Kry en Kuier Gemeentefees 30 Oktober 2021

NGK Groot-Brakrivier
Saterdag 30 Oktober 2021
10:00 tot 13:00

Kom geniet ‘n koppie koffie, tee of iets lekkers en kuier saam.

Basaarlyste sirkuleer tans in die gemeente maar geldelike bydraes is altyd welkom by die kerkantoor of inbetaling

NG GROOT BRAKRIVIER, FNB, Rek no:53083186511, Takkode: 210314.

Ons Wit Olifanttafel benodig nog baie items. bring asseblief enige items na die kerkkantoor.

Wit Olifant Tafel

Die volgende tafels se bestellings benodig ons asb. weer via WhatsApp nie later as Maandag 25 oktober 2021.

  • Kerrie en Rys
    250ml @ R15
    500ml @ R30
    Barbara Gericke
    082 411 1222
  • Pannekoek @ R5
    Marie Snyman
    082 229 8316
  • Jafels @ R20
    Maryna du Preez
    083 654 4369
  • Poeding @ R10
    Elmari Olsen
    073 979 8868
    Vra asb vir koud of gebak, met of sonder vla.
  • Sosaties @ R15
    Pieter Lourens
    073 138 7363
    Bestellings vir Sosaties moet teen Vrydag 22 Oktober by Pieter bestel word om Hans van die slaghuis genoeg kans te gee vir aankope en die maak daarvan.
  • Boereworsrolle met stew of tamatiesous @ R20
    Corrie Pieters
    082 327 9527
  • Roosterkoeke
    Heel @ R10
    Konfyt @ R15
    Konfyt en kaas @ R20
    Hoender Mayo @ R20
    Amelia
    072 975 0917

Vir die volgende tafels is geen bestellings nodig nie. Julle kan elke tafel besoek en koop volgens jul behoefte.

  • Vleis
  • Gebak
  • Groente
  • Wit Olifant
  • Plante
  • Kindertafel

Bydrae van bestandele word benodig.

pannekoek: meel, eiers, olie, suiker, kaneel.

Kom kuier lekker saam.