11 Maart
My gebed is dat dit vandag met jou goed sal gaan en dat jy goeie gesondheid beleef. Hier is die Woord van die Here vir vandag.
Tema: Help iemand anders
Teks: “ Jakob het nader gekom en die klip van die put af weggerol en Laban se kleinvee laat suip.” (Gen 29:10)
Daar is mense wat hulp nodig het. Help hulle.
- Wanneer jy ander mense help, sal jy self die vrugte daarvan pluk (Spr. 11:17).
- Wanneer jy vir ander mense help, is jou lewe vol blydskap en geluk (Spr. 11:18).
- As die Here vir jou goed is, sal jy arms vol geluk ervaar. Ander mense sal dit sien (Spr. 10:22).
Gebed
Liewe Vader. Dankie dat U my help om ander te help.
In Jesus se Naam. Amen.e Vader. Baie dankie dat U uitkoms vir my beplan as dit moeilik gaan. In Jesus se Naam. Amen.
© NG Kerk Lynnwoodrif – word gebruik met toestemming.

