Lofprysing en aanbidding

Bybelverse wat jou vandag aangespreek het:

Belewenisse en ervarings tydens vandag se Bybelstudie:

Wat het jy geleer of ontdek?

Hoe het vandag se studie jou tot aksie geïnspireer? Hoe het jy geestelik gegroei of is jou lewe verander?

Iets wat jy graag met die groep wil deel of bespreek?

Gebedsonderwerpe:
Boublokvrae of -stellings:
- Kan dit werklik wees dat God ’n spesifieke plan met elke persoon se lewe het?
En met ongelowiges? (Vgl Jes 10:5-6; 15-16; 44:24-28; 45:1.) - Is die gemeente waaraan jy behoort, doelbewus besig om Jesus se versoening te verkondig?
- Wat is die verskil in implikasie wanneer ons sê dat sending God se werk is, of dat dit die Kerk se werk is?
- Gebruik God NET mense om sy seën na die nasies te dra?
- Hoe gebruik God julle as gemeente om sy seën na die nasies uit te dra?

Inhoudsopgawe
Kopiereg:
Dr. Frans Hancke.
Hierdie werk word deur kopiereg beskerm. Dit word aan u gebring deur die NG Kerk Groot-Brakrivier onder kopieregtoestemming soos verleen deur Dr. Frans Hancke aan die NG Kerk Groot-Brakrivier webtuiste. Enige kopieering of herverspreiding van hierdie materiaal is onderhewig aan goedkeuring van die kopiereghouer (Dr. Frans Hancke).
Sien ook die volgende kopiereg bepalings:
Kopiereg: Ons is die plan – 9 Weke van Transformasie


