I have no pictures of a shiny roof to show you yet as the work is progressing really slow due to the bad state of the current walls. We are so thankful that PM lent us one of his workers, Zachary, who with the help of two extra guys are doing a proper job and they seem to never get tired.
Lees meer “Madagaskar: The week 30 October 2022”Sendingnuus: Elmar en Nadine
Goeie dag 😁. U goedheid Heer kan ons nie peil nie, wie word daardeur nie diep getref. Dis vanoggend die boodskap in ons hart en die woorde op ons lippe. Ons kan net dankie sê vir ‘n pragtige, gesonde klein dogterjie. Ons kan nie ophou om onsself te verkyk aan haar kleine handjies en voetjies nie. Ons bid vir elkedeel van Leah. Ons bid dat Jesus haar voete sal seën sodat sy diep spore in harte sal trap, dat Jesus haar oortjies sal seën sodat sy, God se Woord eendag sal kan aanhoor en verstaan (ook dat sy sal luister na mamma en pappa😉) . Ons bid vir haar mondjie om Jesus daarmee te loof en net mooi woorde te uiter. Ouerskap verander alles, en dis regtig waar dat ‘n mens se hart buite jou liggaam is wanneer jy ‘n kindjie kry. Ons wil Leah elkedag net koester en begeer net die beste vir haar. Ouerskap leer ‘n mens ook van God se liefde vir ons. Dis ‘n diep en onvoorwaardelike liefde. Baie dankie vir jou gebede en omgee vir ons. Liefde Elmar, Nadine en Leah 🌸
Radio FEBA Gebesdsgids vir November 2022
JAPAN
Dinsdag 1 November: Bid asseblief dat die Here vir FEBC Japan nuwe en getroue personeel sal voorsien. Hul huidige personeel se gesondheid is afgetakel, want hulle werk elke dag tot middernag om uitsendings aan die gang te hou.
Madagaskar: Nuusflits vanaf Lynette: Die WEEK – 23/10/2022
So tomorrow it will be off with the old roof and on with a new one! I am saying this with a lot of gusto and positivity, simply because the vision of the shiny new roof will get us through the next two weeks. There are a lot of challenges; the existing walls are not straight at all, not the same height, built with different kinds of bricks and the wooden beams are rotten. So that means, not a straight forward job then. Not that that seems to deter Dries as nothing is ever just simple and “normal” here. What should have been a weekend of rest, was not to be as the Land Rover’s clutch broke and Dries had to search for parts, because without the Land Rover, there will be no new roof.
Lees meer “Madagaskar: Nuusflits vanaf Lynette: Die WEEK – 23/10/2022”Makhatini vennootskapsvergadering: Oktober 2022 – Saam is ons beter
Soos ons weet, is die vorming van vennootskappe een van die kragtigste samewerkings- en ondersteuningsmetodes wat ons as gelowiges kan ervaar. Dit gee ook vir ons die geleentheid om mekaar oor ons kultuurgrense heen te leer ken en as EEN in Christus tot seën te wees vir die omgewings waarin ons woon en werk.
Lees meer “Makhatini vennootskapsvergadering: Oktober 2022 – Saam is ons beter”Madagaskar: Lynette’s Weekly newsletter: the Week 9 October 2022
The roof on our house has been replaced. That makes one out of three, the school’s roof next in line and then the toilets. Exactly one day after the finishing touches were made, we had strong wind and heavy rain that night. Some parts of the house were wet as the wind pushed the water through the front windows and door, but no leaks from the roof. I cannot describe the relief, as the rainy season is almost upon us.
Lees meer “Madagaskar: Lynette’s Weekly newsletter: the Week 9 October 2022”Oekraine: Michele se maandelikse Reni Gebedsbrief
Liewe vriende en familie.
*Indien jy dalk ‘n boodskap aan die einde wil stuur, skryf asseblief vir my na: Nuwedag@gmail.com of Whatsapp na +380838126060
As jy net “reply” druk, kry almal op die verspreidingslys jou brief.
