Kom bid saam met die Ring van Mosselbaai vir die brande

Ring van Mosselbaai Bid saam vir die Brande NGK Groot-Brakrivier

Die Ring van Mosselbaai, waarvan ons gemeente deel is, het Sondag 11 Januarie 2026 om 18:00 saamgekom om te bid by die ATKV Amfiteater.

Die Ring het reeds ook n noodfonds. Indien enigeen n skenking ten behoewe van die brandslagoffers wil maak, is die bankbesonderhede op die foto beskikbaar.

Vir enige skenkings:
NGK Brandwag
(Ring Noodfonds)
ABSA Mosselbaai
Tjek:
207 058 0007
Verwysing: Noodfonds

Ons medelye aan die mense wie deur die brand geraak is, sowel as hul families en vriende.

Afkondigings 11-18 Januarie 2026 NG Kerk Groot-Brakrivier

Afkondigings NG Kerk Groot-Brakrivier

Sondag 11 Januarie 2026 :

  • Baie welkom by die erediens en โ€™n spesiale verwelkoming aan dr Frans Hancke wat vanoggend se erediens lei.
  • Ons skriflesing kom vanoggend uit Matteus 1:23 & 28:16-20.
  • Die tema van die prediking is: Die Nuwejaars-waarborg.
  • Kleuterkerk in die konsistorie.
  • GEEN Kategese.
  • Spesiale offer vir Jan Kriel Instituut (Kuilsrivier) by die deure.
  • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
  • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Dr Frans Hancke.

Woensdag 14 Januarie 2026 :

Lees meer “Afkondigings 11-18 Januarie 2026 NG Kerk Groot-Brakrivier”

Afkondigings 14 Desember 2025 โ€“ 11 Januarie 2026 NG Kerk Groot-Brakrivier

Afkondigings NG Kerk Groot-Brakrivier

Sondag 14 Desember 2025 :

  • Baie welkom by die erediens en โ€™n spesiale verwelkoming aan dr Nadia Marais wat vanoggend se erediens lei.
  • Ons skriflesing kom vanoggend uit Lukas 1:39-45 (2020-vertaling).
  • Die tema van die prediking is: Op die voetspoor van Elisabet.
  • Derde Advent.
  • Kleuterkerk in die konsistorie.
  • Spesiale offer vir Gemeente Instandhoudingsfonds by die deure.
  • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
  • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Ds Herman Burger.
  • โ€œCoffee & Connectโ€ in die kerksaal om 18:30.
Lees meer “Afkondigings 14 Desember 2025 โ€“ 11 Januarie 2026 NG Kerk Groot-Brakrivier”

Afkondigings 30 November – 7 Desember 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

Afkondigings

Sondag 30 November 2025 :

  • Baie welkom by die erediens gelei deur ds Charnรฉ Viljoen.
  • Ons skriflesing kom vanoggend uit Jesaja 2:1-5 (2020-vertaling).
  • Die tema van die prediking is: Lewe in die Lig.
  • Eerste Advent.
  • GEEN Kategese.
  • Kleuterkerk in die konsistorie.
  • Spesiale offer vir Kindersorg by die deure.
  • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
  • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Ds Charnรฉ Viljoen.
  • Groenewaldfonds aansoeke sluit.
Lees meer “Afkondigings 30 November – 7 Desember 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier”

Kerssangdiens – 23 November 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

2025-11-23 Kerssangdiens NG Kerk Groot-Brakrivier

Kerssangdiens 2025

Onder leiding van Marida Bridges

Datum: 23 November 2025

Die Kerssangdiens was sielsverrykend vir elkeen wat dit bygewoon het. Die hele program was uitstekend beplan, en het goed opgevolg, om die verhaal van Christus se koms aan te kondig.

Die sang en musiek was uit die boonste rakke en ons kan met dankbaarheid onthou. Vir Marida en die span kan die hele gemeente net dankie sรช vir onvergeetlike koor en solo musiek; asook’ n heerlike saam sing geleentheid vir almal.

Lees meer “Kerssangdiens – 23 November 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier”

‘n Musikale Herinnering

Dinsdag, 18 November 2025, het die Ondersteuningsbediening, van die NG Kerk Groot-Brakrivier, in same werking met Seeds of Hope, ‘n heerlike Musikale Herinnering gereรซl.

Francois en Elizabeth Fourie het opgetree met Konsert Tema: “Wil jy dans Carina” en die groep mense saamgesleur deur die lewe. Van jonk wees, met drome…tot by die ouderdom waarin baie van ons vandag lewe. Ons is op humoristiese wyse deur hierdie wonderlike sangpaar, deur die verhaal van hulle lewe, geneem. Dit was regtig ‘n onvergeetlike belewenis, met lekker lag, maar ook soms ‘n hartseer traan in die oog.

Lees meer “‘n Musikale Herinnering”

Afkondigings 23 – 30 November 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

Afkondigings NG Kerk Groot-Brakrivier

Sondag 23 November 2025 :

  • Baie welkom by die erediens en โ€™n spesiale verwelkoming aan ds Herman Burger wat vanoggend se erediens lei.
  • Ons skriflesing kom vanoggend uit 1 Johannes 4:7-21 (2020-vertaling).
  • Die tema van die prediking is: Die hoogste beginsel in die koninkryk van God.
  • GEEN Kategese.
  • Kleuterkerk in die konsistorie.
  • Spesiale offer vir Radio FEBA by die deure.
  • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
  • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Digitaal.
  • Kerssangdiens om 19:00 – Ds Danie Goosen.

