Aanskou die Seun van God (Live) ft. Albert Coetzee & Perseverance Mkhonto

Lees gerus ook: Verheerlikingsondag: Die Verheerliking van Jesus – ‘n Brug tussen Hemel en Aarde

Lirieke

Verse 1
Aanskou die Seun van God
In ’n krip en op ’n berg ’
n Kind gebore om te sterf
Vir ons sonde

Verse 2
Aanskou die Seun van God
Op ’n donkie ry Hy in
Soos die volke vir Hom sing
Hy is waardig

Chorus
Hosanna – Jesus red ons
Immanuel – Hy is met ons
Waardig, waardig is die Seun van God, Ohh

Verse 3
Aanskou die Seun van God
Sy bloed maak ons wit soos sneeu
Hy’s ons Lam en ook ons Leeu
En Hy’s heilig

Verse 4
Aanskou die Seun van God
Maak die pad vir Hom gelyk
Kom wees deel van Sy Koningkryk
En aanbid Hom

Chorus
Hosanna Jesus red ons
Immanuel Hy is met ons
Waardig, waardig is die Seun van God x2

Bridge
Daar’s net een troon
Een kroon, een Koning met die Almag
Een weg, een waarheid
Een pad na God die Vader

Sy naam is Jesus
Sy naam is Jesus

———————————————–

Krediet

Geskryf deur: Thys Bruwer
Musiek deur: Steffen Kade
Video deur: Kri8 Mediahouse

Kontak

Kontak Oase gemeente op Sosiale Media:
Instagram | @oasegemeente
Facebook | facebook.com/oasegemeente
Tiktok | @oasegemeente
Webtuiste | www.oasegemeente.co.za