Sondag 22 November 2026 : Erediens om 09:00 Geen Kleuterkerk & Geen
Sondag 22 November 2026 : Laaste LEEFKerk vir 2026 – Ds Charné Viljoen
Woensdag 25 November 2026 – Kooroefening by die orrel om 16:45
Donderdag 26 November 2026: Bloedskenk 14:00 – 19:00 in die kerksaal
Sondag 29 November 2026 : Erediens om 09:00 GEEN Kleuterkerk & Kategese.
Sondag 29 November 2026 : Kerssangdiens 19:00
Sondag 13 Desember 2026 – Liedere in die Park
Lees die volledige afkondigings hier: Afkondigings 22 – 29 November 2026