KERKRAADSVERGADERING

Tydens die kerkraadsvergadering gehou op 18 November 2025 is die volgende persone as blokleier/diaken/ouderling verkies ten einde vakatures te vul wat ontstaan met die nuwe blokindeling in ons gemeente:

Christo Smithย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย  –ย ย ย ย ย ย  BLOK 1: Plaas gedeeltes
Heidi Erasmusย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย  –ย ย ย ย ย ย  BLOK 2: Voorbrug
Pieter van der Merweย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย  –ย ย ย ย ย ย  BLOK 4: Langstraat-Bo & Pine Creek
Robbie Katthageย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย  –ย ย ย ย ย ย  BLOK 7: Onder-Bergsig
Koos van Zylย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย  –ย ย ย ย ย ย  BLOK 10: Bergsig-Bo
Mona de Wetย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย  –ย ย ย ย ย ย  BLOK 11: Sandhoogte pad
Whitey van der Merweย ย ย ย ย ย ย ย  –ย ย ย ย ย ย  BLOK 13: Suiderkruis
Koos van der Merweย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย  –ย ย ย ย ย ย  BLOK 14: Die Eiland & BLOK 15: Dolphin Creek
Pieter Theronย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย  –ย ย ย ย ย ย  BLOK 24: Reebok Village
Johan Spiesย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย ย  –ย ย ย ย ย ย  BLOK 25: Seegenot tot Tergniethoogte

Woensdag 26 November 2025 :

  • Daar is GEEN kooroefening die week nie. Oefening hervat weer 3 Desember by die orrel om 16:45. Marida – Kontak Onsย ย  Alle belangstellendes welkom.

Donderdag 27 November 2025 : Bloedskenk

Bloedskenk 27 November 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier
Bloedskenk 27 November 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

Sondag 30 November 2025 :

  • Erediens om 09:00 โ€“ Ds Charnรฉ Viljoen.
  • Eerste Advent.
  • GEEN Kategese.
  • Kleuterkerk in die konsistorie.
  • Spesiale offer vir Kindersorg by die deure.
  • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
  • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Ds Charnรฉ Viljoen.
  • Groenewaldfonds aansoeke sluit.

16 Days of Activism against Gender-based Violence

16 days of activism NG Kerk Groot-Brakrivier
16 days of activism NG Kerk Groot-Brakrivier

Verjaarsdae Week 49 NG Kerk Groot-Brakrivier
Verjaarsdae Week 49 NG Kerk Groot-Brakrivier

Groenewald Fonds

Groenewaldfonds NG Kerk Groot-Brakrivier
Groenewaldfonds NG Kerk Groot-Brakrivier

Omgeebediening :

  • Indien u bewus is van iemand met nood, siekte ofย  wat eensaam is en hulp benodig kontak u kerkraadslid of die kerkkantoor.
  • Ons wil gemeentelede kans gee om prakties betrokke te raak! By die deure is houers om enige nie-bederfbare kosprodukte in te plaas soos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepasta, koffie, tee, ensovoorts. Enige bydraes help om nood te verlig.
  • Enige persoon wat graag by die Omgeebediening betrokke wil raak skakel asseblief vir Corrie Pieters – Kontak Onsย ย 
Omgeebediening NG Kerk Groot-Brakrivier
Omgeebediening NG Kerk Groot-Brakrivier

Ondersteuningsbediening :

Ons groep bestaan uit โ€™n klompie toegewyde lidmate wat een keer โ€™n maand bymekaar kom en by mekaar leer en vir mekaar ondersteuning bied.

Die doel is om dan uit te gaan as geroepenes om mense in ons gemeente en gemeenskap by te staan. Dit doen ons deur:

  • Rygeleenthede vir dokterafsprake, hospitaal besoeke en dies meer.
  • Hulp met inkopies.
  • Ondersteuning deur dร ร r te wees in moeilike omstandighede.
  • Uit te reik na die mense om die toenemende probleem van alleen wees en eensaamheid te verlig.

Vir meer inligting kontak:

Riana Briers โ€“ย  Kontak Onsย ย  / Riรซtte Jansen van Rensburg โ€“ Kontak Onsย ย 

Getuienisbediening :

Wolwedans boodskap, sop en brood

Baie dankie aan almal wat so getrou help met die voorsiening van sop vir 115 gesinne elke twee weke. Die laaste uitreikdatum vir die jaar is  10 Desember.

Wolwedans kersprojek NG Kerk Groot-Brakrivier
Wolwedans kersprojek NG Kerk Groot-Brakrivier

Behoeftes vir Getuienisprojekte

Daar is โ€™n deurlopende behoefte aan wol.

Dankie vir die skenking van die twee enkelbeddens, sowel as die drie selfone. Ons waardeer die oop harte en hande opreg!

CAROLS BY CANDLE LIGHT

Grootbrak Senior Persone Vereniging nooi u vriendelik uit na die CAROLS BY CANDLE LIGHT wat sal plaasvind op 14 Desember 2025 op die Markplein oorkant die Munisipale gebou in Groot Brakrivier.

Hartenbos Bejaardesorg Basaar

Nuwe lidmate en lidmaatbesoeke:

Ons nooi nuwe lidmate om asb na die erediens tot voor die kansel te kom waar ons u graag wil ontmoet. In die voorportaal is ook vorms beskikbaar wat u kan voltooi sodat ons u vinnig kan leer ken. 

Ds Charnรฉ besoek nuwe intrekkers. Indien u nog nie โ€™n besoek ontvang het nie kontak of kom loer gerus in by die kerkkantoor om โ€™n afspraak te maak.

Bestaande lidmate wat โ€™n besoek verlang kan ook gerus die kerkkantoor kontak of kom inloer om โ€™n afspraak te maak – Maandae, Woensdae en Vrydae tussen 08:30 en 12:30.

โ€œVolhard in gebed. Wees waaksaam en dankbaar as julle bidโ€ (Kol. 4:2 Afr20).

FEBA RADIO SA: Ons bid vir FEBA Korea

Na raming word tussen 50 000 en 70 000 Christene in Noord-Koreaanse gevangeniskampe aangehou. Die land is bo-aan Geopende Deure se Wรชreldwaarnemingslys van die slegste plekke om โ€™n Christen te wees, en tog volhard die ondergrondse kerk. FEBA Korea saai die Goeie Nuus vir 18 ure per dag na Noord-Korea toe uit, met programme wat vervaardig en aangebied word deur Noord-Koreaanse oorlopers.

Ons gebed vir die week: Bid dat die kerk in Noord-Korea sal floreer en dat FEBA Korea se uitsendings luisteraars sal help om in die geloof te volhard.

