JULIE 2023
“Die blydskap wat die Here gee sal julle krag wees!”
– Nehemia 8:10
Madagaskar: Sending nuus vanaf Lynette: The Week 11 June 2023
Another school year almost ‘done and dusted’. It has been a completely different kind of year for the school and everyone had to adapt in a lot of ways. It was tough at first, but what looked initially to be impossible, God turned into the possible for His glory.
Lees meer “Madagaskar: Sending nuus vanaf Lynette: The Week 11 June 2023”Oekraïne Nuusbrief vanaf Michele – Reni Gebedsbrief Mei 2023
Liewe vriende en familie
Net gou vra, indien daar op die Gebedsbrief gereageer word, stuur asseblief ‘n epos vir my na nuwedag@gmail.com anders gaan jou brief na almal op die gebedslys terug gestuur word.
Dankie dat julle bid en dankie vir elke brief, oproep en bemoediging. Ek waardeer dit oneindig baie.
Die Here is so goed en getrou.
Lees meer “Oekraïne Nuusbrief vanaf Michele – Reni Gebedsbrief Mei 2023”Nuusflits vanaf Lynette van Madagaskar – Die WEEK – 28/05/2023
Dries’ 70th birthday turned out to be a rather subdued and quiet day. The main reason for that being the news about the valuation of Gabriel which we heard on Friday.
Lees meer “Nuusflits vanaf Lynette van Madagaskar – Die WEEK – 28/05/2023”Radio FEBA e-gebedsfokus Junie 2023
Donderdag 1 Junie: Kiëf ervaar die afgelope tyd swaar bombardering. Die geweld eis daagliks lewens, insluitende sommige van FEBA Oekraïne-personeel se familielede. Baie aanbieders is tans in die buiteland ter wille van veiligheid, wat ‘n groter werkslas op die huidige span laai. Bid asseblief dat God vir FEBA Oekraïne en hul luisteraars krag, moed, troos en hoop sal gee.
Lees meer “Radio FEBA e-gebedsfokus Junie 2023”Madagaskar Sending: Lynette – Die Week 21 Mei 2023
This week’s news might sound like lamentations all around, but the difficulties and spiritual attacks leave us somewhat bruised and despondent. We have been encouraged by testimonies from missionaries in other countries this week and listening to sermons always strengthen us.
Lees meer “Madagaskar Sending: Lynette – Die Week 21 Mei 2023”Pinkster-Getuienis vanaf Missie Japan

PINKSTER GETUIENIS
DIE HEILIGE GEES WAAI WAAR HY WIL
Beste Ondersteuner
Die jaar 2000 het—vir my—nie net die nuwe millennium ingelui nie. Dit was ook ‘n jaar van beslissende verdieping in my lewensreis oppad met God. Ek was voor ‘n kruispad as vyfde-jaar teologie student. Gaan ek voltyds die kerklike bediening afdraai vat, professioneel probeer rugby speel, óf was daar ‘n ander, derde weg?
Lees meer “Pinkster-Getuienis vanaf Missie Japan”Sonneblomme en sneeu in Oekraïne
Boek Michele Potgieter
Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekraïne toe. Dit is ’n groot ontnugtering vir Michele in die begin maar die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Maar dan sterf Ockert tydens die Covid 19-pandemie tydens ’n besoek aan Suid-Afrika. Michele moet besluit of sy teruggaan Oekraïne toe, waar ’n oorlog dreig en of sy in Suid-Afrika bly.
ISBN: 9780796323231
Uitgewer: Lux Verbi
Datum: Mei 2023
PRYS (Inkl. VAT): R 250.00
Beskikbaar by:
Gerrie & Arlene Coetzee deel met ons hul Sendingnuus
Liewe vriende en ondersteuners, ons groet julle opnuut in die wonderlke naam van ons Here, Jesus Christus – die Naam bo alle name!
Ons word telkens herinner aan die volgende teksvers wat die belangrikheid van wêreldsending so duidelik uitspel:
“En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot ‘n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom.” Matt 24:14. Ons is oortuig daarvan dat ons betrokkenheid by opleiding bydra tot die beskikbaarheid van toegeruste sendelinge om die sendingveld te betree.
Madagaskar: Weeklikse nuus vanaf Lynette- Die week 7 Mei 2023
The highlight of the week was that after almost a year, Jirama finally connected the school to the municipal water supply. Don’t let the words ‘connect’ and ‘supply’ conjure up images of water gushing and buckets overflowing. So far, we had none of that. We were expecting to be limited to have ‘supply’ at night, due to the low water pressure, but a couple of liters a week, went even beyond our usual careful optimism. What to do next? No idea, but it adds to the list of frustrations. I felt sorry for Dries who was so excited by the prospect of a full water tank and not to have to rely on the unfriendly neighbour’s well anymore.
Lees meer “Madagaskar: Weeklikse nuus vanaf Lynette- Die week 7 Mei 2023”Oekraïne: Nuus van Michelle Potgieter uit Reni
Liewe vriende en familie
Hierdie is ‘n ander wêreld as wat ek en Ockert saam geken het, ‘n ander Reni en ‘n ander Oekraine.
