Gepubliseer op 3 Januarie 20223 Januarie 2022 deur NG KerkLief en Leed Week 1 van 2022 Hennie Kotze – Dis met leedwese dat ons u meedeel van die afsterwe van Hennie Kotze. Ons dra ons innige simpatie en voorbidding oor aan sy geliefdes, mag die Here u troos en bystaan in hierdie moeilike tyd. Deel hierdie op: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp More Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Email a link to a friend (Opens in new window) Email Verwante items