Sondag – 12 Junie 2022
- Biddag vir Jeug en Kategese.
- Kategese om 09h00.
- Prediker: Ds. Danie Goosen (kerkgebou) en Ds. Basie Fourie (Groenkloof)
- Bevestiging van nuwe kerkraadslede.
Wolwedans boodskap, sop en brood bediening.Die datums vir die tweede kwartaal se uitreike is 15 & 29 Junie 2022.
Bloedskenking – 9 Junie 2022
Woensdag, 8 Junie 2022 Klub-50+ se volgende uitstappie is na Die Shweshwe Stop in Friemersheim, waar hulle ons vertel van die geskiedenis van Friemersheim.