Die webwerf (nggrootbrak.co.za)

Nuut op 23 November 2025

  • Erediensbediening:
    • Die skakel na die YouTube Erediens van 23 November, gelei deur Ds Herman Burger, is beskikbaar.
  • Bybelstudiereeks:
    • ย Die โ€˜Skep asem vir vandagโ€™, โ€˜n verfrissende begin vir elke dag.
    • ย Die Weeklikse: Stof tot nadenke se tema is: โ€œBetroubaarheidโ€
  • Gemeentenuus:
    • โ€˜n Musikale herinnering aangebied deur die Ondersteuningsgroep en Seeds of Hope.
    • Die weeklikse Afkondigings en ander opkomende aktiwiteite is op die webtuiste te vind, indien u wil seker maak van enigiets.

Ons dank u vir u volgehoue bydrae en ondersteuning van die werk van die Here.

Leraars:

Danie Goosen
Charnรฉ Viljoen

Langstraat 10,
Groot-Brakrivier, 6525  โ€˜
044 620 2205

 e-pos: Kontak Ons             

Webwerf adres: https://www.nggrootbrak.co.za

Bankbesonderhede:  

FNB tjekrekening

Rek Nr.  530 831 865 11

Takkode 210314

SNAPSCAN-CODE NG Kerk Groot-Brakrivier

‘n Lig in die Duisternis: ‘n Inleiding tot Advent en die Vyf Kerse

Advent - NG Kerk Groot-Brakrvier

Inleiding

Terwyl die somer son warmer word en helder skyn, wend ons, ons harte en gedagtes na ‘n ander soort lig โ€“ die soort wat nie uit die son skyn nie, maar uit die hart van God. Die Adventseisoen, wat ons so vreugdevol inlei met ons Kerssangdiens van 23 November, is ‘n heilige uitnodiging. Dit is ‘n oproep om kalm te word, te besin en voor te berei, nie net vir ‘n historiese herinnering van Christus se geboorte nie, maar vir ‘n lewende, huidige ontmoeting met Jesus Christus.

Ons gaan in hierdie reeks van 6 artikels stil staan by die dieper betekenis van Advent en die spesifieke kers wat ons elke week aansteek.

Lees meer “‘n Lig in die Duisternis: ‘n Inleiding tot Advent en die Vyf Kerse”

Kategese Afsluiting 2025

Die oggend van 9 November 2025 het die gemeente weer die voorreg gehad om die jongmense van die gemeente se afsluiting mee te maak.

Die kleiner kinders het sertifikate ontvang vir hul bywoning, en die Belydende Kategete kon ‘n kers aansteek om hulle te herinner om God se lig in die wรชreld te wees.

Dit was ‘n mooi en vreugdevolle oggend wat afgesluit is met koek en drinkgoed in die Kerksaal. Ons bid God’s rykste seรซn op al die jongmense se pad vorentoe.

Klub50 Afsluiting 2025

Klub50 se lede het ‘n heerlike saamkuier afsluitings funksie by Searle Village Restaurant gehou 5 November 2025. Daar is gesels, heerlike etes genuttig, En selfs vlugvoetig gedans.

Dit was ‘n genotvolle aand vir almal betrokke, soos blyk uit die momentopname galery.

Afkondigings 16 -23 November 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

Afkondigings NG Kerk Groot-Brakrivier

Sondag 16 November 2025 :

  • Baie welkom by die erediens gelei deur ds Danie Goosen en โ€™n spesiale verwelkoming aan die familie en vriende van die doop ouers: Wessel & Shanelle Roon (seuntjie โ€“ Wessel Roon) en Reuben & Anestashia Terblanche (dogtertjie โ€“ Amรฉ Terblanche).
  • Ons skriflesing kom vanoggend uit Psalm 46.
  • Die tema van die prediking is: Val jou in die rede….?
  • Doop.
  • Biddag vir beskermingsdienste.
  • GEEN Kategese.
  • Kleuterkerk in die konsistorie.
  • Spesiale offer vir Kankervereniging by die deure.
  • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
  • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Ds Danie Goosen.

Dinsdag 18 November 2025 :

  • โ€™n Musiek Storie om 10:00 in die kerksaal (slegs vir persone wat bespreek het).

Kerkraadsvergadering

  • Die Kerkraad vergader Dinsdag 18 November 2025 om 18:00 in die kerksaal onder voorsitterskap van Willem du Preez. Ons vra asb u voorbidding vir die vergadering.

Woensdag 19 November 2025 :

  • Kooroefening by die orrel om 16:45. Marida – Kontak Onsย .
  • Alle belangstellendes welkom.

Sondag 23 November 2025 :

  • Erediens om 09:00 โ€“ Ds Danie Goosen.
  • GEEN Kategese.
  • Kleuterkerk in die konsistorie.
  • Spesiale offer vir Radio FEBA by die deure.
  • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
  • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Digitaal.
  • Kerssangdiens om 19:00.
Kerssangdiens NG Kerk Groot-Brakrivier
Kerssangdiens NG Kerk Groot-Brakrivier
Verjaarsdae Week 48
Verjaarsdae Week 48

Omgeebediening :

  • Indien u bewus is van iemand met nood, siekte ofย  wat eensaam is en hulp benodig kontak u kerkraadslid of die kerkkantoor.
  • Ons wil gemeentelede kans gee om prakties betrokke te raak! By die deure is houers om enige nie-bederfbare kosprodukte in te plaas soos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepasta, koffie, tee, ensovoorts. Enige bydraes help om nood te verlig.
  • Enige persoon wat graag by die Omgeebediening betrokke wil raak skakel asseblief vir Corrie Pieters – Kontak Onsย .
Gevulde koffieflesse vir kersfees
Gevulde koffieflesse vir kersfees

Ondersteuningsbediening :

Ons groep bestaan uit โ€™n klompie toegewyde lidmate wat een keer โ€™n maand bymekaar kom en by mekaar leer en vir mekaar ondersteuning bied.

Die doel is om dan uit te gaan as geroepenes om mense in ons gemeente en gemeenskap by te staan. Dit doen ons deur:

  • Rygeleenthede vir dokterafsprake, hospitaal besoeke en dies meer.
  • Hulp met inkopies.
  • Ondersteuning deur dร ร r te wees in moeilike omstandighede.
  • Uit te reik na die mense om die toenemende probleem van alleen wees en eensaamheid te verlig.

