Lief en Leed Week 3 van 2022

Dis met leedwese dat ons u meedeel van die afsterwe van Andrew Jones. Ons dra ons innige simpatie en voorbidding oor sy geliefdes, mag die Here u troos en bystaan in hierdie moeilike tyd.