Prediker: Dr. Frans Hancke
Skriflesing: Johannes 4: 1-26
Tema: Vreemde Water
Voorlesing: Annelene de Swardt
Begeleiding: Elize Hancke
Liedere
Lied 510: 1 &4
Prediker: Dr. Frans Hancke
Skriflesing: Johannes 4: 1-26
Tema: Vreemde Water
Voorlesing: Annelene de Swardt
Begeleiding: Elize Hancke
Liedere
Lied 510: 1 &4
Ds. Danie is met verlof vanaf 4 tot 18 Julie 2022
Vakature Orrelis
Gebedsgidse vir Julie 2022 is beskikbaar met hierdie skakel (GebedsGids Julie 2022) op die webtuiste of in die ingangsportaal.
Sondag – 3 Julie 2022 Geen Kategese. Prediker: Ds. Danie Goosen
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening. Die tweede kwartaal se laaste uitreik is 29 Junie 2022 Benodig: Elektriese ketel. LG Selfoon herlaaier.
Omgeebediening Baie dankie ook aan almal wat ons bediening so getrou ondersteun met nie- bederfbare kruideniersware, klere, beddegoed, gordyne, handdoeke en ook materieel. Ons probeer met die gemeente se hulp help waar daar nood is. Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting.
Vandag – Sondag 26 Junie 2022:
Groot-Brakrivier Gemeente het ’n vakature vir ’n vindingryke en aanpasbare orrelis wat in noue samewerking met ander musikale aanbiddingsleiers verantwoordelikheid sal aanvaar vir die aanbiddingsbehoeftes van die gemeente.
Die pos behels o.a. die volgende:
Dit is met leedwese dat ons u meedeel van die afsterwe van
Agnes du Plessis
Johann van Langelaar
Rita Maree
Ons dra ons innige simpatie en voorbidding oor aan die oorledenes se geliefdes, mag die Here u troos in hierdie hartseer tyd.
Prediker: Ds. Basie Fourie
Skriflesing
Titus 2: 7-8
Spreuke 28:6
Spreuke 11:3
Spreuke 10:9
Tema: Integritieit
Begeleiding:
Klavier: Annelene de Swardt
Dwarsfluit: Madeleine Vermeulen
Sang: Maggie Bodenstein
Liedere
Psalm 146: 1&6
Psalm 100: 1 -3
Lied 207: 1-3
Die Ondersteuningsgroep vergader Donderdag 23 Junie om 10h00 in Lokaal 6. Kontakpersoon: Riana Briers (081 039 8853)
Sondag – 26 Junie 2022 Geen Kategese. Prediker: Dr. Frans Hancke
Getuienisbediening – Wolwedans boodskap, sop en brood bediening –29 Junie 2022
Omgeebediening Groentepakkieprojek Skakel Corrie Pieters (082 327 9527) vir verdere inligting
Vandag – Sondag 19 Junie 2022:
Dit is ook vandag Nasionale Biddag vir Blindes.
Gelukkige Vadersdag aan al ons Pappas & Oupas
Lees meer “Afkondigings 19 – 26 Junie 2022”Dries is back home! I think it still feels a little unreal to him. He remarked that the heat and humidity will take some getting used to. He left South Africa on Friday evening wearing all of his winter gear. Please pray for him as he will start on his longterm visa application next week. His passport and transformable visa was closely scrutinized on the airport on Nosy Be and the officials weren’t happy with what they saw on the computer. So much so that the supervisor was called. He was finally allowed in and we know that it is God who is in control and that He will make a way.
Lees meer “Madagaskar: Lynette’s madanews THE WEEK – 5/06/2023”Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Genesis 18: 1-15
Tema: Ongenooide gaste
Begeleiding: Phyllis Goldblatt
Liedere:
Lied 266
Blokbyeenkoms – 15 Junie 2022 Blokke 12A en 12B (Reebok tot Mosselbaai en Fraai-Uitsig tot Klein-Brakrivier)
Sondag – 19 Junie 2022 Vadersdag.
Nasionale Biddag vir Blindes.
Geen Kategese. Prediker: Ds. Danie Goosen
15 & 29 Junie 2022 Wolwedans boodskap, sop en brood bediening
Dit is met leedwese dat ons u meedeel van die afsterwe van
Johann van Langelaar
Ons dra ons innige simpatie en voorbidding oor aan die oorledene se geliefdes, mag die Here u troos in hierdie hartseer tyd.
Vandag – Sondag 12 Junie 2022:
Vorming vir die lewe en geestelike rigtingwysers
Volgens Prof. Ian Nell is dit in die vinnige en besige lewe soos ons dit vandag ken, soms moeilik om God se stem tussen al die ander verleidings van hierdie lewe te hoor. Die Hemelvaart dienste het op Donderdag, 26 onder leiding van Ds. Danie Goosen by ‘n aanddiens begin met die tema dat ons bereid moet wees om onsself diensbaar te stel. Van Sondag, 29 Mei, tot Donderdag, 2 Junie, het Prof Ian Nell die dienste gelei, wat beide in die N.G. Kerk Groot-Brakrivier en by Groenkloof gehou is. Daar was vyf temas wat tydens die pinkster bidure hanteer is deur Prof. Nell:
Lees meer “Pinkster 2022”Beste Ondersteuner
Verwondering. As dit verdwyn is die lewe – en ook ons geloofslewe voor God – kleurloos en krimpend. Die afgelope tyd word ek pal daaraan herinner deur ervaringe en boodskappe wat my pad kruis. Die goue draad deur alles: wees oop vir die verrassende werk van die Gees!
Happiness is…….
to be able to show a negative PCR test. And once again that was not the case with Dries. Therefore, he could not fly on Friday and will have to stay for another week. Well, in theory that is. Mind you, I think that nasty cold we had, was probably Covid. I wonder how much money had been spent on never ending tests and penalties for changing flight dates.
Lees meer “Madagaskar: Lynette’s Madanews – The Week 29 May 2022”Dit is die waentjie wat ons gekry het in reaksie op die afkondigings twee weke gelede – baie dankbaar en beantwoording op gebede!!
Prediker: Ds. Danie Goosen
Skriflesing: Prediker 3: 1-15
Tema: Aanvaarding en berusting
Begeleiding: Phyllis Goldblatt
Liedere:
Lied 492: 1-2
Lied 266
Lied 314
Sondag – 12 Junie 2022
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening.Die datums vir die tweede kwartaal se uitreike is 15 & 29 Junie 2022.
Bloedskenking – 9 Junie 2022
Woensdag, 8 Junie 2022 Klub-50+ se volgende uitstappie is na Die Shweshwe Stop in Friemersheim, waar hulle ons vertel van die geskiedenis van Friemersheim.