Vir meer inligting kontak: Riana Briers โ€“ย Kontak Onsย  / Riรซtte Jansen van Rensburg โ€“ Kontak Onsย 

Getuienisbediening :

Wolwedans kersprojek NG Kerk Groot-Brakrivier
Wolwedans kersprojek NG Kerk Groot-Brakrivier

Wolwedans boodskap, sop en brood

Baie dankie aan almal wat so getrou help met die voorsiening van sop vir 115 gesinne elke twee weke. Die uitreikdatums vir die vierde kwartaal 19 November & 10 Desember.

Behoeftes vir Getuienisprojekte

Daar is โ€™n deurlopende behoefte aan wol.
Ons benodig asseblief ‘n enkelbed en indien moontlik ‘n matras. Ons waardeer die oop harte en hande opreg!

CAROLS BY CANDLE LIGHT

Grootbrak Senior Persone Vereniging nooi u vriendelik uit na die CAROLS BY CANDLE LIGHT wat sal plaasvind op 14 Desember 2025 op die Markplein oorkant die Munisipale gebou in Groot Brakrivier.

Nuwe lidmate en lidmaatbesoeke:

Ons nooi nuwe lidmate om asb na die erediens tot voor die kansel te kom waar ons u graag wil ontmoet. In die voorportaal is ook vorms beskikbaar wat u kan voltooi sodat ons u vinnig kan leer ken. 

Ds Charnรฉ besoek nuwe intrekkers. Indien u nog nie โ€™n besoek ontvang het nie kontak of kom loer gerus in by die kerkkantoor om โ€™n afspraak te maak.

Bestaande lidmate wat โ€™n besoek verlang kan ook gerus die kerkkantoor kontak of kom inloer om โ€™n afspraak te maak – Maandae, Woensdae en Vrydae tussen 08:30 en 12:30.

โ€œBy elke geleentheid wanneer julle bid en smeek, moet julle telkens deur die Gees bid. Daarom moet julle waaksaam wees, deur volhardend te pleit vir al die heiligesโ€ Ef. 6:18

FEBA RADIO SA: Ons bid vir FEBA Mali

โ€™n Geweldige storm het onlangs FEBA Mali se stasie beskadig en hulle gedwing om uitsendings vir โ€™n paar dae te staak. Die direkteur vertel: โ€œOns het die ingenieur en sy assistent van Bamako af laat kom, ten spyte van verskriklike moeilike toestande … die twee mans het alles reg- en skoongemaak. Hulle het ook die toring geverf. Ons is nou terug op die lug en ons luisteraars is baie, baie bly.โ€

Ons gebed vir die week: Prys God vir Sy seรซn op FEBA Mali en vir Sy voorsiening wat hulle op die lug hou.

Die webwerf (nggrootbrak.co.za)

  • Erediensbediening:
    • Die skakel na die YouTube Erediens van 16 November, gelei deur Ds Danie Goosen, is beskikbaar.
  • Bybelstudiereeks:
    • Die โ€˜Skep asem vir vandagโ€™, โ€˜n verfrissende begin vir elke dag.
    • Die Weeklikse: โ€˜Stof tot nadenkeโ€™tema is: โ€œDie Pottebakker en Sy kleiโ€ฆโ€
  • Gemeentenuus:
    • โ€˜n Kort artikel oor die Familiekamp te Hakerville is op die webtuiste.
    • Die momentopname van Klub50 se 2025 afsluitingsfunksie.
    • Kategese: Afsluiting van ‘n vrugbare jaar.
  • Afkondigings
    • Die weeklikse Afkondigings en ander opkomende aktiwiteite is op die webtuiste te vind, indien u wil seker maak van enigiets.

    Ons dank u vir u volgehoue bydrae en ondersteuning van die werk van die Here.

    Leraars:

    Danie Goosen
    Charnรฉ Viljoen

    Langstraat 10,
    Groot-Brakrivier, 6525  โ€˜
    044 620 2205

     e-pos: Kontak Ons             

    Webwerf adres: https://www.nggrootbrak.co.za

    Bankbesonderhede:  

    FNB tjekrekening

    Rek Nr.  530 831 865 11

    Takkode 210314

    SNAPSCAN-CODE NG Kerk Groot-Brakrivier

    Familiekamp te Hakerville

    Harkerville November 2025

    Die naweek van 31 Oktober tot 2 November 2025, het die Familiekamp te Harkerville plaas gevind.

    Die naweek was ‘n heerlike ervaring, waar die gesinne lekker saamgekuier het. Saterdag is daar besoek afgelรช by die’ Knysna Elephant Sanctury’. Dit was ‘n lekker geleentheid vir almal om naderby kennis te maak met die reuse van die bos.

    Die klam weer van Saterdag het die groep genoodsaak om hulle tyd te verwyl met bordspeletjies om almal van die jonger geslag lekker besig te hou.

    Die naweek was ‘n verfrissende tyd van ouers en kinders, en families om mekaar beter te leer ken.

    dankie aan die organiseerders wat die heerlike naweek gereรซl het.

    Afkondigings 9 – 16 November 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

    Afkondigings NG Kerk Groot-Brakrivier

    Sondag 9 November 2025 :

    • Baie welkom by die erediens gelei deur ds Charnรฉ Viljoen.
    • Ons skriflesing kom vanoggend uit Habakuk 1-3.
    • Die tema van die prediking is: Hier is ek.
    • Afsluiting van Katagese vir 2025 & Kinderdankoffer.
    • Belydenisaflegging.
    • Kleuterkerk in die konsistorie.
    • Spesiale offer vir Up with Downs-Skool by die deure.
    • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
    • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Digitaal.

    Kategese

    • Ons kategese sluit vandag af.
    • Katkisante ontvang sertifikate in die kerk en ons hou โ€™n afsluitings โ€œkoek & teeโ€ in die kerksaal na die erediens.

    Woensdag 12 November 2025 :

    • Kooroefening by die orrel om 16:45. Marida – Kontak Onsย ย ย  Alle belangstellendes welkom.

    Dankfees

    Ons wil u graag in hierdie tyd bedank vir al u harde werk tydens ons dankfees. Ons is ook dankbaar vir elke bydrae. Ons lof en dank aan die Here!