Baie dankie dat julle bid. Baie dankie vir elke bemoediging en boodskap. Baie dankie vir elke bydrae en donasie. Ek waardeer dit alles oneindig baie. Dit is julle wat die werk in Reni moontlik maak. Dankie dat ons saam ‘n span kan wees. Ons het geen sending organisasie of uitstuur gemeente wat ons ondersteun nie. Dit is net ons vriende en familie wat al die jare by ons staan. Vir 26 jaar en veral ook nou, die moeilikste jaar van die 26 jaar. Ek sou dit nooit alleen kon doen nie. Elke bemoediging is vir my so kosbaar en ek dank die Here dat jy in my lewe is. Ek is so verskriklik baie dankbaar.
Lees meer “Oekraine: Michele se maandelikse Reni Gebedsbrief”Madagaskar: Lynette’s Newsletter: Dust…
‘Dust to dust…bite the dust….let the dust settle‘, I forgot that there were so many ‘dust’ metaphors and we are experiencing all of them at the moment. We are surrounded by the literal variety mostly. The one that settles everywhere. The red dust at school is blown into every nook and cranny of the building. Bookcases are covered in plastic for protection, but unfortunately we cannot walk around in plastic bags and at the end of every day we are left with the fine, red powder even between our teeth.
Lees meer “Madagaskar: Lynette’s Newsletter: Dust…”Oekraine – Reni Gebedsbrief Oktober 2022 – Michelle Potgieter
Liewe vriende en familie.
Die Here se koms is so naby. Hy staan al voor die deur om Sy bruid te kom haal. Ons tyd is so min om die oes in te bring. Bid vir die Here van die oes vir meer werkers in Sy land. Bid ook dat die werkers nie sal moeg word of opgee nie. Vir elke dag se werk genoeg krag.
11 Oktober sal dit ‘n jaar terug wees wat die Here vir Ockert kom haal het. Ek kan dit nie dink nie. Dit voel soos gister. Pappa Hannes en mamma Magda het vir Benjamin Cor gevra om blomme op Ockert se graf te gaan sit terwyl hy in George by Philip en Andiah kuier. Bid asseblief vir my kinders en Ockert se ouers. Dit bly maar seer en ons verlang.
Lees meer “Oekraine – Reni Gebedsbrief Oktober 2022 – Michelle Potgieter”Gerrie en Arlene SA vir WÊRELDSENDING – Augustus 2022
Augustus 2022
Ons groet julle in die wonderlike Naam van Jesus Christus. Ons dank die Here vir elkeen van julle wat hier lees en aan ons dink, vir ons bid en ons ondersteun. Ons het die voorreg gehad om bietjie met verlof te kon gaan en by ons kinders in Potchefstroom te gaan kuier. Dit is so wonderlik dat ons bande te kon versterk en ook om die geleentheid te kon hê om tyd met die kleinkinders te spandeer.
FEBA Radio: Bid saam met ons vir die onbereikte wereld.
FEBC INDONESIË
Saterdag & Sondag 1-2 Oktober: Yaski FM in Indonesië het ‘n nuwe program op die lug, “Yaski Care for Covid-19”. Die program reik uit na luisteraars in Tangerang en die omliggende gebiede wat deurgeloop het onder Covid-19. Hulle deel ook kos- en vitamienpakkies uit. Bid dat dié program baie gesinne sal baat.
Madagaskar: THE WEEK – 18/09/2022
“You will not believe what happened!”
That is a standing joke between Dries and me, after which I would reply, “Of course I’ll believe it.” After so many years in Madagascar, nothing surprises me. This time though, it was Euphrasie saying it and I thought that this one might surprise me. Apparently Ledesy, one of the teachers at Lovako school in Ampamata brought his brother to come and live there with him after the holiday. So it turns out that Ledesy often goes fishing and then his brother covers for him at school. Well, this is of course unacceptable and I have to address the matter when we see him next week.
Lees meer “Madagaskar: THE WEEK – 18/09/2022”Getuienisbediening: Handewerk vanuit Wolwedans.
Ellie van Wolwedans wys vir ons van haar handewerk wat sy gemaak het uit die laslappies en wol wat sy ontvang het uit die skenkings van die gemeente.
