Nuusflitse Week 35 van 2022

Sondag – 4 September 2022 Kategese om 09:00. Erediens 10:00 Prediker:  Ds. Danie Goosen
Getuienisbediening Wolwedans boodskap, sop- en broodbediening : 7 en 21 September 2022
Omgeebediening Skakel Corrie Pieters (082 327 9527)
Ondersteuningsgroep Donderdag, 1 September 2022 om 10h00 in Lokaal 6