    Sondag 16 November 2025 :

    • Erediens om 09:00 โ€“ Ds Danie Goosen.
    • Biddag vir beskermingsdienste.
    • Doop.
    • GEEN Kategese.
    • Kleuterkerk in die konsistorie.
    • Spesiale offer vir Kankervereniging by die deure.
    • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
    • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Ds Danie Goosen.
    Kerssangdiens NG Kerk Groot-Brakrivier
    Kerssangdiens NG Kerk Groot-Brakrivier

    Nuwe lidmate en lidmaatbesoeke:

    Ons nooi nuwe lidmate om asb na die erediens tot voor die kansel te kom waar ons u graag wil ontmoet. In die voorportaal is ook vorms beskikbaar wat u kan voltooi sodat ons u vinnig kan leer ken. 

    Ds Charnรฉ besoek nuwe intrekkers. Indien u nog nie โ€™n besoek ontvang het nie kontak of kom loer gerus in by die kerkkantoor om โ€™n afspraak te maak.

    Bestaande lidmate wat โ€™n besoek verlang kan ook gerus die kerkkantoor kontak of kom inloer om โ€™n afspraak te maak – Maandae, Woensdae en Vrydae tussen 08:30 en 12:30.

    Verjaarsdae Week 46 NG Kerk Groot-Brakrivier
    Verjaarsdae Week 46 NG Kerk Groot-Brakrivier
    Ou mense bederf Francois en Elizabeth NG Kerk Groot-Brakrivier
    Ou mense bederf Francois en Elizabeth NG Kerk Groot-Brakrivier

    18 November 2025 om 10:00

    NG Groot-Brakrivier Kerksaal

    RSVP voor 10 November 2025 by

    Riana Kontak Onsย /

    Minette Kontak Onsย 

    Slegs nog 10 gratis plekke beskikbaar

    As u 60+ jaar oud is nooi Seeds of Hope, in samewerking met die Ondersteuningsbediening van NG Kerk Groot-Brakrivier, u uit na die afsluitingsfunksie vir hierdie jaar.

    Laat weet voor 10 November 2025 vir Riana of Minette of u wil bywoon.

    Bedieninge

    Ondersteuningsbediening :

    Ons groep bestaan uit โ€™n klompie toegewyde lidmate wat een keer โ€™n maand bymekaar kom en by mekaar leer en vir mekaar ondersteuning bied.

    Die doel is om dan uit te gaan as geroepenes om mense in ons gemeente en gemeenskap by te staan. Dit doen ons deur:

    • Rygeleenthede vir dokterafsprake, hospitaal besoeke en dies meer.
    • Hulp met inkopies.
    • Ondersteuning deur dร ร r te wees in moeilike omstandighede.
    • Uit te reik na die mense om die toenemende probleem van alleen wees en eensaamheid te verlig.

    Vir meer inligting kontak:

    Riana Briers โ€“ย  Kontak Onsย ย ย  / Riรซtte Jansen van Rensburg โ€“ Kontak Onsย ย ย .

    Groenewaldfonds NG Kerk Groot-Brakrivier
    Groenewaldfonds NG Kerk Groot-Brakrivier

    Getuienisbediening :

    Wolwedans boodskap, sop en brood

    Baie dankie aan almal wat so getrou help met die voorsiening van sop vir 115 gesinne elke twee weke. Die uitreikdatums vir die vierde kwartaal 19 November & 10 Desember.

    Wolwedans kersprojek NG Kerk Groot-Brakrivier
    Wolwedans kersprojek NG Kerk Groot-Brakrivier

    Behoeftes vir Getuienisprojekte

    Daar is โ€™n deurlopende behoefte aan wol. Ons benodig asseblief ook ‘n enkel bed en indien moontlik ‘n matras vir ‘n ouma in Wolwedans. Ons waardeer die oop harte en hande opreg!

    Grootbrak Senior Persone Vereniging nooi u vriendelik uit na die CAROLS BY CANDLE LIGHT wat sal plaasvind op 14ย  Desember 2025 op die Markplein oorkant die Munisipale gebou in Groot Brakrivier.

    Omgeebediening :

    • Indien u bewus is van iemand met nood, siekte ofย  wat eensaam is en hulp benodig kontak u kerkraadslid of die kerkkantoor.
    • Ons wil gemeentelede kans gee om prakties betrokke te raak! By die deure is houers om enige nie-bederfbare kosprodukte in te plaas soos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepasta, koffie, tee, ensovoorts. Enige bydraes help om nood te verlig.
    • Enige persoon wat graag by die Omgeebediening betrokke wil raak skakel asseblief vir Corrie Pieters – Kontak Onsย ย ย .
    Gevulde koffieflesse vir kersfees
    Gevulde koffieflesse vir kersfees

    โ€œEk bid dat Hy julle geestesoรซ so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat gloโ€ (Ef. 1:18-19 Afr83).

    FEBA RADIO SA: Ons bid vir FEBA Indonesiรซ

    Indonesiรซ het die grootste Moslembevolking in โ€™n enkele land en baie van hulle weet nie van Christenradio se bestaan nie. Nou het FEBA Indonesiรซ โ€™n nuwe bediening deur sy โ€œOutside Broadcasting (OB)โ€ van stapel gestuur, wat die evangelie na stadstrate en landelike gebiede toe neem. Die span voer onderhoude met mense op straat, raak betrokke by mense wat nog nie luisteraars is nie, en doen regstreekse uitsendings van byeenkomste soos Christelike konserte of feeste.

    Ons gebed vir die week: Bid vir FEBA Indonesiรซ se span waar hulle hierdie nuwe uitdaging aanpak en vra God vir โ€™n groot oes.

    Die webwerf (nggrootbrak.co.za)

    Nuut op 9 November 2025

    • Erediensbediening:
      • Die skakel na die YouTube Erediens van 9 November, gelei deur Ds Charnรฉ Viljoen, is beskikbaar.
    • Bybelstudiereeks:
      • ย Die โ€˜Skep asem vir vandagโ€™, โ€˜n verkwikkende begin vir elke dag.
      • ย Vind die Weeklikse: โ€œStof tot nadenke: Verwonderingโ€ฆโ€
    • Die weeklikse Afkondigings en ander opkomende aktiwiteite is op die webtuiste te vind, indien u wil seker maak van enigiets.

    Ons dank u vir u volgehoue bydrae en ondersteuning van die werk van die Here.