Lees meer “Getuienisbediening: Handewerk vanuit Wolwedans.”Sendingwerk in die Himalayas: D&H
Nog ‘n SA paartjie wat geroep is om te help met die verspreiding van die Evangelie deur:
- Een-tot-een gebed, evangelisasie en dissipelskap.
- Opleiding, dissipelskap en ondersteuning van gelowige besigheidseienaars.
- Bestuur restaurant wat ingerig is as ‘n oase vir families, waar gesinne uit die stadsgeraas kan kom.
- Restaurant het bovertrek en ander ruimte vir byeenkomste van gelowiges, waar hulle sonder vrees van vervolging kan bymekaarkom.
- Stap in die Himalayas.
Ons kan betrokke raak deur:
Lees meer “Sendingwerk in die Himalayas: D&H”Madagaskar: THE WEEK – 11/09/2022
The question everybody asked was of course whether the school opened for the new school year. The answer is a definite ‘yes’, but not without issues and concerns though. The first hitch, being the fact that the toilets were unfinished and they had to make do with low walls and no doors. Many of our desks were damaged beyond repair by the move and after years of service, so not enough place to sit. There was no running water yet and we are dependant on the goodwill of the neighbours to draw water from their well until Jirama connects us to the municipal water. Keeping the goodwill seemed easier said than done as it turns out that as soon as even a bucket or a tool was left outside, it would disappear only to show up at the neighbours. We don’t have storage and at the end of the working day all the tools and material gets locked up in the classrooms and this goes for bricks too.
Lees meer “Madagaskar: THE WEEK – 11/09/2022”Madagaskar: Lynette Mada news The week 4 September 2022
I am writing this edition of the week from our balcony, the view of the ocean in front of me, the lemurs frolicking in the mango trees in the garden and the familiar and comforting sounds of the village below. Yes, I am home.
Lees meer “Madagaskar: Lynette Mada news The week 4 September 2022”Oekraïne – Michelle Potgieter – Erkenning aan Christene op die voorfront
Liewe vriende en familie
Die Here is so goed en getrou. Dit is my getuies. Hy dra ons elke dag. Hy sê in Sy Woord dat Hy ons onder Sy vlerke weg steek en ons beskerm teen elke plan van die vyand en Hy doen dit. Alle lof en eer aan ons Vader wat so vir ons sorg en voorsien. Dankie vir elkeen wat vir ons intree, wat vir ons bid en wat ons ondersteun op een of ander manier. Dankie dat ons as ‘n span en as ‘n eenheid saam kan werk. Elkeen op sy gegewe plek. Dit is soos die oorlog. Iemand is in die voorkant van die geveg, waar die bomme val, ander stuur, ander dra by op een of ander manier ander bid, todat die oorwinning daar is.
Meer as 6 maande hou hierdie oorlog aan en ons sien hoe Dawid teen die groot Goliat staan en dat die Here klein Dawid sterk maak teen die dreigement van die vyand.
Ons as gemeente hou steeds aan om vir die vlugtelinge kos te maak, te help met verblyf, kospakkies, klere en waarmee ons ook al kan. Meer mense vlug na Reni. Hulle noem Reni die “hemel” want hier is nie soveel sirenes nie en mens voel veilig hier. Ek glo met my hele hart dat dit 26 jaar se gebede is en die Here se teenwoordigheid in Reni. Al is ons hawe ‘n groot teiken, steek die Here ons weg onder sy vleuels.
Die week was en Odessa toe. Ek is uitgenooi deur Odessa streeks hoofde, om ‘n forum by te woon wat aangebied is om dankie te sê vir mense wat bystand en hulp gee aan die mense van Oekraïne tydens die oorlog. Dit was ‘n groot voorreg om ‘n toekenning te ontvang. Alle eer aan die Here wat so getrou is. Mag Hy verheerlik word. Hulle het ook klem daarop gelê dat dit die Christene is wat tot op die voor front gaan om kos en medikasie te neem. Daar was generaals en staatshoofde wat hulle dank en waardering uitgespreek het.
