Dries and I celebrated our 25 years wedding anniversary during the week. But for one of those years, all had been spent in Madagascar. We were basically newly weds when we set out for the mission field. Some might think this to have been a double stress ; getting used to married life as well as settling into a new country. I think that in the end, married life did not nearly present so many challenges as coping with full time missionary life.
Lees meer “Madagaskar: Nuusbrief 19 Maart 2023”NUWE SEISOEN VIR Christelike Lektuur Fonds
Dit is seker ’n cliché om die stelling te maak dat ons in voortdurend veranderende tye leef. Dit is egter empiries waarneembaar dat die tydsgewrig waarin ons tans leef gekenmerk word deur snel opeenvolgende gebeurtenisse met omvangryke impak op gemeenskappe. Hierdie impak voel dikwels aardskuddend met ontwrigtende gevolge vir almal wat daardeur geraak word. Die werklikheid van globale interaktiwiteit en onderlinge verbondenheid het die effek van ’n web wat beweeg wanneer enige van die drade daarvan geraak word. Dit is waarvan ons by CLF ook die afgelope aantal jare bewus geword het met Covid, die oorlog in Oekraïne, plundering in KZN in 2022, jarelange oorloë in Sirië, aardbewings in Turkye en noem maar op.
By CLF is ons diep bewus daarvan dat dit presies die wêreld is waarbinne die Here hierdie
bediening vandag roep om van sy liefde en verlossing te getuig. Te midde van die kontekstuele ontwrigting en uitdagings rondom ons, is daar ’n gees van entoesiasme en roepingsbesef binne die CLF. Personeel, Beheerraadslede en ondersteuners openbaar ’n bewussyn dat God sy kerk en kinders roep om sy koninkryk te laat kom, ook deur die bediening van CLF.
Sending aan die Melaatse – Suidelike Afrika
Beste Vriende
Melaatsheid beroof mense van hul vingers, vriende en vooruitsigte.
Met u bystand bring die Sending aan die Melaatse hierdie rower agter tralies.
Soos meeste rowers, vermom melaatsheid sy aanvalle.
Dit is die Sending aan die Melaatse se taak om hom te ontmasker.
Indien iemand hom raaksien, kan ons hom gevange neem, voordat hy met ‘n misdaadveldtog begin.
Madagaskar: Lynette se Weeklikse nuus 12 Maart 2023
| ynettemadanewsMar 19 |
The last two weeks seemed to fly by in record time. Preparation for school exams, Ranger meetings and Dries spending a lot of time on one of the boat engines contributed. He had some help at the end, with Thomas lending a hand with starting the outboard. Yes, Thomas is here for a three week visit and it was evident that he has matured a lot. He will return to England and continue to work and save some money until he will be sure what he wants to do. Coming back to Nosy Be and starting a business seems to be an option, as he appears to be very homesick.
Lees meer “Madagaskar: Lynette se Weeklikse nuus 12 Maart 2023”Missie Japan Nuusbrief vir Maart 2023
Tobie en Annalie de Wet se uitstuurdiens by Swellendam Moederkerk, gelei deur leraars (Gawie Gouws en Lounette Engelbrecht) en die gemeente se getuienis leiers Beste Ondersteuner, Tyd vlieg. Lydenstyd is alweer halfpad verby. Hoe draai die seisoen waar jy jou bevind?Daar’s baie aan die gebeur, op klein en groot skaal by ons. Hierdie nuusflits vat — nes onsself die afgelope tyd — net hier en daar grond, met ‘n paar onlangse gebeure vir jou aandag. Dis uiteenlopend, en bietjie langer as gewoonlik (jammer!), maar dankie dat ons kan vra jy dalk end-uit sal lees, meeleef en saam bid en ondersteun.
Lees meer “Missie Japan Nuusbrief vir Maart 2023”Wolwedans Handewerk Maart 2023
Wolwedans deel met ons van die wonderlike naaldwerk produkte wat hulle hierdie maand gemaak het.
Lees meer “Wolwedans Handewerk Maart 2023”Sendingnuus: Japan – Elmar en Nadine du Randt van OMF
Goeie dag liewe vriende.
