankie vir elke inbetaling en ondersteuning. Ons waardeer dit oneindig baie. Dankie dat julle die pad saam met ons stap.
Meer en meer praat die Here met ons oor Jesaja 60.
“Staan op, skyn, want jou Lig het gekom en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van die Here het oor jou gekom, want let op, duisternis sal die aarde oortrek en ‘n diepe donkerheid die volke, maar die Here sal oor jou opkom en Sy Lig sal oor jou verskyn. Nasies sal na jou lig toe kom en konings na die helderheid van jou opkoms. Lig op jou oë en kyk rondom, hulle kom almal by mekaar, hull kom na jou toe.”
Lees meer “Nuus vanaf Michele van die Oekraine: Einde November 2022”Madagaskar : THE WEEK – 20/11/2022
| Nov 27 |
If anything, I learned one lesson this week; don’t let your bias of a culture cause you to become so suspicious that you don’t expect positive behaviour from people. Euphrasie and I were convinced on Thursday that the teachers at Ampamata school were sincere and totally innocent in this situation with the French man. Why he twisted the truth or embellished certain facts, I don’t know. I’ll give him the benefit of the doubt and put it down to ignorance. We are very thankful to him for the good quality stationery which he donated to the school and will save us a lot of money. I trust that there will be a way for us to work together, so I’ll keep you posted. Thank you for your prayers in this regard and all the encouraging messages.
Lees meer “Madagaskar : THE WEEK – 20/11/2022”Madagaskar : Meltdown week!
Bake-off shows have cake week, tart week etc, but I can describe last week as meltdown week. I suppose of the kind where something goes wrong in a nuclear reactor and the fuel overheats and melts everything. Let me start with the worst one.
Lees meer “Madagaskar : Meltdown week!”Gerrie en Arline – Portugal
September/Oktober 2022 nuusbrief
September en Oktober was sommer lekker besig op alle
fronte! Aanvanklik moes ons al die voorbereidings afhandel
vir die Oktober EMT, die laaste van 2022 (Ethnos mission
training). Ons het o.a. ́n biddag gehad vir die nuwe studente,
hul aansoeke deurgegaan en die klaskamer opgestel.
Aan die SIM kant van ons bediening het
Gerrie ook ́n baie besige tydjie gehad
om ‘n egpaar en ́n enkel jong dame deur
die aansoekproses te begelei; die vele dokumente,
onderhoude, Sielkundige-, Leefstyl- en Doktrinale
assesserings en mediese ondersoeke.
Missie Japan Nuusflits -TERUGVOER NA BESOEK: 16 November 2022
TERUGVOER NA BESOEK
VIDEO VERTEL DIE VERHAAL
Beste Ondersteuner,
Bemoedigend. Versterkend. En veel meer!
Só was die pas afgelope, amptelike besoek van Missie Japan se leiers – dr Nico Mostert en ds Johann Winterbach – aan Japan. Ons het die hoogste waardering vir hulle omgee en heelhartige betrokkenheid, en vir al die kilometers wat hulle moes aflê tot hier asook tydens hulle veelvuldige ontmoetings regoor die land.
Madagaskar: Lynette weeklikse nuusflits: Die WEEK – 6/11/2022
After two weeks of non-stop work, I can finally show evidence of the new roof. Only two classrooms so far, which means that we shall need another week to finish and therfore we are a week over the designated time. There is nothing to do about that. At least, following popular culture, we can put the blame on the fact that the owner probably measured and levelled nothing at the time of construction.
Lees meer “Madagaskar: Lynette weeklikse nuusflits: Die WEEK – 6/11/2022”Elmar en Nadine Durandt – こんにちは😁 Konnichiwa, Goeie dag 15 November 2022
こんにちは😁 Konnichiwa, Goeie dag. Ons hoop dit gaan goed met jou. Dit gaan goed met ons gesinnetjie. Leah is alreeds 2 maande oud ☺️. Hierdie maand sing ons saam met mede sendelinge by Kerssangdienste tydens eredienste by 3 gemeentes. Ons sal ‘n Japanese kerslied sing. Vroeg Desember het ons ‘n kursus saam met OMF, waarin ons saam ander sendelinge wat ook oppad na Japan gaan vergader. Ons sien uit om weer gemeentes te begin besoek. Ons sal graag by huidige ondersteunende gemeentes wil uit kom sodat ons, ons sendeling kindjie (Leah) aan almal kan voorstel. Alhoewel ons ook nuwe gemeentes moet probeer besoek. Baie dankie dat jy vir ons bid en ons roeping na Japan ondersteun. ありがとうございます (Baie dankie).
Lees meer “Elmar en Nadine Durandt – こんにちは😁 Konnichiwa, Goeie dag 15 November 2022”
