Liedjies van die Nasionale instituut vir Dowes

Kom luister / kyk na hierdie liedjies spesiaal verwerk in gebare taal vir die gene wat doof is of gehoorverlies het. Beleef ook saam met ons liedjies sonder klank met slegs gebaretaal.

Soos ‘n man van die Woord

The Lords Prayer

O Hemelland (Geen Klank / Slegs gebare)

Houtkruis – Danie Botha

Die liefde van Jesus is wonderbaar

Nasionale Instituut vir dowes / National Institute for the deaf: