Truitjieprojek 2025 – Omgeebediening

Ons wil graag hierdie jaar weer truitjies uitdeel, waar daar behoefte is.

Ons mikpunt is 100 Truitjies.

Indien u sou belangstel om te help brei vir Peuters en Kleuters, kan die voltooide truitjies voor 15 Junie 2025 by die kerkantoor afgelewer word.

Kontak persone:
Rene Voster
Karina Smit