Graag deel ons nuus oor die afgelope paar weke se bedrywighede.
Ons is weer volstoom besig met besoeke aan gemeentes. Ons het Clarens, Frankfort, Volksrust en Bethal onlangs besoek. Dit was geseënde geleenthede by elke gemeente. Ons het ‘n wêreldsending kinderboodskap aangebied by Volksrust. Ons het ook vir die mediese ondersoek gegaan wat OMF vereis. Ons moet nou heelwat inentings ontvang. Die mediese goedkeuringsproses is baie volledig, so daar is nog heelwat toetse wat gedoen moet word voordat dit voltooi is.
Lees meer “Sendingnuus: Japan – Elmar en Nadine du Randt van OMF”Gawes van bo. – Dr. Frans Hancke
Dr. Frans Hancke deel met ons sy ervaring van God se Behoudende Hand tydens sy besoek aan die Kruger Nasionale Park, in ‘n tyd van verwoestende reën.
Lees meer “Gawes van bo. – Dr. Frans Hancke”Oekraïne: Nuusbrief vanaf Michelle Februarie 2023
Liewe familie en vriende
Vandag is dit 365 dae gelede wat ons 5 uur die oggend wakker gemaak is met die woorde: “Die oorlog het begin!”
Die eerste bomme het begin val en ons almal se lewens is drasties verander binne ‘n dag. Ek het soveel vrede gehad om te bly en net die Here te vertrou. Vandag wil ek net getuig van die Here se goedheid en getrouheid. Hy het ons elke dag beskerm, krag gegee en vir ons voorsien. Dankie vir julle gebede die afgelope jaar. Ek waardeer dit so baie. Dankie vir elke boodskap en bemoediging. Dankie vir elke bydrae wat dit moontlik maak om hier te wees en met die werk aan te gaan.
Lees meer “Oekraïne: Nuusbrief vanaf Michelle Februarie 2023”Nuusflits vanaf Lynette van Madagaskar: Die WEEK – 19/02/2023
Intense tropical cyclone Freddy passed over Madagascar in record time and ended up causing less death and destruction than anticipated. People had enough time to prepare, strengthen roofs and kept away from the sea. Here in the north, we did not experience much of its effects. We had very strong wind one night, but the ropes with which Dries had tied down the mast of the boat, held without problem.
Lees meer “Nuusflits vanaf Lynette van Madagaskar: Die WEEK – 19/02/2023”Madagaskar: The Week 12 Februarie 2023
Another cyclone is heading Madagascar’s way. At this time it looks like one of the worst cyclones to hit Madagascar with a rating of 7 on the Dvorak scale, 8 being the highest classification. Cyclone Freddy,(I think the name should also be upgraded to Fred considering its strength), will make landfall towards the south of the country after impacting Mauritius and Reunion, move across the country and at this stage appears to then head on to Mozambique. We won’t really experience the effect of this cyclone, being right up in the north, but please pray with us for the people who live in its path. If the predicted course will be followed, the outcome for Madagascar would be devastating.
Lees meer “Madagaskar: The Week 12 Februarie 2023”Madagaskar: The Week 5 Februarie 2023
It was a tough week. I felt particularly sorry for Dries who was mourning the death of his brother while trying to be a support to the rest of the family and at the same time dealing with the many problems we face at the moment.
Lees meer “Madagaskar: The Week 5 Februarie 2023”Madagaskar Sendingnuus: With Great Sadness…
Dries’s brother Joop passed away this morning. He was 75 years old and died after a long battle with prostate cancer.
(Second brother in two years)
Lees meer “Madagaskar Sendingnuus: With Great Sadness…”Radio Feba – Gebedsgids vir Februarie 2023
Februarie 2023
“Wat julle ook al in my Naam vra, sal Ek doen, sodat die Vader deur die Seun verheerlik kan word. As julle My iets in my Naam vra, sal Ek dit doen.
As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer.”
Johannes 14:13-15
Elmar en Nadine van OMF se Nuusbrief vir Januarie 2023
| Konnichiwa Nuusbrief こんにちは |
Goeie dag liewe ondersteuner,
“You will keep him in perfect peace,whose mind is stayed on You,because he trusts in You.”