Die sorgelose dae van twee jaar gelede is vergete en om ons is daar oorlog, hartseer en soveel vrees. Ek ry Reni alleen binne en in my geestesoog sien ek die Reni van jare gelede. Die dae van vrede en vry wees. Die laning bome in die laatmiddag son. Vrede, rustigheid. Nou is dit padblokkades, soldate, gewere en loopgrawe. Groot yster versperrings in die paaie wat soos dubbeltjies oor die pad verstrooi is en waardeur jy stadig moet vleg. Die vragmotors wat by die hawe wag, trap diep modder spore langs die pad en versper die bad buite Reni. Soms sit ons vir twee ure voor ons Reni kan binne ry.
Lees meer “Oekraïne: Nuus van Michelle Potgieter uit Reni”Nuusflits vanaf Lynette van Madagaskar: Die WEEK – 30/04/2023
We were packed and ready to go to Ampamata on Thursday morning. Nazaire, the boat owner, gave us a bigger boat this time as we had to bring the panels to fix the walls, tables and benches and a new blackboard. We have been praying a lot for Ampamata. It felt lately as if there are constantly new challenges and sometimes we feel to simply leave them to carry on by themselves.
Lees meer “Nuusflits vanaf Lynette van Madagaskar: Die WEEK – 30/04/2023”Missie Japan: Veelkleurige momente uit ons lewe en leer
Beste Ondersteuner,
Pinkster lê voor ons, en ek vertrou daar lê ‘n genotvolle langnaweek agter jou!?
By ons in Japan, terwyl die pienk-pers en wit Tsutsuji (Azalea) blom en die rysboere gereed maak om neon-groen rysplantjies te plant, lig ek net ‘n paar hoogtepunte uit van die afgelope ses weke.
Lees meer “Missie Japan: Veelkleurige momente uit ons lewe en leer”Madagaskar: The week 23 April 2023
I always thought that it was who you knew around here that opened doors, but we discovered during the week that what you wear might play a role. We don’t get pulled over by the police often, but on our way to a Ranger meeting, a young officer made a big show with his whistle blowing and waved us off the road. We did not recognise him and assumed that he must have been new. When he came towards the Landrover from the back, he looked in at the driver’s side, suddenly jumped to attention, saluted and with what almost resembled a curtsy, waved us through.
Lees meer “Madagaskar: The week 23 April 2023”Madagaskar: Lynnette se Weeklikse nuus 9 April 2023
It’s been almost two years since we had PM, Thomas and Alice together at home. The boys are all grown up and Alice is not far behind. Like all young people, they have to make their way in life and we pray that they will continue to make good decisions. We will always be there for them though, but we are at peace that God has a fufure for them.
Lees meer “Madagaskar: Lynnette se Weeklikse nuus 9 April 2023”In fokus Maart 2023 Nuusbrief vanaf Innovation for the blind (Instituut vir die blindes)
Innovation for the blind webtuiste: Innovationfortheblind.org
Baie dankie vir die geleentheid om ons Maart nuusbrief met inspirerende stories met u te kan deel.
Vriendelike groete,
Lees meer “In fokus Maart 2023 Nuusbrief vanaf Innovation for the blind (Instituut vir die blindes)”Michele van Oekraïne se maandelikse Gebedsbrief uit Reni – Maart 2023
Liewe vriende en familie
Party dae, soos vandag voel dit asof daar berge voor my is, waaroor ek nie kan kom nie. Wanneer ek na die berge kyk, groei vrees en wil dit my oorweldig. Ek mis ook vir Ockert so verskriklik baie en soms raak dit net te veel om te dra. Ek weet ek moet laat gaan, dit is al anper ‘n jaar en ‘n half gelede. Ek weet ek moet daaroor kom. Hoe kom mens ooit daaroor? Ek vra, wanneer die berge voor my staan, Here sal U hierdie berge net wegneem? My hulp en krag is in die Here. Sonder Hom sien ek nie kans nie. Ek het Hom so nodig om my elke dag te dra. Ek voel soms so swak en klein.
Lees meer “Michele van Oekraïne se maandelikse Gebedsbrief uit Reni – Maart 2023”Weeklikse nuusflits van Lynette van Madagaskar: Die week 26/03/2023
Better start on a positive note…
Dries managed to get both of Gabriel’s outboard motors working well and he is building a support out of very strong wood and old car tyres in anticipation of taking the boat out of the water.
Lees meer “Weeklikse nuusflits van Lynette van Madagaskar: Die week 26/03/2023”Radio Feba Gebedsgids vir April 2023
April 2023
“Verwyder dan die ou suurdeeg, sodat julle nuwe, ongesuurde deeg kan wees, en dit is julle ook werklik. Ons paaslam is immers geslag: dit is Christus.”
1 KORINTIËRS 5:7 –
Vriende van Gideon’s nuusbrief – Herfs 2023
Welkom by die eerste uitgawe vir 2023! Hierdie is ʼn besondere uitgawe
en ons gebed is dat ons lesers dit interessant, motiverend en uitdagend
sal vind. Mag 2023 die jaar wees waar ons almal opnuut ons roeping
besef en uitleef.
Hierdie uitgawe is propvol getuienisse wat ons almal sal motiveer om
meer passievol te werk in Sy akker.
Die derde deel van Pastoor Werner Strauss se aanbieding by die Nasionale
Konvensie 2022 is baie insiggewend en roep ons onder andere om meer
aktief te wees by ons medebroers en -susters. Ware dissipels van Jesus
gee om vir mekaar want ons gee om vir die verlorenes daar buite.
Groete in Christus,
Die redaksionele span
facebook.com/
GideonsinternationalSouthAfrica
The Gideons Intl in SA
The Gideons International in
South Africa
@GideonsSA

