Die Bybelstudiehandleiding, PAULUS – VAN FARISEËR TOT KERKLEIER handel oor die lewe van Paulus soos wat Lukas die verhaal in Die Handelinge van die Apostels vertel. Spesiale aandag word ook gewy aan inligting wat uit Bybelse Argeologiese navorsing verkry is.
Hierdie publikasie verskyn in Oktober 2023. Die boek word tot met 10 Oktober 2023 teen ’n voorpublikasieprys aangebied, waarna dit teen die normale verkoopsprys beskikbaar sal wees.
Die boek verskyn in twee weergawes:
1] Een met 196 bladsye en meer as 100 kleurillustrasies.
Spesiale Aanbod: R230-00 (plus koerierskoste).
2] Die ander met 160 bladsye en sonder illustrasies.
Spesiale Aanbod: R150-00 (plus koerierskoste).
’n Lêer met inligting vir die bekendstelling oor die inhoud van die boeke word hierby aangeheg.
Bestellings kan geplaas word by: nvtonder@vodamail.co.za om van hierdie aanbod gebruik te maak.
Mooi wense.
Ds. C.A.P. (Neels) van Tonder.
Selfoon: 072 633 3367.


