Nuusflitse Week 3+ 2022

Nuus Flitse

Week van gebed: 23 – 25 Januarie 2022 18:00 in kerk Temas:: Om die Woord te bid!… Om stil te word rondom die ‘kuns‘ van die Woord; Om stil te word rondom die ‘musiek‘ van die Woord!
Sondag – 23 Januarie 2022: Erediens vind plaas om 10:00 in die kerkgebou en die saal, indien nodig. Prediker:  Ds Danie Goosen. Spesiale Offer vir die Jan Kriel-Instituut
Getuienisbediening: Ons datums vir Wolwedans vir die eerste kwartaal is: 26 Januarie, 9 en 23 Februarie asook 9 en 23 Maart. Ons nooi almal weereens uit om deel te neem aan die sopprojek en te help om 80 gesinne te kan bedien.
Kairos Kursus – Februarie 2022 …

Lees meer “Nuusflitse Week 3+ 2022”

Nuusflitse Week 1 van 2022

Nuus Flitse

Sondag – 9 Januarie 2022 Prediker:  Dr Frans Hancke

Kantoorure: Vanaf 17 Desember 2021 tot 7 Januarie 2022 – Maandae, Woensdae en Vrydae vanaf 9:00 tot 12:00.

Kantoorure: Vanaf 10 Januarie 2022 – Maandae, Woensdae en Vrydae vanaf 8:00 tot 13:00.

Oekraïne: Baie dankie vir 2021 – “oaks of righteousness” – Michelle

2021 12 31 Oekraïne

Liewe familie en vriende

‘n Baie geseende nuwejaar! Mag diie Here jou seen met Sy oorvloed, liefde en vreugde en voorspoed met alles wat jy aanpak in 2022.

Baie dankie vir elke gebed, elke woord, ondersteuning en finansies wat jy hierdie jaar in ons lewens en in die bediening in Reni gesaai het. 

Lees meer “Oekraïne: Baie dankie vir 2021 – “oaks of righteousness” – Michelle”

Dringende Gebedsversoek: Amos

Amos - Genedsversoek

Ons het hierdie dringende gebedsversoek vanaf Amos ontvang vir ons voorbidding – hy gaan deur ‘n moeilike tyd met sy oë.

Dankie vir jul voorbidding.

Dear brothers and sisters

Pray that you all doing well,and enjoyed the Christmas day ,praying that you are blessed 

I am  sorry to bother you with my urgent prayers request, but please join me praying for my eye total healing

Lees meer “Dringende Gebedsversoek: Amos”