Lief en Leed week 4 van 2022

Dis met leedwese dat ons u meedeel van die afsterwe van Wesley Oosthuizen. Ons dra ons innige simpatie en voorbidding oor sy geliefdes, mag die Here u troos en bystaan in hierdie moeilike tyd.