    Leraars:

    Danie Goosen
    Charnรฉ Viljoen

    Langstraat 10,
    Groot-Brakrivier, 6525  โ€˜
    044 620 2205

     e-pos: Kontak Ons             

    Webwerf adres: https://www.nggrootbrak.co.za

    Bankbesonderhede:  

    FNB tjekrekening

    Rek Nr.  530 831 865 11

    Takkode 210314

    SNAPSCAN-CODE NG Kerk Groot-Brakrivier

    Die onvergeetlike Dankfees van Oktober 2025

    Gesellige saamkuier Dankfees 2025

    Die Dankfees onder leiding van Ruan Viljoen en die Basaar sameroepers, was ‘n groot sukses. Daar is vooraf gereรซl en georganiseer om alle bestanddele, bydraes en medewerkers betrokke te kry.

    Die fees naweek het reeds op Vrydagaand, 24 Oktober, ‘n aanvang geneem. Die humoristiese SS Konsert, wat deur Johan Smit gereรซl is, is met gelag en vrolikheid ontvang. Die ‘Dunk’ ‘n Dominee het groot byval gevind.

    Saterdagoggend is daar reeds van vroeg af gereed gemaak vir die dag. Dit was ‘n wonderlike saamwerk dag, waar nuwe kennisse gemaak is en heerlik saam gewerk is. Al die verskillende stalletjies was in gereedheid gebring en het lekker vroeg reeds mense kon help.

    Daar is heerlik aangekoop, gekuier en gesels onder die sambrele te midde van ‘n klam Saterdagoggend. Almal het in afwagting gewag vir Die ‘Dunk’ ‘n Dominee geleentheid, wat vanaf die Kerk se onderdak trappe aanskou is.

    Die naweek is afgesluit met ‘n Nagmaal Erediens tydens Herforming Sondag, gelei Deur Ds. Charnรจ Viljoen. Die was voorwaar’ n onvergeetlike naweek.

    Dankie vir elkeen wat vooraf beplan, bygedra en gedurende die dag saam gewerk het om die dag so groot sukses te maak.

    Afkondigings 2 – 9 November 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

    Afkondigings

    Sondag 2 November 2025 :

    • Baie welkom by die erediens en โ€™n spesiale verwelkoming aan dr Gerrie van Deventer wat vanoggend se erediens lei.
    • Ons skriflesing kom vanoggend uit Handelinge 16:6-15.
    • Die tema van die prediking is: Die Gesig in Troas.
    • GEEN Kategese as gevolg van Familiekamp.
    • Kleuterkerk in die konsistorie.
    • Spesiale offer vir Geopende Deure by die deure.
    • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
    • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Digitaal.

    Dinsdag 4 November 2025 :

    • Die Bestuurspan vergader om 17:30 in lokaal 6 onder voorsitterskap van Willem du Preez. Ons vra asb u voorbidding vir die vergadering.

    Woensdag 5 November 2025 :

    • Kooroefening by die orrel om 16:45. Marida – Kontak Onsย ย . Alle belangstellendes welkom.

    Sondag 9 November 2025 :

    • Erediens om 09:00 โ€“ Ds Charnรฉ Viljoen.
    • Afsluiting van Katagese vir 2025.
    • Kleuterkerk in die konsistorie.
    • Spesiale offer vir Up with Downs-Skool by die deure.
    • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
    • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Digitaal.

    Kategese

    • Ons kategese sluit op 9 November af.
    • Katkisante ontvang getrouheidsertifikate in die kerk
    • ย en ons hou โ€™n afsluitingstee na die erediens.

    Gebedsgidse :

    Gebedsgidse vir November 2025 is beskikbaar in die voorportaal.

    Die gebedsgidse, dankofferkoeverte, Kerkbode en Gemeentebriewe is ook by die traliehek van die kerkkantoor beskikbaar. 

    Dankfees Oktober 2025

    Ons wil u graag in hierdie tyd bedank vir al u harde werk tydens ons dankfees. Ons is ook dankbaar vir elke bydrae en ons het tydens die dankfees. Ons lof en dank aan die Here!

    Skakel na Konsert video

    Skakel na Dunk ‘n Dominee video

    Skakel na Dankfees video

    Verjaarsdae Week 45 NG Kerk Groot-Brakrivier
    Verjaarsdae Week 45 NG Kerk Groot-Brakrivier

    Groenewaldfonds

    Groenewaldfonds NG Kerk Groot-Brakrivier
    Groenewaldfonds NG Kerk Groot-Brakrivier

    Bybelblokraai :

    Bybelblokraai & Bybelwoordsoek nommer 29, asook die antwoorde vir nommer 28, is beskikbaar in die voorportaal en by die traliehek van die kerkkantoor.

    Ondersteuningsbediening :

    Ons groep bestaan uit โ€™n klompie toegewyde lidmate wat een keer โ€™n maand bymekaar kom en by mekaar leer en vir mekaar ondersteuning bied.

    Die doel is om dan uit te gaan as geroepenes om mense in ons gemeente en gemeenskap by te staan. Dit doen ons deur:

    • Rygeleenthede vir dokterafsprake, hospitaal besoeke en dies meer.
    • Hulp met inkopies.
    • Ondersteuning deur dร ร r te wees in moeilike omstandighede.
    • Uit te reik na die mense om die toenemende probleem van alleen wees en eensaamheid te verlig.

    Vir meer inligting kontak:

    Riana Briers โ€“ย  Kontak Onsย ย / Riรซtte Jansen van Rensburg โ€“ Kontak Onsย ย 

    Ou mense bederf Francois en Elizabeth NG Kerk Groot-Brakrivier
    Ou mense bederf Francois en Elizabeth NG Kerk Groot-Brakrivier

    Getuienisbediening :

    Wolwedans kersprojek NG Kerk Groot-Brakrivier
    Wolwedans kersprojek NG Kerk Groot-Brakrivier

    Wolwedans boodskap, sop en brood

    Baie dankie aan almal wat so getrou help met die voorsiening van sop vir 115 gesinne elke twee weke. Die uitreikdatums vir die vierde kwartaal is 5 & 19 November en 10 Desember.

    Behoeftes vir Getuienisprojekte

    Daar is โ€™n deurlopende behoefte aan wol. Ons benodig asseblief ook ‘n enkel bed en indien moontlik ‘n matras vir ‘n ouma in Wolwedans. Baie dankie weereens vir al die bekers (ons het eers genoeg) wat ons ontvang het, sowel as die twee selfone. Laasgenoemde vervul ‘n belangrike funksie om met die leiers in Wolwedans te kommunikeer. Ons waardeer die oop harte en hande opreg!

