Kerskonsert met Coenie de Villiers

U word hartlik uitgenooi na ‘n Kerskonsert met Coenie de Villiers op 4 Desember 2023 om 19:00 in die NG Kerk Groot-Brakrivier.

Toegang R100. Kaartjies is tydens kantoorure te koop by die kerkkantoor.