Nuusflitse Week 34+ van 2022

Ds. Danie Goosen is met verlof vanaf 25 tot 29 Augustus 2022
Sondag – 28 Augustus 2022 Kategese om 09:00 Erediens: 10:00 Prediker:  Dr. Kobus Smit.
Getuienisbediening 24 Augustus 2022, 7 en 21 September 2022
Omgeebediening Skakel Corrie Pieters (082 327 9527)
Kerkraadsvergadering – 23 Augustus 2022