    Omgeebediening :

    Gevulde koffieflesse vir kersfees
    Gevulde koffieflesse vir kersfees
    • Indien u bewus is van iemand met nood, siekte ofย  wat eensaam is en hulp benodig kontak u kerkraadslid of die kerkkantoor.
    • Ons wil gemeentelede kans gee om prakties betrokke te raak! By die deure is houers om enige nie-bederfbare kosprodukte in te plaas soos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepasta, koffie, tee, ensovoorts. Enige bydraes help om nood te verlig.
    • Enige persoon wat graag by die Omgeebediening betrokke wil raak skakel asseblief vir Corrie Pieters – Kontak Onsย ย 

    Opsoek na kamer te huur vir enkellopende ma met 2 kinders. Kontak Wendy โ€“ Kontak Onsย ย  indien u kan help.

    FEBA RADIO SA: Ons bid vir FEBA Wรชreldwyd

    November is Wรชreld Bybelmaand. Om naby aan God se Woord te bly, is die basis van FEBA se bediening. Elke FEBA-span skep omvattende inhoud om die Bybel aan luisteraars bekend te stel en te help verstaan. Van Bybelstudies op Zoom in die berge van Suidoos-Asiรซ tot Bybelprogramme in Malawi, maak FEBA God se Woord vir gelowiges en nie-gelowiges oop.

    Ons gebed vir die week: Bid dat elkeen in FEBA wat Bybelonderrig gee, getrou aan God se Woord sal bly en dat elke Bybelprogram โ€™n saadjie sal saai wat vrug dra in luisteraars se harte.

    Die webwerf (nggrootbrak.co.za)

    • Erediensbediening:
    • Getuienisbediening:
      • Lynette van Madagaskar.
    • Gebedsgids
      • Gebedsgids vir November.
    • Bybelstudiereeks:
      • ย Die โ€˜Skep asem vir vandagโ€™, โ€˜n verkwikkende begin vir elke dag.
      • ย Vind die Weeklikse: โ€œStof tot nadenke: Grenseโ€
    • Gemeente Nuus:
      • Die onvergeetlike Dankfees van Oktober 2025.
      • Hou die webtuiste dop om SS Konsert se video nuut van die ‘press’ te kry.
      • Die weeklikse Afkondigings en ander opkomende aktiwiteite is op die webtuiste te vind, indien u wil seker maak van enigiets.

    Ons dank u vir u volgehoue bydrae en ondersteuning van die werk van die Here.

    Leraars:

    Danie Goosen
    Charnรฉ Viljoen

    Langstraat 10,
    Groot-Brakrivier, 6525  โ€˜
    044 620 2205

     e-pos: Kontak Ons             

    Webwerf adres: https://www.nggrootbrak.co.za

    Bankbesonderhede:  

    FNB tjekrekening

    Rek Nr.  530 831 865 11

    Takkode 210314

    SNAPSCAN-CODE NG Kerk Groot-Brakrivier

    SS Gemeente Konsert – NG Kerk Groot-Brakrivier

    SS Konsert 24 Oktober 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

    Ons dankfees naweek, het begin met ‘n wonderlike Stoepstories en ander stuitighede konsert op Vrydag 24 Oktober 2025.

    Kom deel in ons Pret en Lag lekker saam.

    Kom kyk hoe ons dominees ge-“Dunk” word

    Dunk n ds NG Kerk Groot-Brakrivier

    Ons Dankfees was afgesluit met ‘n wonderlike komiese “Dunk” ‘n Dominee. Kom kyk en deel in die pret.

    Afkondigings 26 Oktober โ€“ 2 November 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

    Afkondigings NG Kerk Groot-Brakrivier

    Sondag 26 Oktober 2025 :

    • Baie welkom by die Nagmaal gelei deur ds Charnรฉ Viljoen.
    • Ons skriflesing kom vanoggend uit Johannes 8:31-38 (2020-vertaling).

    Die tema van die prediking is: Vrygekoop!

    • Hervormingsfees.
    • Nagmaal.
    • GEEN Kategese, maar kleuterkerk gaan voort in die konsistorie.
    • Spesiale offer vir Bybelgenootskap by die deure.
    • Nuwe lidmate 2024-2025 word verwelkom in die kerksaal na die erediens.
    • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
    • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Ds Herman Burger (Nagmaal).

    Woensdag 29 Oktober 2025 :

    • Kooroefening by die orrel om 16:45. Marida – 082 471 0751. Alle belangstellendes welkom.

    Vrydag 31 Oktober โ€“ Sondag 2 November 2025 :

    • Familiekamp te Harkerville.
    Verjaarsdae Week 43 NG Kerk Groot-Brakrivier
    Verjaarsdae Week 43 NG Kerk Groot-Brakrivier

    Sondag 2 November 2025 :

    • Erediens om 09:00 โ€“ Dr Gerrie van Deventer.
    • GEEN Kategese as gevolg van Familiekamp.
    • Kleuterkerk in die konsistorie.
    • Spesiale offer vir Geopende Deure by die deure.
    • Tee sal bedien word in die kerksaal na afloop van die erediens. Almal welkom.
    • Groenkloof preek om 10:00 โ€“ Digitaal.

    Beroeping

    Gedurende spesiale kerkraadsvergadering gehou op 14 Oktober 2025, is die standplaasverwisseling tussen ds Leon Cronje van NG Welgelegen in Stellenbosch en ds Danie Goosen van NG Groot-Brakrivier, goedgekeur.

    Ds Leon Cronje is derhalwe beroep na NG Groot-Brakrivier in plek van ds Danie Goosen wie beroep is na Stellenbosch-Welgelegen.

    Gebedsgidse :

    Gebedsgidse vir November 2025 is beskikbaar in die voorportaal.

    Die gebedsgidse, dankofferkoeverte, Kerkbode en Gemeentebriewe is ook by die traliehek van die kerkkantoor beskikbaar. 

    Bybelblokraai :

    Bybelblokraai & Bybelwoordsoek nommer 29, asook die antwoorde vir nommer 28, is beskikbaar in die voorportaal en by die traliehek van die kerkkantoor.

