Akkoord – nuwe musiek vir die kerk
Akkoord is ’n nuwe musiekprojek van Bybel-Media, gebore uit ’n eenvoudige droom: om vars, singbare Afrikaanse geloofsmusiek vir die kerk te skep.
Die eerste vier liedere is spesiaal geskryf vir die NG Kerk se Predikante SAAMkoms 2026, maar van die begin af was die droom groter as een geleentheid. Daarom word die liedere gratis aan die kerk beskikbaar gestel, sodat gemeentes dit kan aanleer, gebruik en saam sing.
Lewende Geloof met Ferreira Marais – Akkoord
Lewende Geloof · Akkoord
Lewende Geloof
℗ Bybel-Media
Released on: 2026-08-21
Featured Artist: Ferreira Marais
Lead Vocals: Ferreira Marais
Mastering Engineer: Jaun Hugo
Mixing Engineer: Jattie de Beer
Mixing Engineer: Jaun Hugo
Producer: Jattie de Beer
Composer: Neil Büchner
Composer: Ferreira Marais


