Met die viering van die Afrikaanse Bybel se 90ste Bestaansjaar is die prys van die Afrikaanse 2020 Bybel hoofletteruitgawe verlaag na R79 per Bybel met geen verdere korting (advertensie aangeheg).
Plaas asb bestellings direk by:
- Amanda van Rooyen: amanda@biblesociety.co.za
of
- Booksite: orders@booksite.co.za