    Nuwe intrekkers

    Nuwe intrekkers NG Kerk Groot-Brakrivier
    Nuwe intrekkers NG Kerk Groot-Brakrivier

    Bedieninge

    Klub 50 Jaar afsluitibng 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier
    Klub 50 Jaar afsluitibng 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

    Ondersteuningsbediening :

    Ons groep bestaan uit โ€™n klompie toegewyde lidmate wat een keer โ€™n maand bymekaar kom en by mekaar leer en vir mekaar ondersteuning bied.

    Die doel is om dan uit te gaan as geroepenes om mense in ons gemeente en gemeenskap by te staan. Dit doen ons deur:

    • Rygeleenthede vir dokterafsprake, hospitaal besoeke en dies meer.
    • Hulp met inkopies.
    • Ondersteuning deur dร ร r te wees in moeilike omstandighede.
    • Uit te reik na die mense om die toenemende probleem van alleen wees en eensaamheid te verlig.

    Vir meer inligting kontak:

    Riana Briers โ€“ย  ย Kontak Onsย ย ย  / Riรซtte Jansen van Rensburg โ€“ ย Kontak Onsย ย ย 

    Getuienisbediening :

    Wolwedans boodskap, sop en brood

    Baie dankie aan almal wat so getrou help met die voorsiening van sop vir 115 gesinne elke twee weke. Die uitreikdatums vir die vierde kwartaal is 5 & 19 November en 10 Desember.

    Behoeftes vir Getuienisprojekte

    Daar is โ€™n deurlopende behoefte aan wol.

    Ons benodig asseblief ‘n enkel bed en indien moontlik ‘n matras vir ‘n ouma in Wolwedans. Baie dankie weereens vir al die bekers (ons het eers genoeg) wat ons ontvang het, sowel as die twee selfone. Laasgenoemde vervul ‘n belangrike funksie om met die leiers in Wolwedans te kommunikeer. Ons waardeer die oop harte en hande opreg!

    Omgeebediening :

    • Indien u bewus is van iemand met nood, siekte ofย  wat eensaam is en hulp benodig kontak u kerkraadslid of die kerkkantoor.
    • Ons wil gemeentelede kans gee om prakties betrokke te raak! By die deure is houers om enige nie-bederfbare kosprodukte in te plaas soos suiker, pasta, rys, konfyte, blikkieskos, seep, tandepasta, koffie, tee, ensovoorts. Enige bydraes help om nood te verlig.
    • Enige persoon wat graag by die Omgeebediening betrokke wil raak skakel asseblief vir Corrie Pieters – ย Kontak Onsย ย ย .

    Opsoek na kamer te huur vir enkellopende ma met 2 kinders. Kontak Wendy โ€“ 083 528 5823 indien u kan help.

    โ€œAs enigiemand van julle wysheid kortkom, laat hy dit vra van God, wat aan almal gee, sonder voorbehoud en sonder verwyt, en dit sal aan hom gegee wordโ€ (Jak. 1:5 Afr20).

    Gevulde koffieflesse vir kersfees
    Gevulde koffieflesse vir kersfees

    FEBA RADIO SA: Ons bid vir FEBA Tsjad

    FEBA Tsjad verkonding die Goeie Nuus getrou in Nโ€™Djamena se omgewing en luisteraars is gretig om aan die gebedsprogram deel te neem. Meeste versoeke gaan oor gebed vir werk. Hoewel Tsjad een van die laagste werkloosheidsyfers in Afrika het, is dit een van die mins-ontwikkelde lande ter wรชreld en die gemiddelde inkomste is baie laag.

    Ons gebed vir die week: Bid dat FEBA Tsjad luisteraars sal help om God se koninkryk te soek en hul geloof in Hom sal plaas om in hul behoeftes te voorsien.

    Die webwerf (nggrootbrak.co.za)

    Nuut op 26 Oktober 2025

    • Erediensbediening:
      • Die skakel na die YouTube Erediens en Nagmaal van 26 Oktober gelei deur Ds Charnรฉ Viljoen, is beskikbaar.
    • Getuienisbediening:
      • Die weeklikse nuus van Lynette (Madagaskar) se ervarings tydens haar besoek aan Suid-Afrika.
    • Bybelstudiereeks:
    • Die weeklikse Afkondigings en ander opkomende aktiwiteite is op die webtuiste te vind, indien u wil seker maak van enigiets.

    Ons dank u vir u volgehoue bydrae en ondersteuning van die werk van die Here.

    Leraars:

    Danie Goosen
    Charnรฉ Viljoen

    Langstraat 10,
    Groot-Brakrivier, 6525  โ€˜
    044 620 2205

     e-pos: Kontak Ons             

    Webwerf adres: https://www.nggrootbrak.co.za

    Bankbesonderhede:  

    FNB tjekrekening

    Rek Nr.  530 831 865 11

    Takkode 210314

    SNAPSCAN-CODE NG Kerk Groot-Brakrivier

    “Dunk” ‘n Dominee

    Dunk 'n Dominee Dankfees 25 Oktober 2025 NG Kerk Groot-Brakrivier

    Kom “Dunk” ‘n Dominee!!! Saterdag 25 Oktober 2025. โ€œDunkโ€ โ€˜n Domineeโ€ฆ.

    KOOP jou KANS om getrek te word vir die โ€œDunk โ€˜n Domineeโ€ teen slegs R10.00 per kans. Hoe meer kanse jy koop, hoe meer kanse het jy om op Saterdag 11:00 die kans te hรช om een van ons Dominees te โ€œDUNK!โ€.

    Dit beloof om groot pret te wees!

    Die kaartjies is genommer en sal โ€œRANDOMLYโ€ gekies word deur โ€˜n APP. As jou Kans getrek word is dit jou beurt. As jy nie daar is nie, sal jy gebel word om steeds deel te wees van die PRET! Hoe meer kaartjies jy koop, hoe groter jou kans om getrek te word.

    Kaartjies is beskikbaar Vrydag tydens die Konsert, asook Saterdag tot 10 uur.

    Die GROOT DUNK vind plaas om 11:00. NG Kerk Groot-Brakrivier.

    Lees meer ““Dunk” ‘n Dominee”