Ds. Danie is met verlof vanaf 4 tot 18 Julie 2022
Vakature Orrelis
Gebedsgidse vir Julie 2022 is beskikbaar met hierdie skakel (GebedsGids Julie 2022) op die webtuiste of in die ingangsportaal.
Sondag – 3 Julie 2022 Geen Kategese. Prediker: Ds. Danie Goosen
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening. Die tweede kwartaal se laaste uitreik is 29 Junie 2022 Benodig: Elektriese ketel. LG Selfoon herlaaier.
Omgeebediening Baie dankie ook aan almal wat ons bediening so getrou ondersteun met nie- bederfbare kruideniersware, klere, beddegoed, gordyne, handdoeke en ook materieel. Ons probeer met die gemeente se hulp help waar daar nood is. Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting.
Nuusflitse Week 25+ van 2022
Die Ondersteuningsgroep vergader Donderdag 23 Junie om 10h00 in Lokaal 6. Kontakpersoon: Riana Briers (081 039 8853)
Sondag – 26 Junie 2022 Geen Kategese. Prediker: Dr. Frans Hancke
Getuienisbediening – Wolwedans boodskap, sop en brood bediening –29 Junie 2022
Omgeebediening Groentepakkieprojek Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting
Nuusflitse Week 23+ van 2022
Blokbyeenkoms – 15 Junie 2022 Blokke 12A en 12B (Reebok tot Mosselbaai en Fraai-Uitsig tot Klein-Brakrivier)
Sondag – 19 Junie 2022 Vadersdag.
Nasionale Biddag vir Blindes.
Geen Kategese. Prediker: Ds. Danie Goosen
15 & 29 Junie 2022 Wolwedans boodskap, sop en brood bediening
Nuusflitse Week 22 van 2022
Sondag – 12 Junie 2022
- Biddag vir Jeug en Kategese.
- Kategese om 09h00.
- Prediker: Ds. Danie Goosen (kerkgebou) en Ds. Basie Fourie (Groenkloof)
- Bevestiging van nuwe kerkraadslede.
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening.Die datums vir die tweede kwartaal se uitreike is 15 & 29 Junie 2022.
Bloedskenking – 9 Junie 2022
Woensdag, 8 Junie 2022 Klub-50+ se volgende uitstappie is na Die Shweshwe Stop in Friemersheim, waar hulle ons vertel van die geskiedenis van Friemersheim.
Nuus flitse Week 22+ van 2022
Wolwedans Die datums vir die tweede kwartaal se uitreike is 1,15 & 29 Junie 2022
Makhatini Ds. Louwrens van der Westhuizen en drie van sy medewerkers besoek ons op Maandag 30 Mei 2022
Pinkster: Sondag (29 Mei 2022) tot Donderdag (2 Junie 2022)
Sondag 10:00 Maandag tot Donderdag 10:00 Groenkloof 18:00 Kerkgebou – Prof. Ian Nel
Nagmaal: Sondag – 5 Junie 2022 (Pinksterfees) Geen Kategese. Prediker: Ds. Danie Goosen (kerkgebou) & Ds. Kobus Smit (Groenkloof)
Blokbyeenkoms – 8 Junie 2022 Blokke 11A en 11B (Pienaarstrand tot Heroldsbaai)
Nuusflitse Week 21+ van 2022
Blokbyeenkoms – 25 Mei 2022 Blokke 10B (Tergniet-Sentraal) en 10C (Tergniet-Wes)
Hemelvaartdiens – 26 Mei 2022 Aanddiens om 18:00
Sondag – 29 Mei 2022
- Kategese om 09:00.
- Prediker: Prof. Ian Nell.
- Deuroffers tydens Pinkster vir Bybelgenootskap.
- Pinksterdiens om 18:00
Pinksterprogram Sondag – 29 Mei 2022 tot 2 Junie 2022
10:00 Groenkloof 18:00 Kerkgebou
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening. Die datums vir die tweede kwartaal se uitreike is 1,15 & 29 Junie 2022.
Makhatini Ds. Louwrens van der Westhuizen en drie van sy medewerkers besoek ons op Maandag 30 Mei 2022
Nuusflitse Week 19+ van 2022
Makhathini – besoek van 30 Mei 2022
Ds Louwrens van der Westhuizen en 3 van sy medewerkers gaan ons Pinksterdiens op 30 Mei 2022 kom bywoon, saam sop en broodjies na die tyd geniet en ook net saam kuier.
Nuusflitse Week 16+ van 2022
- Ds. Paul en Hettie – afskeid Ds. Paul en Hettie se afskeid word Sondag 8 Mei 2022 gehou.
