Prys die Heer: Oase gemeente (met lirieke)

Net soos Dawid in die Psalms geskryf het, so wil ons saam met alles wat lewe verklaar: PRYS DIE HEER O MY SIEL, PRYS DIE HEER WANT HY IS GOED.

Lied: Prys die Heer

Komposisie: Oase Kreatiewe Span
Uitvoering: Oase gemeente
Kopiereg: Oase gemeente

YouTube Kanaal: https://www.youtube.com/@OaseGemeente

Alle kopiereg behoort aan Oase Gemeente.

Kreatiewe Direkteur: Tertius Nieuwoudt

Kameramanne: Nicholis de Kock, Wayne Viljoen, Chris Milne, Wynand Jacobs & Paul van Biljon

Editing & Grading“: Gillaume Louw Video Lyrics – Thys Bruwer

Prys die Heer is geskryf deur Oase Kreatiewe Span

Lirieke:

Die Here is my vesting
Die Here is my krag
Hy’s my bron en Hy’s my redding
Die Een op wie ek wag
Die Here is my voorspoed
Hy sal vir my voorsien
Soos ‘n Pa sorg vir sy kinders
Gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien
Prys die Here O my siel
Prys die Heer want Hy is goed
Prys die Here als wat lewe
Prys die Heer
Die hele skepping sing nou saam
Alles wat lewe roem Sy naam