Nuusflitse Week 21+ van 2023

Pinksterprogram Sondag 21 Mei tot Donderdag 25 Mei 2023. Al die Pinksterdienste word gelei deur dr Frans Hancke TEMA: Nuwe identiteit, nuwe mense. 18:00 Kerkgebou
Woensdag 24 Mei 2023 : Kooroefening – 17:15 by die orrel.
Daar is GEEN blokbyeenkoms die week nie.
Sondag 28 Mei 2023 : Nagmaal om 09:00.: ds Danie Goosen. Nagmaal. GEEN Kategese.
Algemene Pinkster Afsluiting Sondag 28 Mei om 15:00
Klub 50 Pannekoek bak en verkoop Woensdag 7 Junie vanaf 8:00
Bloedskenk-geleentheid op Donderdag 1 Junie 2023 vanaf 15:00 tot 19:00 
Wolwedans boodskap, sop en brood uitreik: 24 Mei, 7 en 21 Junie