- Blokbyeenkoms – 20 April 2022 Blok 9A (Reebokhoogte)
- Sondag – 24 April 2022 Kategese om 09:00. Erediens vind plaas om 10:00 in die Prediker: Ds. Danie Goosen. Doop.
- Wolwedans boodskap, sop en brood bediening. Die datum vir die tweede kwartaal se uitreike is 20 April, 4 & 18 Mei asook 1,15 & 29 Junie 2022.
- Brandwacht Boerebasaar: Saterdag, 23 April 2022
- Dankfees – 14 Mei 2022
- Die omgeebediening voorsien maandeliks kruidenierswarepakkies aan behoeftige gesinne. Kontak asseblief die kerkraadslid / kerkkantoor indien u bewus is van wykslede wat swaarkry weens finansiële of emosionele omstandighede.
Paasfees Program
Goeie Vrydag – 15 April 2022
07:00 YouTube nagmaal videodiens
08:00 Meditatiewe nagmaal – kerkgebou
(Persoonlike bepeinsende nagmaal, geen preek nie)
10:00 Erediens en nagmaal in die kerkgebou (Ds. Danie Goosen)
Sondag 17 April 2022 – Paasfees
Geen Kategese
06:30 Sonsopkomsbyeenkoms by Suiderkruisstrand
Ds. Danie Goosen
(Bring eie stoel, kombers saam)
10:00 Erediens in kerkgebou – Dr. Frans Hancke
Nuusflitse Week 14+ van 2022
Dankfees – 14 Mei 2022
Sondag – 3 April 2022 Geen Kategese. Erediens vind plaas om 10:00. Prediker: Ds. Nadia Marais (Goosen)
Blokbyeenkoms – 13 April 2022 Blok 8A (Bergsig-Wes) 8B (Wolwedans)
Klub-50+ Klub-50+ se jaarlikse braai vind plaas op 6 April by Hartenbosrivier-oord vanaf 10:30
Gebedsversoek vanaf Amos
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening. Die datum vir die tweede kwartaal se uitreike is 6 & 20 April, 4 & 18 Mei asook 1,15 & 29 Junie 2022. Die voorsiening van sop is ‘n deurlopende behoefte.
Omgeebediening
Die omgeebediening voorsien maandeliks kruidenierswarepakkies aan behoeftige gesinne. Kontak asseblief die kerkraadslid / kerkkantoor indien u bewus is van wykslede wat swaarkry weens finansiële of emosionele omstandighede. U is welkom om ‘n bydrae te maak. Enige nie-bederfbare produkte soos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepaste, koffie, tee ens. is baie welkom asook winkelplastieksakke vir verpakking.
Nuus flitse Week 13+ van 2022
Dankfees – 14 Mei 2022
Sondag – 3 April 2022 Geen Kategese. Erediens vind plaas om 10:00. Prediker: Ds. Nadia Marais (Goosen)
Blokbyeenkoms – 30 Maart 2022 Blok 7 (Bergsig-Oos)
Klub-50+ Klub-50+ se jaarlikse braai vind plaas op 6 April by Hartenbosrivier-oord vanaf 10:30
Gebedsversoek vanaf Amos
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening. Die datum vir die tweede kwartaal se uitreike is 6 & 20 April, 4 & 18 Mei asook 1,15 & 29 Junie 2022. Die voorsiening van sop is ‘n deurlopende behoefte.
Omgeebediening
Die omgeebediening voorsien maandeliks kruidenierswarepakkies aan behoeftige gesinne. Kontak asseblief die kerkraadslid / kerkkantoor indien u bewus is van wykslede wat swaarkry weens finansiële of emosionele omstandighede. U is welkom om ‘n bydrae te maak. Enige nie-bederfbare produkte soos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepaste, koffie, tee ens. is baie welkom asook winkelplastieksakke vir verpakking.
Flitse Week 11+ van 2022
Sondag – 20 Maart 2022 Kategese om 09:00, Erediens om 10:00 Prediker: Dr. Kobus Smit.
