Die Bybelstudiehandleiding, PAULUS – VAN FARISEËR TOT KERKLEIER handel oor die lewe van Paulus soos wat Lukas die verhaal in Die Handelinge van die Apostels vertel. Spesiale aandag word ook gewy aan inligting wat uit Bybelse Argeologiese navorsing verkry is.
Lees meer “Boeke: PAULUS – VAN FARISEËR TOT KERKLEIER”