Isaiah 26:3
NIV Hierdie vers in Jesaja is ‘n belofte dat as ons ons gedagtes op Christus vestig, ons vrede sal ervaar. In die Nuwe Testament beloof Jesus aan Sy volgelinge Sy vrede. Dit is nie die valse vrede van die wêreld nie rn ook nie ‘n vrede wat afhangend van die omstandighede rondom ons is nie. Dis ‘n innelike vrede wat ons die vertroue gee dat Jesus altyd saam met ons is. Dis ons gebed dat jy vrede in Jesus sal vind temidde van moeilike omstandighede en dat jy sal onthou Hy het beloof dat Hy met ons is tot die voleinding van die wêreld.
Madagaskar: The Week 22-01-2023
Yesterday morning we set off for the north of the island to go and find a suitable place to take Gabriel out of the water for some major maintenance work. Let me just backtrack a little, to put you in the picture.
Lees meer “Madagaskar: The Week 22-01-2023”Makhatini Nuus: Januarie 2023
(Spesifiek aan vennootskap gemeentes.)
Die afgelope Sondag was die eerste geleentheid vir my in 2023 om weer ‘n erediens te lei. Tydens die diens sing gogo Mthembu, soos gebruiklik, ‘n lied vir die gemeente. Philemon wat langs my sit, lig my in dat hy nie verstaan wat sy sing nie, en daarom nie vir my kan tolk nie. Sy sing ‘n lied in Tonga. Sy kom eintlik oorspronklik vanaf Mosambiek. Ongeag die verskil in taal en kultuuragtergronde, beleef ons saam die teenwoordigheid van die Here. Ons is weer tuis in Makhathini!!!!
Lees meer “Makhatini Nuus: Januarie 2023”Boodskap aan Wolwedans 25 Januarie 2023
Die feesseisoen is verby en 2023 het reeds sy pad gevind – dit is die natuurlike ritme soos geskep deur God die Vader. Ek vertrou dat dit vir elkeen ‘n baie geseënde tyd was en dat ons, ons dankbaarheid dat ons so bevoorreg is om Koninkrykskinders te kan wees, teenoor mekaar erken en bely het. As ons luister na mense om ons, die impak van beurtkrag op elkeen maar veral op die verskillende sektore, fabrieke, boere en die ekonomie, dan kan ‘n mens sommer vinnig moedeloos of swartgallig word. Dit is egter nou die tyd dat ons die goeie boodskap van Jesus onverskrokke en doelgerig moet uitdra – om hoop aan mense te gee, nieteenstaande die moeilike omstandighede. Ons reis op aarde is maar kort en sal moeilik wees, maar ons moet dit gebruik om ons verhouding met die Here Jesus te laat groei en skatte in die Hemel bymekaar te maak. Dit moet ons doen sodat ons die Ewige Lewe in vrede en harmonie saam met die Here Jesus kan deurbring.
Lees meer “Boodskap aan Wolwedans 25 Januarie 2023”Madagaskar: Update … Severe Tropical Storm ‘Cheneso’
Thank you for praying for us. The storm quickly started to dissipitate once it made landfall yesterday and soon turned into a moderate tropical storm. We had less rain than expected, but strong wind that came in gusts. We were left without power after a tree fell on a power line, but that was fixed remarkably quickly.
Lees meer “Madagaskar: Update … Severe Tropical Storm ‘Cheneso’”Missie Japan: Te veel om te deel. Waar begin ons?
Beste Ondersteuner
Hoe het 2023 aan jou kant begin?
Ons is terug op spoed sedert die eerste week van Januarie. Meeste van ons gesin moes onlangs deur ‘n griep episode werk, maar andersins loop dinge sover goed.
Omdat ons weet hoeveel energie die wegspring van ‘n nuwe jaar vereis, wil ons jou nie vermoei met te veel inligting nie, maar deel ons eerder net foto’s met byskrifte van wat die afgelope maand gebeur het. Deur gasvryheid, prediking en vele geleenthede het ons die vreugde van Christus se koms gedeel. Wat ‘n voorreg!