Terwyl ek in Odessa was het daar ‘n paar keer serenis afgegaan. Ek kan nie dink hoe kindertjies onder so ‘n vreesaanjaende geluid probeer slaap nie. Daardie oomblik voel dit so onwerklik asof jy in ‘n tweede wêreldse filmstel is. Mens weet nie waarheenom te hardloop of wat om te doen nie. Meeste mense is al so gewoonden hou net aan met hul alledaagse gang. ‘n Bietjie verder van ons af, in Odessa, het ‘n vriendin van my, vertel dat sy daardie oggend deur haar balkon venster gesien hoe ‘n missiel oor haar woonstelblok trek. Sy se dat sy al die verskillende missiele hoor en uitken.
Raduga was vir ‘n week toe, maar Maandag begin ons weer werk. Daar is ook baie nuwe kindertjies, baie van hulle is vlugtelinge. Ons hofsaak met die brandweer gaan steeds aan oor ons laaste punt, water toevoer indien daar ‘n brand is. Ons begin nou twee putte grawe en pleister groot wat saam 12 ton water te hou.
Lux Verbi uitgewers het my genader om ‘n boek te skryf. Hulle wil hê dat die boek helfte November klaar wees. Bid asseblief vir my, vir kreatiwiteit. Ek kan niks sonder die Here doen nie.
Cilliers en sy vroutjie Tanya was vir so 10 dae in Reni. Hannes-Joshua en Anastasia is nou hier in Reni, vir nog ‘n maand, dan vertrek hulle na Amerika. Met Ivan en Benjamin Cor gaan dit goed. Mari-Alena is in Suid-Afrika en die verlange is groot.
Baie dankie dat julle bid en intree. Dit het groot krag! Die Here doen wat Hy gesê het. Hy is so goed vir ons.
Bid asseblief vir die kernkragsentrale wat in groot gevaar is. Bid asseblief vir ons beskerming
Baie liefde en seën in Jesus
Michele
Projekte rekening:
Standardbank,
Lynnwood Ridge tak (met kode 012445),
rekeningnommer 014330067
in die naam Nuwe Dag
My persoonlike
besonderhede:
Capitec
MRS M POTGIETER
Savings Account Number: 1554335599
Branch: 470010
Whatsapp:
+380938126060
Facebook:
https://www.facebook.com/michele.potgieter



Madagaskar: THE WEEK – 25/09/2022
Almost time for me to go home…as in Madagascar home. One more flight to go. I am writing while I wait on Bole airport in Addis Ababa. Time is really going slowly now.
My week in Paris was just an amazing experience. I think my mouth did hang open for a moment like the rest of the people around me when I saw the Eiffel Tower for the first time. From up close, it just looks like a pile of rusted iron, but that is just between us. Alice’s first question was whether I went to the top. Sorry people, my sensitivity to heights made me break out in a sweat just looking all the way to the top. Versailles was another highlight; so much history…so much gold. In this case, all that glitttered, was really gold.
Lees meer “Madagaskar: THE WEEK – 25/09/2022”Here am I Lord…..send me!
The devotional times at the Bundescamp in the mornings, built up to that moment of asking us whether we were ready to accept the challenge of being sent and used by God. You might wonder why this was so significant to me as Dries and I have been in the mission field for years. It has never been straightforward nor easy, but we were never uncertain of the fact that we were called to Madagascar. The last two years were so challenging; the probable closure of the school on Nosy Be and the constant shortage of funds to keep going. The long time apart did add to our asking the Lord whether our time in Nosy Be is coming to an end. When the solution to keep going with the school came in the form of starting with less than we had the first time, I could not get my head around the fact that we will have to once again ‘start from scratch’.
Lees meer “Here am I Lord…..send me!”Missie Japan Nuusflits: 31 Aug. 2022
TWEE MINUUT VIDEO van ons verlof by die vakansie-oord vir sendelinge in Japan, genaamd Takayama (wat reeds sedert 1888 bestaan).
** FOR ENGLISH ** JUST SCROLL DOWN **
Beste Ondersteuner,
Lewe lank genoeg in Japan en bloot natuurlik absorbeer jy die Japannese kultuur van verslaggewing en dokumentasie, dus hier volg ons vakansie ‘verslag’.