Blokbyeenkoms – 16 Maart 2022 – Blok 6A (Suiderkruis) Woensdag
Getuienisbediening – Sop en brood bediening is 23 Maart 2022
Omgeebediening – benodig persone wat op ‘n aflosbasis mark toe kan gaan met ‘n bakkie vir die aankope van die groente en persone om die verpakking daarvan te hanteer
Golfdag 26 Maart 2022
Flitse Week 10+
- Erediens 13 Maart 2022 10:00
- Kategese 09:00
- Golfdag 26 Maart 2022 – Dolphin’s Creek
- Blokbyeenkoms 5C & 5D
Flitse Week 9+ van 2022
Sondag – 6 Maart 2022 Kategese om 09:00 Erediens 10:00 Prediker: Dr. Gerrie van Deventer
ASWOENSDAG – 2 Maart 2022
Blokbyeenkoms – 2 Maart 2022 Blok 5A (Mossienes tot Stasieweg) en Blok 5B (Eiland to Dolphins Creek)
Wêreld biddag vir vroue – 4 Maart 2022
Golfdag 26 Maaart 2022
Flitse Week 8+ van 2022
- Sondag – 27 Februarie 2022 Erediens en Nagmaal 10:00
- Kategese 09:00
- Kerkraadsvergadering – 22 Februarie 2022
- Blokbyeenkoms – 23 Februarie 2022
- Bybelstudie Groep vir Sotho, Pedi & Tswana sprekende inwoners Sondag middag
- Klub-50 se jaarvergadering word op Woensdag 23 Februarie 2022 om 10h00
- Wolwedans 23 Februarie asook 9 en 23 Maart 2022
- Ondersteuningsgroep kontak of whatsapp Riana Briers (081 039 8853)
- Golfdag 26 Maart 2022
Flitse vir Week 7+
Erediens Sondag 20 Februarie – 10:00 Ds. Danie Goosen
Kategese 09:00
Nagmaal 27 Februarie 2022
Rek en Strek oefeninge Dinsdag 08:00 – 9:00 Kerksaal
Bestuurspan 15 Februarie
Golfdag 26 Maart
Klub 50 Woensdag 23 Februarie 10:00
Voorlesing – Onverantwoorelik – Dr. Frans Hancke – 082 490 5737
Wolwedans vir die eerste kwartaal is: 23 Februarie asook 9 en 23 Maart
Bybelstudie Groep vir Sotho, Pedi & Tswana sprekende inwoners – Sondagmiddae 082 414 0462.
Nuusflitse Week 5+ 2022
Kategese 9:00
Blokbyeenkoms Blok 1 – 2 Februarie
Golfdag – 26 Maart
Bybelstudie Groep vir Sotho, Pedi & Tswana sprekende inwoners
Wolwedans vir die eerste kwartaal is: 9 en 23 Februarie asook 9 en 23 Maart
Rek en strek oefeninge vir seniors: Elke Dinsdag van 08:00 tot 09:00
Nuusflitse Week 3+ 2022
Week van gebed: 23 – 25 Januarie 2022 18:00 in kerk Temas:: Om die Woord te bid!… Om stil te word rondom die ‘kuns‘ van die Woord; Om stil te word rondom die ‘musiek‘ van die Woord!
Sondag – 23 Januarie 2022: Erediens vind plaas om 10:00 in die kerkgebou en die saal, indien nodig. Prediker: Ds Danie Goosen. Spesiale Offer vir die Jan Kriel-Instituut
Getuienisbediening: Ons datums vir Wolwedans vir die eerste kwartaal is: 26 Januarie, 9 en 23 Februarie asook 9 en 23 Maart. Ons nooi almal weereens uit om deel te neem aan die sopprojek en te help om 80 gesinne te kan bedien.
Kairos Kursus – Februarie 2022 …
Nuusflitse Week 1 van 2022
Sondag – 9 Januarie 2022 Prediker: Dr Frans Hancke
Kantoorure: Vanaf 17 Desember 2021 tot 7 Januarie 2022 – Maandae, Woensdae en Vrydae vanaf 9:00 tot 12:00.
Kantoorure: Vanaf 10 Januarie 2022 – Maandae, Woensdae en Vrydae vanaf 8:00 tot 13:00.
Flitse Week 50+
- Sondag 12 Desember 2021 skriflesing vanoggend kom uit Filippense 4:4-7
- Gebedsgidse vir Desember 2021 en Januarie 2022 is beskikbaar in die voorportaal
- Die Kersdagdiens sal ook 25 Desember 2021 om 07:00 op YouTube uitgesaai word.
- Sondag – 19 Desember 2021 Prediker: Ds Danie Goosen
- Ds Danie is met verlof vanaf 26 Desember 2021 tot 10 Januarie 2022.
- Sondag – 26 Desember 2021 Prediker: Ds Rudolph du Plooy
- Sondag – 2 Januarie 2022 Prediker: Dr Ronell Bezuidenhout
- Sondag – 9 Januarie 2022 Prediker: Dr Frans Hancke
- Kersdagdienste – 25 Desember 2021 Die dienstye is 07:00; 08:00; 09:00 en 10:00
- Oujaarsdiens – 31 Desember 2021 As gevolg van Covid-19 regulasies sal die oujaarsdiens nie in die kerkgebou aangebied word nie. Die diens sal wel op YouTube om 17:00 op 31 Desember 2021 uitgesaai word